× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 8 months ago #245742 by Zarah
Goeie more dames

Ek hoop dit gaan goed.

Dames, ek is baie bly vir almal wat swanger is. Maar ek moet bieg dat dit baie moeilik is vir my om hier te gesels deesdae.
Ons thread se naam is "Gesels saam op die pad na Swangerskap" en meeste van julle se paadjie is klaar.
Maar soos Zettie, is ek nog steeds op die pad vol dorings.

Ek het dit oorweeg om totsiens te se maar miskien moet ons n nuwe thread begin veral vir die van ons wat al baie lank probeer. Op die ander forum waar ek chat is n aparte thread vir TTC Vets (Veterane...is dit reg gespel?)
Ons kan dit noem "Dames wat al lank probeer swanger raak"

Moenie dink dat ek lelik is nie. Ek sal steeds hier kom gesels met al die swanger dames en nuwe dames. Just feel I need a different space...

Lekker dag verder julle

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245741 by Lagogies
My ma het vandag 70 jaar geword. Het gekuier saam met my 3 boeties en ons gesinne. Ons is gelukkig om n redelike gesonde ma te he. :)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245739 by Blommie
My poppie

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245735 by Lagogies
Hexy jou bulletjie is oulik B)

Ons makro maters Naomi en zarah- miskien was Des voggies way nodig was dat julle lekker chill en alles nog vanself gebeur.

Bea baie sterkte met nr 4. Maar eintlik hoop ek vir jou sommer vir bfp voor jy met ivf begin

Lalie en Andie ons verlang. Kom wys bietjie ogies

En na 3 lang pists om almal te noem is ek bitter jammer as ek jou vergeet het

AFM nog druk besig. Pva ivf vir einde feb/maart siklus

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245734 by Lagogies
O aarde Kayla en daar laat ek jou skoon uit van babatreintjie -sorry!

Nou ja al die nuwe dames. Lizzie Carla Nunukie Lynkie Tinktinkie mommyMe and sugar. Welkom aan almal. Hier lag en huil ons saam. Hoop julle is gou welkom

Blommie en Snoekie hoe gaan dit met daai poppies van julle.

Chrizzie is daar nie nog embies vir FET nie

Nella en Bell wat is julle Pva op die oomblik?

Zettie vir jou vriendin doen ek sommer n ekstra gebedjie. Ek hoop 2014 is jaar wat jou geluk bring.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245733 by Lagogies
Hallo almal

Hopeful ek wag vir update van jou prinsesse

Ek het by Debs gaan inloer. Dit gaan goed met mamma en klein Aiden.en julle sal nie glo nie, maar hy is nog pragtiger ss op die fotos. Ons gaan lekker popspeel.

Stella tyd skuif aan, nou is jy volgende :P

Baby, yolindi, Dellie en Jooste nou is dit darem n lekker lang babatreintjie.
Ek wonder hoeveel pienk en blou trokkies is daar....

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245732 by joo~ste
Dis waar -
As 'n mens maklik kan swanger raak, verstaan 'n mens eintlik glad nie die gevoelens, hartseer en woede van diegene wat nie kan nie. Dit is waarom ek so STOM geslaan is dat ek swanger geraak het....!!!!
:huh:

(Ek glo dit eintlik nog glad nie)!! Dit voel so onwerklik! Sal seker eers begin glo as ek daardie eerste scan sien.

Ek het ook net 'n week terug met 'n vriendin van my gesels. Sy is nou baie bekommerd. Hulle probeer vir baba nr. 3 en sy wil nie swanger raak nie. Ek vra toe vir hoe lank sy al probeer. Sy verduidelik....4 maande! Sy het blykbaar binne die eerste maand swanger geraak met albei die vorige kiddies. Ek het nie veel gehad om te se nie. Sy was so moedeloos. Maar dan dink ek terug na my 43 siklusse van behandelings voordat ek die eerste keer kon swanger raak. Dit was darem regtig nie maklik nie... :cry:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account