× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #239103 by Bytjie
Goeie more dames, hoe gaan dit vandag.

Ellam, hallo en welkom

Hopeful, voorspoed met jou afspraak.

Lalie, dis mos goeie nuus. Ek is so bly vir julle.

Wel, het vanoggend weer getoets en dit was 'n BFN op 14DPIUI. Ek skat is nou weer op panty-patrollie :laugh:

Julle almal moet lekker werk en jul dag geniet.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239102 by Lalie12
Hello Girls.

Dit voel soos 'n ewigheid wat ek laas hier op was. So vrek besig by die werk. Maand einde nou very so ek kan ook weer "asem" haal. Goeie nuus.. Ons begin nou Julie maand met ons eeeerste IVF. Ek ovuleer nou tans so ons wag vir CD1. Ek's bang en opgewonde op dieselfde tyd.


Hoop dit is 'n rustige naweek verder vir julle, baie Welkom aan die nuwes. Glo my hierdie is een van die beste forums om op te wees. Elke liewe vrou hier, het diep in my hart in gekruip.


Lalie
:heart:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239100 by StellaK
Hallo daar,

Hopeful, sterkte daar. dit klink na 'n baie lank tyd sonder enige BD :blink:

Bea, jammer dat jy so emosioneel voel. solank jy net nie te hard op jouself is daaroor nie, dan is als reg. hulle spuit jou nou so vol hormone, so ek kan net dink dat jou emosies in die tyd met jou gaan woer-woer speel. dink aan jou jong.
groot drukkie.

Lagogies, dis nou sleg dat jy nog 'n maand moet wag. groot drukkie vir jou en sterkte met die wag. hoop jy voel vinnig beter daaroor.

Ellam, baie welkom hier. hoop dat jy vinnig sal tuisvoel en ek glo dat jy baie antwoorde hier sal kry.

Naomi, dink aan jou jong. ek hoop sooo vir jou BFP FXFXFX

Zarah, jou beurt kom ook nou vinnig nader.

hallo aan al die ander :heart: :heart:

lekker naweek vir julle almal
:heart: :heart: :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
The following user(s) said Thank You: ellam

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239098 by Lagogies
Welkom ellam!

Ek is ook nuut. Maar mens voek sommer vinnig welkom

E

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.
The following user(s) said Thank You: ellam

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239097 by ellam
Hallo Dames,

Ek is baie nuut tot die forum en ek moet se, ek is vreeslik bly ek het julle raak geloop.

Ek en DH wil baie graag ook 'n kleintjie he in die volgende jaar. Ons is wel nog besig om te spaar vir al kostes wat daarmee saam gaan.

Ek sien dat baie van julle ook PCOS het. Ek het dit ook, maar het nie meet Metforum nodig nie.

Hoe lank neem dit al of het die geneem (vir die gelukkige mammas) om swanger te raak met PCOS? Sal graag wil weet na watse tydperk ons kyk.

Lekker naweek mensies B)







Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239094 by Lagogies
So bietjie teleurgesteld. Fs op kongres tot 8 Julie. :( . So nog maand v rus

Miskien maar beter, want besige maand wat voorle en ML was sleg siek laas week en die week. So boost maar die maand met vitamiene en dan maar weer vlge maand probeer.

Hopeful om jou vraag te antw. By ons nie iets fout nie, behalwe ouderdom. So fertomid 50 mg dag 3 -7 en menopur spuite 75 mg dag 4 en 6 of so. Ek reageer goed daarop en ons trigger met ovitrelle gewoonlik dag 9 en iui dag 11 en dan tww. Gewoonlik 2 follies, maar het al 3 ook gehad.

Lekker naweek. Sal weer vlge keer personals doen.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #239090 by Bea
Hopeful nee!! My vriendin is ook by A evitas. Ook swanger met eerste IVF - MAAR toe ek nou by haar hoor, se sy hulle het niks vir hulle gese van geen BD nie. Hulle het geBD tydens behandeling en nou. Nou wonder ek hoekom sal hulle vir een persoon se moenie en vir n ander niks? Sal beslis hoor vlg week by die prof. Maar sterkte xxx

Dankie julle, ek voel klaar beter. Met die hele TTC ding is mens al klaar emosioneel sonder n spul inspuitings en pille, wat nog te se met dit!!

Jammer Naomi :-(. Dalk is dit nog nie verby nie?

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account