× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 8 months ago #245707 by Blommie
Hallo dames

Sjoe ek was lank terug hier.

My pragtige dogtertjie is al 6 maande oud. En ons reel al boeta sse 5de Verjaarsdag.

Ek sien hier is baie nuwe dames op die groep ek sal bietjie moet opvang.

Is hier al iemand met 'n mensie in hulle pensie?

:P

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245704 by joo~ste
More almal!
Vrekked - maar julle kan erg gesels!

Ek het nog nooit gehoor van kinders teruggee as jy gaan skei nie! :headbang:
Dit is belaglik! Watter tipe mense doen dit!? Arme kinders! G'n blerrie wonder almal wat wil aanneem word deur sulke streng screenings geplaas nie. Maar duidelik het daar by daardie screening 'n ou glipsie ingeglip! :blink:

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245699 by Twinkle
Kayla - mens kan nie meer n dag of 3 hier weg bly nie net teveel om dan op te vang ne!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245698 by Bytjie
Welkom Deidre, jammer oor jy 'n slegte ondervinding met jou vorige FS gehad het. Ek seker hierdie keer gaan jy baie beter behandel word.

Yolindy, knap gedaan dat jy so baie verminder het met die rokery. Ek sê nog al die pad dat die rokende dames wat uitvind hulle is swanger en dan sommer netso stop praat k@k, dit vrek moeilik. Ek en ML het Champix gebruik (nie tydens swangerskap nie, praat liewers met jou dr) en hy is nou 1 jr 7 mnde en ek is 1jr 3 mnde sonder sigarette en ons het albei omtrent twee pakkies per dag gerook. Ek hoop jy kan sommer gou die sigarette heeltemal los.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245697 by kayla
O my word

Ek gaan weg vir n dag of drie en is n hele boek agter. En seker 10 nuwe mense wat ek gemis het.

Ek sal deur die dag en die naweek opvang (moet nou net nie te veel klets nie) en dan sal ek personals doen.

Bea, het gou deur gescan en gesien jy het n groot sist. So jammer. Soos ek nou verstaan vertraag dit julle IVF n bietjie?

Tot later dan

Groetes

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245694 by Twinkle
Hello almal

Weldom DeidreR - sterkte met jou pad. So jammer om te hoor van die FS wat jou nooit "reg" behandel het nie - na watter FS toe gaan jy nou en as ek mag vra by wie was jy voorheen?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245693 by Nunukie
Hi Almal

Ek is nuut hierso! So bly daar is 'n Afrikaanse forum :)
Ons probeer al seders 2006/2007 - onsuksesvol. Ek was gister by 'n dieetkundige en is so :angry: vir my vorige FS!!!!! Ek het PCOS en hy het net elke keer vir my gese om gewig te verloor, dan sal my kanse verbeter.
Gister he die dieetkunige die hele PCOS in detail verduidelik, die hormoonvlakke ens. Ek kan nie glo dat my vorige FS my nie daarvoor behandel het nie...wat 'n mors van geld en kosbare tyd...

Anyway....ek gaan nou op 'n streng dieet met die regte medikasie. Dan sien ek my nuwe FS op 24 Februarie. Ek is baie opgewonde (en bang) vir wat voorle. Ek verstaan als nou beter (na 6 jaar :whistle: ) en weet wat voorle en om te verwag.

Ek wens almal van jul net die beste! Dis nie 'n maklik pad nie (ons almal weet dit) maar dis darem bietjie makliker om met mekaar te deel....

lekker dag!!!

ME: 33, PCOS
DH: 31, Low Morphology
TTC since 2006
Clomid & Natural Remedies
2011
IUI #1: BFN
IUI #2: Cancelled
BREAK
2012-2013
Natural remedies - No luck
2014
New FS
March: LAP - Romoval of Pollyp & Endio
June: IUI #1 -Fertomid (100mg) - BFN
July: IUI #2 - Clomihexal (100mg) - BFN
Aug: IUI #3 - Clomihexal (100mg) & Gonal F (450 IU/0.75ML) - BFP
Beta #1: 154
Beta #2: 390
M/C 9 weeks - Heartbroken
Taking a break :)
2015 - Let's try again
May: IUI#4 - Fertomid 100mg & Gonal F 450 IU/0.75ML

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account