× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 10 months ago #244342 by Chrizzie
Ek hoop almal het 'n lekker dag en 'n heerlike naweek! :heart:

TTC since January 2011
Me -30, PCOS - not ovulating
DH- 30, everything fine
#1 IUI June 2012 BFN
Hysteroscopy and Laparoscopy March 2013
#2 IUI June 2013 BFN
#3 IUI July 2013 BFN
#1 IVF ICSI September 2013 BFN (4 frosties)
#2 IVF FET - December 2013 BFP, early mc
#3 IVF FET - December 2014 BFP! Praying for our miracle!
EDD: 31 August 2015
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244337 by Twinkle
NaomiB - sterkte vir more ogend girl - hoop regtig dat jy more genoeg antwoorde sal kry. Sien uit om van jou te hoor na die Dr's afspraak !

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244334 by baby
Ek het ook AF krampe gehad wat net gewoonlik in die aande was. En dit het gister net skielik opgehou. En vandag is my bbs groot en seer. Maar dit is omtrent al!

Sal vir jou duim vas hou!

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244331 by YolindyJ
WOW, baie geluk Baby :cheer:

Het jy enige simptome gehad? Ek het ook so bietjie krampe wat voel soos AF. Maar dit is net so 10min 'n dag, en ek het dit nie vandag gehad nie.

xxx Liefies Y xxx

ME: 24
DH: 25

TTC : SINCE SEPT 2012

JULY 2013: FERTOMID
AUG 2013: FERTOMID
SEPT 2013: FERTOMID

DEC 17 2013: BFP X 3 (CLEARBLUE DIGITAL) 4 WEEKS

7 JAN 2014: BLOOD TEST 7 WEEKS

20 JAN 2014: FIRST SCAN 9 WEEKS
2.3 cm lank en heart rate 163bpm

17 FEB 2014: SECOND SCAN 13 WEEKS

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244330 by baby
Af sou ook Sondag gewees het vir my en ek het 2 dae terug my bfp gekry en bevestig met bloed gister!

Laat weet ons!

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244328 by YolindyJ
hellloooo dames...

wel ek dink ek moet vanaand HPT? Ek moet eers Sondag begin met AF, maar vir so week en 4 dae het ek elke dag 'n kopseer, naar en is ONGELOOFLIK moeg. Amper op die punt dat ek nie my oe kan oophou by die werk nie. Of dink julle dit is te vroeg om te toets, en te vroeg om simptome te he? AS ek wel swanger is, sal dit Sondag 4 weke wees :dry:

xxx Liefies Y xxx

ME: 24
DH: 25

TTC : SINCE SEPT 2012

JULY 2013: FERTOMID
AUG 2013: FERTOMID
SEPT 2013: FERTOMID

DEC 17 2013: BFP X 3 (CLEARBLUE DIGITAL) 4 WEEKS

7 JAN 2014: BLOOD TEST 7 WEEKS

20 JAN 2014: FIRST SCAN 9 WEEKS
2.3 cm lank en heart rate 163bpm

17 FEB 2014: SECOND SCAN 13 WEEKS

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 10 months ago #244317 by Dellie
Lizzie - ek stem saam met Bell en Naomi - dis beter dat jy met jou Gynie of FS praat want hy/sy sal voorskryf wat vir jou die beste is. Ek het voor die ovarian drilling Fertomid gebruik maar glad nie daarop gestim nie. Na die Lap en Drilling het ek Femara gebruik saam met Menopur en het baie goed daarop gestim. Die femara is vir my die beste want dit het nie so baie newe effekte nie. Ek ken ongelukkig glad nie Laradex nie. Ek gebruik gewoonlik Ovidrel dan is ek seker ovulasie het plaasgevind en ek weet ook dan min of meer wanneer dit is. Maar praat met jou dr hieroor ook want dit is ook 'n opsie?

Engela - ek stem. Dis beter om eerder by 'n dr te bly wat jou geskiedenis ken. Ek dink jy moet dalk met hom praat oor sy ontvangsdames want dis regtig ongevoelig van hulle om jou so te behandel - ons wat so sukkel het nie sulke stront ook nog nodig nie.

Naomi - kom update ons sodra jy by dr was. Sterkte en ek hoop regtig jy kry antwoorde. Whoo hoo - vir nog net 'n maand van werk oor! :rock:

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account