× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 months ago #239078 by StellaK
hehe Naomi, lag ek nou lekker vir jou.
dit is nogal hectic, en ek kry hom baie jammer - hy het nogal baie pyn; dit doen ook nie die ego goed om in daardie area pyn te he nie.
maar ja, ons sal defnitief TTC - se nou net daar le vir ons ook 'n wonderwerkie voor.
ek gaan wel nie enigsins my hoop op 'n BPF sit die maand nie - die kans is seker maar baie skraal vir BFP met al die pille

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239076 by Bytjie
Andie, kyk hoe lekker begin jy ons naweek met jou blye nuus en vergeet van rok vir eers, net nou sit daar 'n boep :silly: . Jy en Hopeful laat my soos 'n stout kind voel wat kwaad gedoen het.

Hopeful kyk vir StellaK, sy't nog nie eens begin nie maar sy brag alkaar :rock: . Stella dis nogal 'n nare storie van jou DH, sal julle kan TTC terwyl hy al die pille moet sluk.

Hopeful nog net 'n paar slapies en dan is Maandag hier.

Zettie lekker om van jou te hoor.

Lagogies, sterkte met jou gyne en afspraak.

Julle dit voel amper of AF op pad is, maar ek sal nog steeds POAS totdat sy haar walglike lelike kop uitgesteek het.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239074 by StellaK
Andie, Dis fantastiese nuus :woohoo: :laugh: :lol: :woohoo:
baie geluk!!! en geniet elke oomblik van die beplanning.

Lagogies, ek het nognie besluit nie. ons het vriende in PE wat ons op ons troue laas gesien het, so ek dink ons moet maar deurdruk en vliegtuig kaartjies koop. ons het nog heeltyd uitgestel oor dit so vrek duur is om te vlieg. so nou dink ek die lang naweek in Aug is idiaal vir PE.

AFM: DH was toe gister by die uroloog. hy het van tevore die probleem gehad, maar ek was nog altyd te skaam om daaroor uit te vra. wat gebeur is dat die pypies in die testikels en prostaat toe trek en dis wat die ontsteking en infeksie veroorsaak. die dr se al wat regtig daarvoor help is gereelde BD. en met my MC en die feit dat ek 5 weke lank gebloei het, het ons toe geen BD gehad nie en toe trek als weer toe. hy het nou Antibiotika gekry wat hy vir 'n hele maand moet drink en nog ander pille wat hy vir die volgende 6 maande moet drink. en dan sal ons maar net baie moet BD :woohoo: :silly:
hehehe.. en Hopefull, ek sal nooit daaroor kla nie :laugh: :cheer: :silly:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239067 by Lagogies
Andie - wow dis nou lekker nuus! Sterkte met die beplanning

Hopeful dis nou om die draai vir daai hartkloppie :)

Bea baie sterkte - hoop jy is first time lucky fx

Zarah geniet die heeltyd speeltyd :lol:

Naomi positive thoughts and lotsa babydust fxfx

Stella geniet jou naweek weg. Waar gaan julle?

Debs, Zettie en as ek iemand vergeet het. Geniet die naweek.

AFM: CD1 more. Sal my gyne bel vir afspraak more. Ek is seker die moeilikste pasient. Ek sien elke siklus die dr oor naweek. Ek voel al skoon sleg as ek weer sy naweek ontwrig. Shame en personeel sn. Lekker naweek vir julle almal.

E:-)

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239064 by zettie
Hallo julle skuus ek is so skaars.

Andie dit is wonderlike nuus.

Debs wow nice scan.

Hopeful amper tyd vir daai scan baie opgewonde om tehoor van daai hartkloppie

Bea sterkte met die IVF

Naomi sterkte met die wag miskien verbaas jy ons nog.

Die res van julle sterkte met julle dinge.

AFM> My verjaarsdag was baie lekker nou moet ek seker maar my Provera begin drink sodat ek siklus kan begin.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239063 by Hopeful
Andie is SUPER exciting nuus!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! Baie Baie Baie geluk geniet elke oomblik van die beplanning wand voor jy jou oe uitvee is die dag hier!!! EN MOET NIE STRESS OOR REELINGS NIE GENIET DIT, ek kan dit nie genoeg se vir mense wat gaan trou nie.
Wag maar eers met daai rok alles goed verloop het jy bondeltjie liefde opad :woohoo: :heart: :heart: :heart: Dit regtig baie exciting en tog so wonderlik ek is baie bly vir julle!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239062 by Andie
Hallo julle!!!

Hoe gaan dit met almal? Long time no "see". Dis alweer maandeinde by die werk en tussenin is ek nog besig met my eie persoonlike exciting goedtjies ook, so daar is heeltemal te min ure in 'n dag op die oomblik vir my.

Hopeful en Debs, ek is so bly alles gaan nog goed met julle swangerskappe. Hopeful, ek hoop jy kom ook 'n fototjie post volgende week.

Bea, baie sterkte vir die IVF siklus. Ek hoop van harte dat jy ook sommer die eerste keer gelukkig sal wees.

Dis reg Hopeful!! Skel vir Naomi!! Want as jy nie het nie, sou ekke :angry: TE VROEG MEISIE!!!! Skip more en toets weer Saterdag as jy dan nou MOET.

Al die res van julle... Wees gegroet!!

Wat my TTC betref, ek het die FS gekontak op CD1 en hy het laat weet hy is op vakansie so ons gaan eers met die volgende siklus IUI doen. Ek moes nou eers gaan kyk het op watter dag ek vandag is, CD9 vandag. So my volgende siklus behoort om en by 15 of 16de Julie te begin.

OK en dan het Zarah gedink dis tyd dat ek julle inlig van my exciting nuus... Julle, ek gan UITEINDELIK trou in Desember!!!! :woohoo: :rock:
Saterdag is my en DH se 9 jaar anniversary saam en ons is nou al vir 6 jaar verloof en vir 6 jaar al wil hy my in die isle af jaag en vir 6 jaar nou al stel ek dit uit omdat ons nie die finansies het om dit te doen soos ek dit graag WIL doen nie. So nou het ek maar uiteindelik besluit om te compromise en my idees bietjie af te skaal en ons gan nou maar die ding op klein-maat doen.
Ek moet sê ek is baie excited nou dat dinge na 'n kant toe begin staan. Ek het in bietjie meer as 'n week se tyd die venue gebook, uitnodigings gedesign en bestel, 'n fotograaf gebook, 'n koek gebook, decor gefinaliseer en die gevolg se klere uitgesort. So nog net caterer kry en natuurlik 'n rok :S

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account