Pikkie die HPV ent word seker die laaste 3 jaar of effens langer omtrent bemark. Die bemarking is veral gemik om jong dames te beskerm. 15-25 jr. Die pamflet is gemik op mamma wat gyne toe gaan, dit sien en haar tiener inneem vir n ent.
Vir ouer dames tel hulle dit by papsmeer op.
Ek dink hulle bemarking moet voorkomend gerig wees om gynes te kry om by n vrou se eerste gynekologiese ondersoek dit aan te beveel. Asook n duitse masels toets en of ent. Ek dink meeste dames bo 20 het nie MMR ent gehad nie. (Dir is nie verpligte ent nie)
Sodra jy swanger is stuur hulle jou v duitse masels bloedtoets, Hoekom nie eerste ondersoek nie, saam met HPV ent.
Die 2 kan baie hartseer spaar. Baie kinders word blind of met gebrek gebore as ma duitse masels in eerste 12 weke kry. Baie dames kry servikale kanker. Wat albei voorkom kan word.
Terwyl jy moet wag met Ttc kry die MMR ent. Want hulle beveel ook aan dat jy 3 mnde nie swanger raak nie.
Me: 42 low AMH
DH: 50 all well
2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.