× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 7 months ago #246563 by Bytjie
Nella dan moet julle maar voort BD. Het jou dr nie 'n follie scan gedoen nie?

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246562 by nellak
Hi julle almal!

Welkom Jame!

Mommyme, was dit meer soos n bruin kleur?? Dit het ook al so tyd terug met my gebeur.

Lallie, jou storie gee my beslis hoop!

AFM, ek is nou CD15. Ons BD al vanaf laasweek! LOL Vandag het ek pyne wat amper voel soos AF wat kom, dalk het die fertomid gewerk en ek ovuleer!!

Me : 25
DH : 25 ( low morphology)

TTC since JAN 2013

SEP 2013 : Diagnosed with Insulien resistance. Put on Metformin 1000mg a day.

JAN 2014: Gynea app. Scan showed some cysts on left ovary, right one is fine. Put on Fertomid 50mg

FEB 2014 - MAY 2014: 4 x 50mg Fertomid cycles. Ovulated on all but BFN

JUNE 2014: Appointment with fertility specialist at Aevitas.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246555 by Jame
Goed hier ek is ok nou. Dankie vir jul help.

In kort ons storie. Die eerste enetjie het ons soo maklike gekry en nou metd ie 2de enetjie sukkel ons nou bietjie langer as jaar. Lang storie kort my gynae het gese probleem le by DH se motility. Na laparoskopie wat geen endo of probleme gewys het nie en menigde dag 21 toetsies wat wys ek ovuleer het hy KI voorgestel. BFN. Toevallig op CD1 by Dr Trouw uitgekom. Hy se weer DH se SA is heeltemal normaal. Hy dink dis my estrogeen vlakke. Die rondte gaan ons TI doen met Femara CD4 - CD8. Ovidrell op CD? en dan maar self die ding doen. Interessant ek bloei as ek ovuleer (sorry vir tmi), wat hy voel is teken van hormonale wanbalans en vgl hom ons probleem. Ek nou van CD3 tot ? op Progynova. Wat vreemd is dink ek, want nerens lees ek van vrouens wat hele suklus op dit was nie. Of sukses behaal het op dit nie..

As die een kwak eers dit se en die ander een dat wil ek :swear:

Lekker daggie!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246552 by Bytjie
Hallo en welkom Jame, dis reg dat jy sommerso met die sydeur inval jong. En biejtie inligting want anders vra almal aanmekaar wat jy doen en dan vererg jy jou netnou en verlaat ons sommer met deur en al :P. Jy sal baie ondersteuning hier kry.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246551 by Twinkle
Welkom hier by ons Jame ... jy kan enige tyd hier saam gesels...

van ons sukkel al baie lank en ander nog nie so lank nie - maak nie saak hoe lank jy sukkel nie dit voel n ewigheid....

Ja die ME / DH ens is by jou signature wat jy sit en dalk waarmee jy nou besig is homeplan ... ivf ... ens vertel ons meer van jou en jou tcc journey

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246550 by MommyMe
Tanya, dink aan jou. Wees sterk en moenie opgee nie.

My siklus ka nogsteeds deurmekaar aan.

9 dae na AF begin het,het ek weer begin spot/ AF/ geen idee wat nie. Snaakse kleur.. jammer (tmi)

hallo al die ander dames

Mag julle ' heerlike geseende daggie he

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 7 months ago #246549 by Jame
Hello almal
Askuus ek val nou hier by die sy-deur in, maar hierdie hele forum ding is grieks. Voel of ek graad nodig het om dit te verstaan. Kan ek maar net hier begin of moet ek iets by welcome gaan post en dan nooi jul my? ;) Ook die oulike inligting bv Me: 33 DH: 33 is dit onder signature wat ek dit net moet intik. My storie is ok 'n ttc een ek weet nou net nie hoe gaan ek verder of eerder vooruit nie? :blush:

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account