× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #240993 by Lalie12
More Dames!

Baie Dankie vir julle amal se pragtige verjaarsdag wense! Ek wardeer dit ongelooflik baie!! :heart:

Dit is ongelukkig nie goeie nuus vir ons nie. Ons IVF siklus het nie gewerk nie. My hart is BAIE seer hieroor. Dit was nou nie, een van my lekkerste verjaarsdae nie. Naomi, eks baie jammer oor jou nuus ook. Ek hoop jy voel gou beter. EK wil dadelik weer probeer. Maar moet nou eers net oor die hartseer kom. :cry: :cry:

Baie welkom aan al die newbies. EK gaan nie vandag te heavy in die personals ingaan nie.


Eks bietjie af geboek die res van die week, gaan dit net rustig vat! My wonderlike moeder het spesiaal vir my kom kuier, en ek gaan net die tyd saam met hulle geniet! :heart:


Lalie x

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240992 by Twinkle
More al jul dames

Debs - baie bly jul kon geslag sien nou kan jy verder beplan en shop..

Lagogies - mag jy meer as genoeg gesonde eiertjies he en sterkte met hierdie week se spuit!!!

Amanda - 2 ww sterkte hoop die 2 weke vlieg sommer gou vir jou

Zettie - glo en vertrou jou follies groei mooi ... sterkte vir jou ook

StellaK - nog net n week dan is dit jou beurt vir scan... *opgewonde*

Nella en Kyala baie welkom aan julle 2 , ek is ook van die "nuwes" hier en het so gou welkom gevoel en is baie meer positief vn ek hier saam gesels... en lees.

Zarah en Bea nuwe siklus NUWE HOOP - STERKTE mag hierdie siklus n siklus wees met hope goeie nuus en sommer BAIE BFP's !!!

AFM CD34 nog geen af! Was 06/08 by FS toe kon hy sien ek het defnitief so dag of 2 voor dit ge OV ... So ja ek speel steeds die "waiting" game.

Geniet die dag !!!

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240991 by kayla
Goeie more julle

Sjoe, ek voel al klaar baie welkom hier. Dankie! :heart: Ek will net vir julle almal se julle is REGTIG awesome. Die lewe gooi vir julle klippe en rotse en julle trek julle boks handskoene aan en veg elke liewe battle met oorgawe.

Ek het n vraag. Het een van julle ook so gesukkel met AF nadat julle die pill gelos het? Ek het elke maand AF gekry op die pil, toe het dit gestop vir 2 maande. Na seker 10 hpt was ek seker ek is nie swanger nie. Baie teleurgesteld in die BFP het ek en my man besef ons is reg vir kinders en ek het toe die pill gelos. 4 maande later nog geen AF nie. Dus in totaal is AF al amper 6 maande MIA. Die dokter se dit is normaal en ek moet maar net wag. Sy sal eers oor 2 maande iets begin doen. Het een van julle so lank gewag vir AF na die pil? Dit het al voorheen gebeur en ek het Provera gedrink, maar die gynea will niks weet nie. Sy se dit is normaal tot op 6 maande vandat ek die laaste pilletjie gedrink het.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240989 by Amandatjie
Baie welkom Kayla. Ek hoop dat als vir julle ook sal uitwerk.

Wow Debs ek is so bly vir julle. Nou kan julle lekker begin koop!

Naomi ek dink so baie aan jou en wens ek kan jou net n groot drukkie gee. Gelukkig is jy in goeie hande.

Afm: julle ek id vandag maar dag 5 ek dink ek verstaan nou hoekom mens kan verslaaf raak aan poas. Nou is dit maar nog wag :angry:
Hoop julle het almal n lekker daggie en dat julle almal sommer baie goeie nuus sal kry van watter aard ookal.

12 September 2015 BFP after ttc from 2008.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240988 by Lagogies
Ai Naomi drukkie vir jou! Woorde is min.

Debs bly jy kan nou lekker beplan aan al die boetie goedjies.

Zarah - lyk my ons maak n ivf treintjie. Is jy nou op cd7/8. Ek is cd4 en Bea is nou cd1.
Zarah hoop jou follies kom mooi aan. Ons kan doen met goeie nuus.

Bea soos bo lyk my ons is 3 daggies uitmekaar. Dis naby genoeg. Ook vir jou net die beste met nuwe siklus.

Welkom nella en kayla. Julle sal gou welkom voel.

Zettie groei follies groei. Bly ml lyk ook weer reg vir die ding.

Stella jy is seker al soooo haastig vir vlge week se scan

Hopeful jy is baie stil. Ons mis jou

Amanda is jy nou alleen in 2ww. Dis nie pret.

Bell AF mors die maand met jou. Waar bly sy?

Afm: spuit spuit hier. Hulle het my mooi gewys van saam spuit. Maar dit vat lank. Ek bid net vir baie mooi eiertjies en goeie bevrugting. Ek hoop so ons kan genoeg he om snowbabies te maak vir vlge keerook. Ek wens ons het ook soos julle in kaap n goedkoper opsie.

Ek spuit nog dir hele week en check follies sondag. Seker Ma /Di egg retrieval. Ek is maar baie benoud. Ek is maar stil ml wil net heeltyd hoor of ek ok is. Nie gewoond ek is stil nie

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240987 by zettie
Hallo daar Debs dit is wonderlike nuus n boetie baba

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240985 by StellaK
Kayla, baie welkom hier. baie sterkte ook met jou ttc paadjie.

Debs, :woohoo: baie geluk. nou gaan jy eers lekker beplan en voorberei.

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account