× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #244462 by baby
Hello julle

Sjoe, verdwaal ek nou amper oppad hiena toe met die nuwe Moomie.

Lizzie - baie dankie. Femara het defnitief die trick gedoen vir my. Baie beter as Clomid, maar ek het ook die 5 mg Femara gebruik, 2.5 mg het niks gedoen nie. Dit is heelwat duurder, maar defnitief die moeite werd!

Lagogies - nog niks :sick: nie! Maar dit is ook maar nog vroee dae, so ek verwag dit nog. Baie sterkte vir jou afspraak Vrydag. Ek glo alles sal goed gaan.

Kayla - Geniet die week wat kom!

Yolindi - Af is nooit maklik nie. Ons het 2 jaar gesukkel en ek is Maandag 26. Niks fout daarmee om na 'n jaar so moedeloos te wees nie. Ek was al by 3 maande moedeloos :lol: Maaaar, ek wil net vir jou se wanneer jy daai bfp sien gaan die wag vir jou glad nie so lank voel nie en is dit alles die moeite werd gewees. Het julle al 'n FS gaan sien en toets vir jou en ML laat doen?

Aan al die ander. Lekker week vir julle.

AFM - Dit gaan goed. My hcg vlakke het 3.5 keer opgegaan in 48 uur en my progesteroon vlakke is 136. So, alles lyk goed. Baie opgewonde om oor 2 weke die hartkloppie te sien.

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244461 by Twinkle
Kayla - dankie vir die lang post - dink jy het almal sommer nou weer op hoogte gebring met wie le waar... hiehie

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244460 by kayla
HAHA sorry vir die lang post. Ek sal nou op datum probeer bly en dan sal ek net daagliks personals doen en nie 3 weke sin almal in 1 post nie :whistle:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244459 by kayla
Sjoe julle ek het so baie gemis, maar het tyd by my baas gesteel en als gelees. Hier is paar personals. Sal dit so kort as moontlik hou. WARNING, IT IS LONG.

Stellak – Geluk met boetie se mooi gewig. Gerhard is n baie mooi naam, ek kan sien dit gaan n boerseun wees. Jy het n mooi boepie, ek sien nie n vet rol nie.

YolindyJ – Ek raak ook baie mismoedig, en lyk my almal om my word swanger behalwe ek. Gynea ondersoek is seker nou al om die draai. Dis nie erg nie, net soos naomi se, dit is meer van skaam kry. Jammer oor jou onlangse BFN :(

Zarah – Ek weet dit is ou nuus, maar ek is maar altyd agter die tyd. Geluk met jou huweliksherdenking en ook met jou broer hulle se kleinding. Dit is seker hartseer vir jou, maar terselfdetyd ook baie vreugdevol. Jy en Naomi maak my altyd lag met julle makro gaanery :evil: .

Hopeful – Sterkte met die trekkery. Als darm al in bokse? Nou kan jy Ane en Danika se kamer mooi inrig. Ek voel jou pyn met die lang wag vir die transfer. Ons het ook onlangs n huis gekoop, en dit is n laaaaaang wag vir als om deur te gaan. Hoe ver is jy nou? Wanneer is die twins se due date? EEEEK n skottelgoed wasser is die beste ding ooit! Brownie punte vir ML :woohoo:

Bella – Ek join jou op die homeplan, en 2014 moet maar regstaan, want dan gebeur daar groot dinge. Waar is jy nou in jou siklus? Ons is mos naby. Ek is nou CD 11.

Jooste – Ek weet dis ook ou nuus, maar sterkte met die ophou borsvoed. Ek het n abnormale prolaktien afskyding, so ek weet hoe laag is jou kanse om swanger te word met daardie hoe prolaktien vlakke.

Nella – Sien jy join ons op die homeplan. Sterkte met jou gemoed so as jy sien almal om jou is swanger.

