× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 9 months ago #253562 by Fairymommy
Fairychild ek is uit tot Feb. Manlief sien ek eers weer volgende jaar. :cry: hy is gister weer werk toe

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253561 by fairychild
Jammer oor AF Fairymommie.
Ek ook uit vir hierdie maand. Af het vanoggend opwagting gemaak.

Swartkat - ek dink jy is een van die laaste wie se 2ww na 'n einde toe stap. Hoop jy kry 'n bfp die maand!

Vir die res van ons gaan dit bd wees vir kersfees

Me: 35
DH: 38
TTC since Sept. 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253557 by Fairymommy
En daar begin ek met AF .. 3 dae laat!!!!
:cry: :cry: :cry:
Geniet julle naweek

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253528 by tanzie
More almal...

Fairymommy-=miskien was ov later as wat jy gedink het en daai BFP is oppad??ek hoop so :woohoo: :woohoo: hou duim vas vir jou!!

Dag 18 vandag en die meisie voel nog oki doki...nog n paar ligte krampies heel onder??weet nie wat dit is nie maar anyways,ek hoop vir die beste!!

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253525 by Fairymommy
More almal.
Update nog geen AF en nog geen BFP :( . Gaan maar my dok bel vir bloedtoetse vandag. Manlief vlieg weer werk toe more so dan sien ek hom eers weer 14 Jan :cry:
Hoop ek kry darem goeie nuus die naweek.
Lekker vrydag almal.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253517 by tanzie
Hi Julle*so was bydi dok(gp) gewees want die brief was toe nie na die medieis gestuur nie so koni my gyni sien nie...en dit is nou net n wag en kyk storie :cry:
het gevra oor progestrone ens en hyt gese eers volgende jaar sal ons dieper kyk en dat nie almal raak dadelik swanger nie...so my vingertjies is gekruis en ek bid so so hard....sien weer gyni die 5de Jan 2015*hopenlik is dit n doel dat ek hom eers volgende jaar kan sien :kiss: :kiss: My gp se hy weet soma volgende keer as ek vir hom gaan kuier sal ek n baba in my magie he,shame tot hy bid vir my nou...arme skoon ma soek nou n kleintjie van my man af want sy tweeling broer se meisie het mos saam my die 1ste keer gedra en toe verloor ek die baba,maar nou ja....ek hou almal nog in my gebede,xxxx

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253514 by DieSwartKat
Hi Meisiekind,

Jy is 'n ou yster, altyd so braaf en moedig. Ek dink jy is beslis nou die groupie se matriarg, so opskud volgende maand en tyd om aan te skuif na die preggie-forum!

Grappies eenkant, ek is jammer AF het opgedaag, maar bly om te hoor daar is steeds (soos altyd) 'n plan vir die nuwe siklus. Meskien is die vakansie juis wat jul nodig het, mens is mos net meer ontspanne en dis dalk net wat die ding gaan doen!

Geen nuus aan my kant, ek beplan steeds om Saterdag te toets, alhoewel ek voor my heilige siel weet dit is te vroeg (met AF wat eers Dins/Woens moet kom). Maar ek voel regtig dat ek nou op iets moet gaan piepie, want ek gaan mal raak.

Baie opgeblaas sedert gister, en bietjie sooibrand wat ook nou elke middag sy kop uitsteek na ete. Ek probeer om nie te veel daarin te lees nie, maar julle weet mos hoe dit gaan.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account