× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 8 months ago #245690 by YolindyJ
more dames :)

die vrou by die kinderhuis met wie julle kan praat is Corrie Muller. haar nommer is 074 465 8462. die kinderhuis is in Sasolburg. Nie seker oor die naam van die kinderhuis nie.

hoop julle almal het 'n lekker Vrydag. En hoop die daggie gaan gou verby. Ek wil nou nie die naweek verby wens nie, maar ek kan nie wag vir Maandag nie :P My eerste ultrasound. ek is sooooooo opgewonde. Wil nou net daai hartkloppie hoor en die kleine "bean" sien.

Is daar enige van julle wat rook of gerook het? En hoe het julle opgehou toe julle swanger raak? ek sukkel maar baie. maar is darem af na 3 sigarette 'n dag. (gewoonlik 'n pakkie 'n dag gerook :ohmy: )

xxx Liefies Y xxx

ME: 24
DH: 25

TTC : SINCE SEPT 2012

JULY 2013: FERTOMID
AUG 2013: FERTOMID
SEPT 2013: FERTOMID

DEC 17 2013: BFP X 3 (CLEARBLUE DIGITAL) 4 WEEKS

7 JAN 2014: BLOOD TEST 7 WEEKS

20 JAN 2014: FIRST SCAN 9 WEEKS
2.3 cm lank en heart rate 163bpm

17 FEB 2014: SECOND SCAN 13 WEEKS

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245686 by Bytjie
More julle,

Zarah sit nog vas in Pretoria. Sy sê sy mis julle en hoop dit gaan goed met almal en sy ons weer Maandag join.

Yolindy, ek is kwaad en hartseer tegelyk toe ek jou post lees. Wat sal die mense makeer en gaan hulle skotvry daarvan afkom. Hulle kan mos nie dit aan die arme bloedjies doen nie. Stuur asseblief die inligting van die kinderhuis. Ek wil ook navrae doen oor wat dit als behels.

Bea, dankie dat jy aan gaan dink as jy daai glasie wyn gaan geniet.

YIPPPPPEEEEE DIS VRYDAG, DIE EERSTE WEEK IS IN SY M@&R. Mense geniet die werk en naweek.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245685 by MommyMe
More dames

Jammer my eerste boodskap op die groep was so kortaf en koud, ek het seker 3 keer iets getik en elke keer weer oorbegin.

Ek het al baie van julle post gelees en ek moet se julle inspireer my so baie.

Ek raak so vies as ek sien hoe mense babatjies weggooi of mishandel ens en daar soveel vrouens is wat nie kan wag om net mamma te wees nie. Dit breek my hart. :angry:

Vandag wil ek net vir almal se: Hoop. hou vas daaraan en glo dat dit 'n werklikheid gan word om daai babatjie vas te hou.

Jooste - baie geluk met die BFP! dis amazing!

Debs - ag my moeder :laugh: hy is pragtig! geniet hom elke oomblik!

SH en Yolindy - ek dink aanneming is wonderlik, ek dink dit is iets wat ek sal aan al het ek kinders van my eie. daai kinders verdien ook om liefgehe te word. Ek is sommer saam jou kwaad,kannie glo mense doen dit nie! :angry:

Vir al die res mag julle 'n wonderlike Vrydag he!! B)

AFM: My baas is terug vandag nadat ek hom 'n maand laas gesien het. sien GLAD nie uit nie. is opsoek na iets anders meer stimulerend. voel of my brein stagneer en besig is om vries!

lekker dag almal :heart: :heart:

Twin angel baby girls born and went to heaven


File Attachment:


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245676 by CarlaVanN
Hi julle, ek wil op n gynae besluit na wie toe ek kan gaan vir n check up en sommer by haar/ hom bly deur die hele proses indien ek wel swanger raak. Het enige iemand al iets gehoor van Dr. Mohammed by Westville? :S

Carla ~ Durban

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245674 by sexy~hexy
Ja nee Yolindy....ek het ook al aanneming baie sterk oorweeg. Jy moet bietjie vir my inligting gee van daardie kinderhuis. Ek soek die internet op en af na kinderhuise wat kinders beskikbaar het vir aanneming, maar ek is seker net te onnosel om te kry waarna ek soek!

File Attachment:


File Attachment:


Logan & Tristan Mulder
Born and went to heaven on 15 September 2010
FLY HIGH ANGEL BABIES...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245671 by YolindyJ
lol. ja ek het ook maar altyd die OPK's gebruik. Maar ek sou nou Januarie die Maybe Mom gekoop het as ek nie swanger geword het nie. Ek het nog net goeie dinge daarvan gehoor. As julle Facebook het, gaan search die page "maybe mom". Dan kan julle self bietjie lees daaroor.


Anyhoooo, ek was nou so briesend kwaad. Meisie wat saam my werk, vertel my nou. Haar tannie help uit by 'n kinderhuis. En 4 jaar terug het 'n man en vrou die twee mooiste kindertjies daar kom aanneem, 'n seuntjie en 'n dogtertjie. En nou in December het die man en vrou besluit hulle gaan skei, en die 2 kindertjies, dogtertjie 6 en seuntjie 9, net so weer vir die kinderhuis terug gegee!!! :ohmy: Hoe de m**r doen jy so iets? dit is mos 'n commitment wat jy maak aan daai kinders. En na 4 jaar besluit jy net dit is nie meer vir jou nie? WTF???? Hoe moet daai kids voel en wat moet hulle dink? Hoe gebreek moet hulle nie wees nie? Om vir die 2de keer UNWANTED te wees. Daar is so baie vrouens wat deur hel gaan, meds gebruik, gaan vir inspuitings, IVF's, en duisende rande spandeer , party vir tot 20 jaar, net om 'n mamma te word, dan kry jy sulke mense wat hulle kinders net so weg gooi. Ek verstaan dit nie. :cry:

xxx Liefies Y xxx

ME: 24
DH: 25

TTC : SINCE SEPT 2012

JULY 2013: FERTOMID
AUG 2013: FERTOMID
SEPT 2013: FERTOMID

DEC 17 2013: BFP X 3 (CLEARBLUE DIGITAL) 4 WEEKS

7 JAN 2014: BLOOD TEST 7 WEEKS

20 JAN 2014: FIRST SCAN 9 WEEKS
2.3 cm lank en heart rate 163bpm

17 FEB 2014: SECOND SCAN 13 WEEKS

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 8 months ago #245669 by joo~ste
Dai speeksel-gedoentetjie werk baie goed. En..as jy in ag neem wat 'n mens op OPKs spandeer, is dit 'n eenmalige uitgawe en dan is dit klaar. Egter, is dit wel so, dat die nie so lekker werk as jy op meds is nie. Maar, ek het al van vrouens gehoor wat ten spyte daarvan redelike akkurate uitslae kry met dit.

Ek het dit nooit gebruik nie -
was so desperaat om 2 strepies te sien...dat 'n +OPK my moed gegee het oor die jare.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account