× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #238518 by Bea
MMCC, baie jammer om te hoor van jou niggie - sterkte vir julle familie in hierdie tyd.

Sterkte nog vir julle ook Zarah.

Zettie, dalk wag daar nog môre vir jou 'n verrassing ;) Ja jis, ek wil ook nou graag van Hopeful hoor!

Hallo Naomi, Strikkie, Andie, Stella, Lalie, Jooste en almal... hoop dit gaan goed. Debs - sterkte met die swottings!

Ag julle... ek het gisteraand gespot en toe NIKS. Vanoggend weer gespot en toe weer NIKS. Ek het nou die suster gebel en hulle sê ek moet wag vir 'n sterk vloei, want die Visanne bevat wel progesteroon. So ai, nou wag ek nog steeds. Hoop net iets gebeur die naweek.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238516 by zettie
Hallo julle skuus ek was bietjie vermis.


Zarha en MMC dit is bitter hartseer dink aan julle en julle familie.

Waar is Hopeful ???? Wanneer gaan hulle terug wees in Namibie ??

My kant gaan daar niks aan nie sal maar more toets en dan Provera begin drink.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238467 by Zarah
Mmcc, eks so jammer. Ons bid vir mekaar se families in hierdie tyd van droefheid.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238466 by Debs
Aggenee MMCC :((((((( dat die groepie nou so getref moet word die laaste week! Ek hou jul en zarah jou familie in my gebede hoor. Baie baie sterkte.

En stellaK ek wou vir jou se wow well done girl it looks goooood!!!

Afm: nie teveel nuus nie sukkel maar net met die swot -voel vreeslik moeg.

Sterkte vir almal se aand en more dan is dit darem naweek. Liefde xxxxx

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238465 by joo~ste
MMCC
Ek is so jammer. Dit is vreeslik hartseer-
:(

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238464 by MMCC
Hi Almal

Ek het deur elkeen van julle se posts gelees en jammer dat ek nie personals doen nie.

My niggie is Dinsdag oorlede en ons familie gaan maar deur n baie moeilike tyd. Sy was net 26 jaar oud en haar ma se steunpilaar. Dit was so skielik en sy was nie eers siek nie, het net dinsdag n asma aanval gekry en sys weg. Die feit dat sy nog 2 naweke gelede by ons gekuier het en fris en gesond was maak alles so moeilik. Ek vra asb dat julle ons in julle gebdede sal opdra, veral haar ma. My ma vat dit ook baie swaar oor hulle so n hegte verhouding gehad het.

Mooi aand vir almal.

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238463 by StellaK
baie dankie julle :cheer: ek geniet die naaldwerk baie.

Zarah, groot drukkie vir jou. ek dink so baie aan julle en my hart huil saam :cry:
berading is 'n baie goeie ding, ek hoop regtig dat julle almal se hart weer sal heel word :heart:

Dellie, hoe gaan dit met jou na die lap?

ek brand al om iets van Hopeful te hoor. is baie nuuskierig oor hul ervaring
FXFXFX vir daardie BFP!!

hoop almal het 'n goeie dag gehad.
liefde vir almal
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account