Hallo almal!
Hopeful lekker eie huisie!
Stella klink of jy haastig is v vakansie wat oppad is
Debs. Gaan jy nooit vir die moomies laat weet van jou uitslae nie!? As jy langer uitstel gaan dit uitborrel!
Baby voel jy al

? Ek hoop jy skip daai een
Chrissie Des is om die draai. Ek weet sommer die FET gaan vir n kerspakkie verantwoordelik wees
Bea, Naomi, Zarah en Engela maak ons Januarie weer ivf treintjie?
Dellie wat is dr strikdas se pva met jou?
Yolindi groot drukkie of jy 24 of 40 is bly AF maar nare antie wat mens se moed breek.
Zettie jy is baie stil. Wat is jou vlge pva? Nog ivf of iui?
Sexy hexy. Ek sal nog pta akademies bel. Net dol by die werk. Jou seun is gorgeous.
Lizzie Bell waar trek julle nou?
Kayla. Hoop julle het baie pret die week.
Miggie welkom welkom
Strikkie, Jooste Andie. Ons mis julle kom loer in!
Amandatjie jy het ook eeue laas kom hallo se.
Blommie. Hoe gaan dit met poppie Anja? Join jy ons met ttc 2014
Afm: vrydag afspraak. My broek bewe. Hoop dr voel dinge lyk positief.