× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 2 months ago #239048 by StellaK
Bea, dis nou goeie nuus. geniet elke oomblik hiervan - voor jy weet is dit verby.
bid nou al saam dat als sal goed gaan en dat jy ook dadelik sal BFP kry.

Naomi, FXFXFXFX!!!!!!! ek bid hard saam ook vir jou BFP

ek werk maar op die stadium met spekulasie. as ek aan neem dat ek weer my gewone 30 dag siklus gaan he, dan sal ek seker 8/9 Julie OV. ek sal seker eers meer sekerheid he as ek weer die volgende AF kry. ja, Bea, ek is nog sover natuurlik. ons het wel nou 'n agterstand - ML het 'n hectic prostaat infeksie. hy is al op die 2e reeks antibiotika en gaan vanmiddag 'n uroloog sien. so ek is nie baie positief oor die maand nie

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239039 by Debs
Jay hy het geload toe! Jippee :D

Baie dankie Lagogies, StellaK, Zarah en Bea!!!

Dit was werklik 'n groot oomblik vir my.


Aaaaah Bea dis exciting!!!!!!!!!!!! Ek dink aan jou en geniet die oploop na IVF #1 toee!

Ja StellaK, wanneer behoort OV te wees? Laat ons darem vreeslik hard kan bid vir daai eierselletjies :D

xxxxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239038 by Bytjie
More mense,

Debs, jul baba se eerste foto, dis kosbaar.

Bea, uiteindelik doen julle nou en praat nie net daaroor nie. Baie geluk.

Ek het vanoggend ge-POAS en dit was BFN. Sal maar elke oggend tot Maandag toe.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239036 by Bea
Debs - pragtige scan. My 8 weke scan destyds was ook vir my die mees spesiale van almal - toe babatjie armpies waai - geniet dit xxx

Zarah, Lagogies - lekker positief - no news is good news!

Stella, waar trek jy nou - ovulasie dalk al volgende week? Probeer jy net natuurlik hierdie maand?

Naomi, hoe gaan dit? Hou jy nog uit met die wag? Of het jy al gePOAS? EK hou duimvas!!

Hallo aan al die ander, kom update asb.

AFM: Ek het amptelik vandag met IVF#1 begin! Ek was eers bietjie blasè - soos whatever - want mens wag en wag en wag... dit is nou al twee jaar wat ons weer probeer... maar ek moet erken, ek raak nou baie opgewonde. Die groot sist van twee weke terug is besig om plat te val - so dis nie 'n probleem nie, ons kan voortgaan.
Die suster het my sommer vanoggend daar ingespuit - ek moet môre weer drie ampules Menopur inspuit en dan twee ampules elke oggend tot Dinsdag.
Dan moet ek ook drie tablette Femara drink elke oggend.
Ek sien die fs weer Dinsdag vir CD8 sonar.
My man het verlede week griep gehad, so hulle wil hê hy moet ook Dinsdag 'n spermmonster stuur sodat hulle net kan dubbel seker maak als is nog reg aan daai kant :unsure:
So vanoggend het ek nie my gebruiklike koffie gekoop nie, maar 'n berry smoothie en joghurt-heuning-muesli!

Lekker dag almal xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239035 by Zarah
Geluk Debs met jou baba.
Lagogies, daai plek van jou broer klink fantasties!
Naomi, het jy toe ge-POAS?
Bea, wats nuus?

My kant gaan ek ook maar se "no news is good news"

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 2 months ago #239034 by StellaK
Goeie more,

Debs, baie bly dat als goed gaan :woohoo: :woohoo:
die foto'tjie is darem baie spesiaal.

Lagogies, baie dankie. ek sal verseker daarna gaan kyk. ek was nou nognie in Dullstroom nie, maar almal praat net altyd goed daarvan.

hoop almal het 'n baie lekker dag daar
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #239026 by Lagogies
Debs dis darem so spesiaal dat mens kan loer.

StellaK wat van Dullstroom? My boet het plekkie daar ons gaan graag. Bel Dullstroom accomodation ( google hulle sommer) Hacklefree is sy plekkie. Kan tot 9 mense slaap. Binne kaggel/braai so manlief kan sommer elke aand braai. Maar enige plekkie daar sal werk. Dis lekker koud, so julle kan styf teen mekaar le of cuddle op die bank;) Lekker snuistery winkeltjies, eetplekke as ML nie wil braai of romantiese ete. En besoek Birds of prey centre - dis baie nice.( Ons was seker al 5 keer daar.) En ons love net die dorpie. Kaaswinkel ook baie nice.

Al die ander - laat weet bietjie hoe dit gaan.

AFM: no news is good news.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account