More dames, hoop julle almal het lekker naweek gehou.
Bell en Dellie, sterkte met die TWW, ek hoop die tyd vlieg vir julle.
Nella, ons is by LA Health en hulle betaal vir die bloed toetse, maar net soos Bell sê as jy nog beskikbare fondse het.
Bea, wanneer gaan jy vir jou eerste follie scan. Ek het vanoggend my bloed laat trek net om seker te maak dat my levels onder 5 is, wag vir dr om te bel met die uitslae en sal dan bietjie meer info het/kry.
Debs, Hopeful, Stella, Lagogies, julle moet darem bietjie kom inloer jong.
Zarah, Zettie, Andie en al die ander: Waar is julle so skaars.
Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP