× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 1 month ago #241003 by Blommie
Stella- sien nou jy het jou BFP Gekry. So Bly vir jou!

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241002 by Blommie
Goeie more dames

Eerste wil ek jammer se ek is so skaars. Ek gaan vandag probeer om terugvoer te lees.

Welkom Aan die nuwe dames.

Zettie - het so vinnig gesien jy het 2 follies en dat ML so mooi na jou kyk en hy weer Saam met jou in die ding is. So Bly vir jou. Stuur asb Groete vir Almal op die Bbm groep. MIS JULLE VREESLIK!!!!!!!

Debs - geluk met span blou

Al die ander ek groet net eers HALLOoooo

AFM: hier gaan dit dol. Sus is die week al 6 weke oud. Ons gaan Donderdag vir haar besoek Aan die kliniek. Ek was gister vir my 6 weke ondersoek en alles is goed. Ek is besig om Liya se doop te reel so nou soek ek na Skoene wat Aan Daai voete gaan pas. Het gister haar rokkie Bestel.

Hier is n paar pics van my kids

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241001 by Twinkle
Bea en Zarah dit is aaklig dis mos hier wat my kop weer oortyd begin werk. Dink ek het saterdag getoets en was BFN ... maar nou sit en wonder ek het so bietjie gelees maar weet ook nie het die Susters ook probeer bel... dalk kan jul se indien jy n baie deur mekaar siklus het kom AF 12-16 dae na OV of is dit nie te se nie?

gaan later weer probeer bel wil ook nie teveel worry nie want so bang AF bly weg oor my stress vlakke maar sal lekker wees om te weet - my pilletjies le reg - kyk ek sal baie baie dankbaar wees as dit 'n BFP kan wees sonder dat ek pilletjies verder hoef te drink - het laas week vrydag laaste Fertiboost ook gedrink ...

Me: 31
DH: 32
TTC #2 since Oct'12

Oct 12 - Aug 13: Fertiboost & Acupuncture
6Aug: FS - Homeplan - Fertomid (50mg)
27Sep: Start with Clomihexal for 5 days
04Oct : Follie scan 1 14mm and 1 @ 12mm
08Oct: 1 Follie @ 19mm
Jan'14 - FS appointment STOP treatment
Okt 14 BFP
#1 BETA 1907
Due date 27 June

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #241000 by zettie
Zarha jy moet pynappel eet dit help met lyning :woohoo: :woohoo: nice geluk met die 6 follies.

Ek gaan Donderdag weer vir scan

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240999 by Zarah
More dames

Eerstens, Lalie, ek is so jammer :cry: Vat jou tyd en wees hartseer en raak weer beter. :heart:

Welkom kayla en nellak.

Debs, geluk met jou seun.

Naomi, ek dink baie aan jou. :heart: :heart: :heart:

Bell@, het jy weer getoets? AF is darem nasty!

Lagogies, lekker lag ek nou vir IVF treintjie! Sterkte met die spuite.

Al die res, wees gegroet.

AFM: follie scan wys 6 follicles. My lining is bietjie dun so hy het vir my pille gegee om dit te help dikker word. Donderdag nog n scan om te sien hoe hulle gegroei het en dan is die retrieval iewers oor die naweek.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240998 by Bytjie
More almal.

Lalie, so baie jammer dit het nie gewerk nie en dat jy 'n goor verjaarsdag agter die rug het. Rus die week en laat ma en DH jou lekker bederf, en gun jouself ook die tyd om hartseer te wees.

StellaK, hoop jy's darem al gesond. Het die MS al ingeskop

Debs, baie geluk met jul seuntjie. Jy gaan seker nou die winkels leeg koop ne. Baie als vorder mooi met julle. Hoe gaan dit met jou ma?

Welkom Kayla, ongelukkig geen raad oor BC nie, hoop jou paadjie is nie te lank nie.

Bell, wens so die AF wil nou ophou kat en muis speel met jou.

Amandatjie, jammer maar jy sal maar nog geduldig moet wees. Jy kan so van Maandag af POAS.

Lagogies, Bea en Zarah ek hoop julle IVF treintjie stoom mooi voort. Lagogies, sterkte met die spuite.

Zettie wanneer gaan jy weer vir 'n scan

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 1 month ago #240997 by StellaK
ai Lalie, groot drukkie vir jou. ek is so jammer :cry: :cry:
sterkte daar en ek glo jou mammie sal kan troos.

sjoe, Kayla, dit klink vir my baie lank. ek het ongelukkig nie raad nie.
my siklus was maar net deurmekaar maar ek het darem elke maand AF gehad.

Bella, dis darem aaklig om so te sit en wag. hoop regtig dat AF gou kom

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account