Hi Hulle,
Debs daai foto is te oulik!!!!
Stella, voorspoed met DH se storie ek hoop hy is sommer gou weer op die been. Ek will nie negatief klink nie maar ek weet nie of die maand so lekker gaan werk met die prostaat wat sukle nie. Ek stell voor jy gebruek die maand om uit te pluis hoe en waar jou cycle nou val so dat jy reg is vir volgende maand FXFXFXFX ek weet dit suck om te wag so groot drukkie vir jou
Zarah, LOL ek lag nou lekker vir jou my vriendin. As een van my vriendine so vertell oor DH wat hulle nie kan uitlos nie dan vra ons "kla jy of brag jy" hahahahaha so ja Kla jy of breg jy vriendin

ek het slegte nuus vir jou my skat. Ek weet jy will voorbereid wees vir jou IVF en daar is niks mee vout nie maar wees versigtig moet nie teveel beplan nie wand ELKE IVF is anders en ek belowe jou mens kan nie die storie beplan nie. My DH is n planner en toe hy besef NIKS loop soos hy dit beplan het nie het dit hom vreeslik uit gefreak. Bly rustig en go with the flow dis die beste raad.
Die van julle wat worry oor die newe efekte van IVF meds, elke vrou is mos maar anders en elke protecall is anders, maar ek was op 150ml Gonal-F en ek het GEEN newe efekte gahaad nie my eierstokke was effe sensetief maar nie seer soos ek baie ander vrouens hoor se het nie. So moet aseblief nie bekommered wees as julle niks anders voel of as julle nie oor nag in n viswiefie verander nie. Dit betekn nie oor jy nie newe efekte het dat die meds nie werk nie.
Bea ek is so excited vir jou IVF try rustig bly en onthou God is in beheer. Wat die spute betref vra die nurse of jy die 2 ampule in een spuit kan sit sodat jy net een spuit hoef te vat. ek kon net 75ml ampule kry van my Gonal-F en ek moes 150ml perdag gevat het. Toe spuit Dh my maar twee keer. Toe ons in die kaap kom toe se die suster dat ons actually net altwee die 75ml ampule in een spuit kon sit. Ek weet nie of dit met alle meds so werk nie maar hoor maar. Soos ek se ek het geen newe effecte gehaad van die meds nie maar die vell op my maag het baie sensatief geraak van al die spuite as jy kan vermy om so baie te spuit is dit beter.
AFM: Hier is nie veel nuus nie. Gaan Maandag vir my Scan en hoop ons sal dan die hartklopie kan sien. Ek is maandag 6weke 3 dae