× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 11 months ago #243305 by baby
Goeie more almal.

Ek is splinternuut op hierdie forum, maar nie so nuut op die padjie na ttc nie.

Hier is ons storie:

Ek: 26
DH: 31
TTC: amper 2 jaar
By dokters: meer as 6 maande
SA: toon teenliggaampies teen die soldaatjies, maar hy het wel 'n prostaat infeksie gehad tydens die toets, wat intussen opgeklaar het. So, ek is nie seker hoe die uitslae nou sal lyk nie.
My toetse: Toon 'n baie hoe AMH resultaat en PCO. Dr se dit is nie PCOS nie, omrede al my ander toetse normaal is??? :dry:

Het al 3 siklusse Clomid gedoen en 1 siklus Femara. Femara het goeie resultate opgelewer met 2 mature folicles. Dr het gese ek sou ovuleer op dag 19 van my siklus. Het progesteroon toets gedoen op dag 26 en dit was 'n lae 2.2 :swear:

So, dit het ook nou veroorsaak dat ek nou op dag 38 van my siklus is en geen AF :headbang:

Sien more 'n nuwe dr omrede ek voel my dr hou my net aan 'n lyntjie. Ek is so moeg vir clomid en femara.

Enige iemand anders wat al ooit 'n groot follicle gehad het, maar uitgevind het jy ovuleer nie?

TTC since Feb 2012
Me: 26
DH: 31
Me: PCO
DH: sperm antibodies

23 October: 5mg Femara
11 October: 1 Follicle 18mm Ovidrel trigger
2 November: IUI
3 November: IUI (Ovulation confirmed)
7 November: Start Cyclogest
13 November: BFP!!!!!
Jan '14 12 weeks pregnant

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243299 by Twinkle
Halloooo

Hoe gaan dit ? Wat gaan hier aan dat hier niks aan gaan nie :-) Hoop julle het n lekker week sover en geniet die res van hierdie week!!!

Naomi - baie sterkte vir more!!! Dink aan jou en glo als sal goed gaan.

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243258 by StellaK
Goeie more dames,

Naomi, bly jy hoef nie nou meer te lank te wag nie. ek hoop dat jy dadelik sal antwoorde kry en dat julle vinnig weer kan TTC.

Bea, dink so baie aan jou. mag hierdie siklus vir jou net goeie nuus bring al die pad.

Bella, Dellie, sterkte vir die TWW. hoop dit vlieg sommer vinnig verby.

Hopeful, bly die gaan goed met julle.

hallo aan al die ander dames

AFM, ek is maar bietjie skaars deesdae, oor ek nie veel nuus het nie. lees elke dag almal se posts my hart is by elkeen van julle.
by my gaan dinge goed. sien oor 2 weke weer die dr. ek is nogsteeds baie moeg en vandag is ek so vrek honger ek weet nie watter kant toe nie :tmi:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243257 by Hopeful
More Dames,

shoe ek gaan net n paar personals doen wand daar is so baie :)

BEA ek skree vir daai follies ek hoop die is jou cycle!!!!!!

Bell en Dellie sterkte met die TWW ek weet dit is aaklig!!!

Naomi ek is super bly jy hoef nie te lank te wag nie

Laggogie, Stella Debs hoe gaan dit met julle preggy faries?

Zettie en Zarah ek hoop julle geniet die aftyd en vat advantage van die wyn drink en sushi eet :)

AFM: nie veel nuus my kand nie alles gaan darem tot dus ver goed met my en die meisies :) ons wag nou net BAIE ongeduldig vir ons nuwe huis om klaar te kom en hoop om die 1st Nov te kan intrek :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243253 by Twinkle
Naomi so bly jy hoef nie te lank te wag vir die histeroskopie nie. Sterkte maar ons gaan tog weer gesels...

Dellie sterkte met jou wag tot 25ste ... ek toets n week na jou. Voel heel goed die tyd moet net verby gaan en probeer nie teveel daaraan dink nie ... gelukkig is ek besig byd ie werk en aande ook redelik besig so vergeet met tye - was net gister op 'n stadium erg verveeld toe wil ek google.... haha wat weet ek nie. want ek weet ek moet 2 weke wag.

Aan al di eander dames wees gegroet... dit raak al hoe stiller hier... maar ons kort nog baie BFP!!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243252 by Bea
Dellie en Bell - BAIE sterkte vir julle 2ww - ek hou regtig styf duimvas vir twee BFPs!!

Naomi, ek is bly jou histeroskopie is al volgende week - ek hoop die probleem kan sommer gou uitgesorteer raak en dat die bal weer aan die rol kan kom. x

Dankie julle. Ek het vanoggens my laaste Femara gedrink. Ek spuit net elke tweede dag Pergoveris. Dellie dis maar soos Menopur - net die sintetiese een. Ek het Donderdag my eerste sonar. Ek hoop net vir meer as een follie - maar ons sal eers vlg week regtig weet. Net bekommerd oor my man wat op antibiotika is vir sy sinusse - bang dit het n effek op sy sperm. Sal by die dr hoor.

Lekker dag almal

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 11 months ago #243251 by Bytjie
More julle almal,

Dellie, FX jy kry jou BFP en moenie worry nie, die 25ste is nie meer so ver nie.

Bell, is jy nog ok.

Bea, hoe vorder jy met jou meds.

Lagogies, jammer oor die internet maar solank jy darem nog kan lees is dit seker ok. Hoop dit word gou uitgesort.

Snoekie, waar's jy ook so skaars?

Julle moet almal 'n lekker dag hê.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account