× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #243319 by baby
Dankie vir die verwelkoming.

Bloedtoets is toe ongelukkig negatief. So, nou aangaan met nog toetse om te sien waar AF dan is. :angry:

Ek sal laat weet hoe dit gegaan het more.

Baie sterkte aan almal. Hou ons op hoogte asb.

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243318 by Bytjie
Hallo almal,

Baby, welkom hier by ons groepie. Hoop die nuwe dr kan jou meer gemoedsrus gee. Hoop jy kry 'n positiewe resultaat met jou bloed.

Bell, hoe lank na ovulasie wil jy toets? En ek word eers volgende Donderdag gedoen, het vanoggend my bedtjie bespreek.

Ek wil ook weet waar almal dan so skaars is, die thread lyk dan amper soos RIP :P

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243315 by Twinkle
O ja dit is baie moeilik en ver om elke keer te ry... STERKTE

Ek bly in Wellington en FS is in Kaap so ook en entjie se ry maar gelukkig nie 400km nie en ek voel dit was die ry werd sover ...

Ek kan eers einde van die maand toets so gaan maar wag tot op CD38 voor ek toets aangesien ek n lang siklus het en sien nie kans vir n BFN nie.

Sterkte laat weet asb as jy die uitslag kry... wie weet dalk kry j y 'n groot verassing

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243314 by baby
Ek is in Limpopo, so moet 400km ry tot in Jhb om my FS te kan sien. (Maak dit nogal moeilik).

Maar ek is by Dr van Schouwenburg by Medfem clinic

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243313 by Twinkle
BY Prof Siebert - BAIE bly het ek het soontoe gegaan is regtig great

In water area is jy?

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243312 by baby
Baie dankie Bell@

So bly ek het hierdie page gejoin. Dit help regtig om met mense te kan praat wat ook deur als gaan en weet waarvan ek praat. Ongelukkig kan mens hierdie goed nie regtig dwing nie, maar dit help om net iemand te he om mee te praat.

Ek is ook nie seker oor die ovulasie ding nie. Dr vermoed nou dat dit nie so erg 'n ovulasie probleem is nie, maar eerder 'n progesteroon probleem. Sal seker maar uitvind more. Het nou net gegaan vir bloedtoetse ook om seker te maak ek is nie swanger nie. Kan oor 'n uur uitvind (Maar gaan maar nie my hopes op kry nie)

Mag ek vra by watter FS jy is?

Klink of jou siklus baie goed gegaan het. Daar is defnitief hoop. Tww is net so erg. Wanneer kan jy toets?

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243311 by Twinkle
Welkom Baby - Sover ek gehoor het is PCOS meer permanent en PCO net tydelik - dit is wat ek gehoor het self nie seker nie - dink as jy google sal jy ook seker meer inliging kry.
Het jy dalk nie net jou Ovulasie gemis nie? Ek is self nog nie so "into" die hele behandeling ding nie aangesien ek nie baie lank by FS is nie was eers op natuurlike meds.

Ek is nou op my tww. Was vir scan gewees en follie was 19 mm - moes elke dag laas week gaan vir LH toetse tot dit gewys het ek gaan ovuleer dit was laag en regtig net met 1 getal op gegaan elke dag en skielik op gegaan na 24 toe wat die FS gebel het om te se wanneer moet ons BD. Nou wag en kyk ons maar ( ek was een siklus Fertomid wat niks gedoen het nie en nou laaste op 100mg Clomixhal)

BAIE sterkte ek weet hoe aaklig dit is as jy op CD 38 trek en geen AF en BFN .... hierdie dames hier is baie baie ondersteunend dalk stil nou maar glo my hulle altyd daar vir mens... :-)

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account