Bea – Hoe is jou gemoed? Ek is bly jy kan darm nou langer die pille drink om meer follies te verseker. Het jy al jou opvolg afspraak gehad na IVF? Dis mos nou enige tyd as dit nie al verby is nie.

Lizzie – Welkom by ons. Hier is baie google dokters wat raad gee.

Naomie – Kon jy al iets uitrig met pathcare en die huge rekening, dit was mos in-hospital? Look out Chuck Norris, here comes NAOMI. Ek help jou om daardie koekeloerbroer doktertjie te moer. Hy kon jou mos bel. Ek weet dis seker n “goeie” ding dat hulle niks fout gevind het nie, maar mens kan nie help om te hoop vir n fout wat gefix kan word nie.

Lagogies – Hoe voel jy? Ek is bly jy kan die dokter darm nou een van die dae sien.

Debs – Bly jy is terug, ons het geworry jong. Jammer om te hoor van jou ma. Dementia gebeur darm nie oornag nie, so sy sal nog baie goeie dae ook he. :heart:

Chrizzie – Sterkte met FET. FX vir daardie frosties.

Zettie – Ek dink so baie aan jou. Geniet jou laaste “rus” maand, en 2014 gaan ons almal vir goud. Sterkte met die pleegsorg besluit wat julle oorweeg. Ek weet God le n begeerte in sekere mense se hartjies en as dit joune is gaan vir dit. Dankie vir die link vir fertility booster.

SexyHexy – Welkom terug. Sterkte met julle aanneming pad wat julle wil stap en dankie dat jy jou storie met ons gedeel het. Jou snot neusie al beter? Hoe was jou seun se inseening? Ek weet hoe jy voel oor die doop vs inseening. Ek kry dit by my familie ook, maar dit is n besluit wat JY moet maak en vrede mee he.

Dellie – FXFXFX vir Desember se KI. Ek glo dokter strikdas sal julle help bloot omdat hy nie sal opgee nie.

Engel – Welkom! Jammer oor die BFN. Is dit nie snaaks hoe meeste ontvangsdames sulke Bi :swear: is nie? Don’t they have any compassion?

Baby – BFP YEAH!!!!! :woohoo: :woohoo: Net toe ek heeltemal hoop verloor het vir 2013. Don’t stress

Miggie – Welkom hier by ons.

Snoekie, MMCC, Lallie, Strikkie, Andie, Amandatjie en al die ander wat ek uit mis. HELLO JULLE.

AFM: Dit is veronderstel om my "fertile" week te wees. Ek moet more OPK begin. Sal sien of ek ovulate.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244456 by zettie
hallo julle skuus ek is so stil ek lees almal se boodskappies en raak hartseer en bly saam almal. Ek het niks regtig om tedeel nie dit is hoekom ek so stil is.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244442 by LizzieJvr
Hi Lagogies

Ek het nou weer begin met folic acid, vitamines en die pil gelos. Ek het ook cassava begin. Blykbaar help dit met ovulasie? Wetie of iemand dit al gebruik het nie.. Hoop dit help. En van volgende jaar gaan ons volstoom probeer. Sal dan weer na FS toe gaan. En probeer nog intussen gewig verloor. Sterkte vir jou.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago - 12 years 10 months ago #244441 by LizzieJvr
Baby
Baie geluk met jou swangerskap. Dit is amazing. Dink ek moet ook liewer net femara gebruik, maar hy is bietjie duurder of hoe? Dit is my missie vir volgende jaar.

Me: 35 PCOS
DH: 38

TTC: Since Jan 2011
Nov 2012 - Jun 2013 - Fertomid, Menopur, Glucophage +- 5 Cycles
Jun 2013 - Laparascopy and Ovarian Drilling
Jul 2013 - Laradex
Still No Ovulation
POA: Trying to loose weight and then IUI in Mei/June
Still not pregnant. Took a gap for 5 years.
Oct. 2018 - Want to start TTC Journey again.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account