× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #238424 by StellaK
Goeie more almal,

Lalie, ek weet ook nou nie juis daarvan nie. my skoonsus het 'n cyst gehad so 2 jaar terug en haar dr het gese dis nogal algemeen, maar ek weet nou nie of dit dieselfde ding was nie. gelukkig het jy nou die ander afspraak vir 'n goeie 2e opienie.

Zarah, hoe gaan dit by julle vandag?

Sterkte met jou week Debs, dis dare nou amper verby.

Zettie, dis jammer. wat is jou PVA vorentoe?

Naomi, ek spot nog al die tyd, so ek weet ni of dit al terug na normaal is nie. die dr het gese my siklus behoor dieselfde te wees as voor die swangerskap, so dan verwag ek AF Sondag. so ek hoop van harte dat sy wel sal opdaag. dr Google se dat AF tot 9 weke na MC eers kan kom - so ek weet regtig nie wat om te verwag nie.

aangeheg is 'n 2 foto's van my naalwerk projek van die laaste 2 weke vir die naweek se babatee. dit was nogal baie werk, so dit het my gedagtes goed besig gehou en afgelei

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238421 by Bytjie
Hallo almal,

Bea - het die FEEKS al opgedaag?

Zettie - jammer om te hoor jy's uit vir hierdie maand. Gebruik jy enige fertility drugs of doen julle maar als natuurlik?

Zarah - hoe gaan dit met jou en die familie.

Lalie - ek weet nie wat dit is nie, miskien ons maar vir Dr Google nader en kyk wat hy sê.

Debs - sterkte met die leer en eksamens wat voorlê vir jou.

Stella - is jou siklus darem al terug of naby normaal.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238415 by Lalie12
Hi Girls x

Soo jammer oor jou broer en skoonsus se nuus x my hart is baie seer. Sterkte Zarah.

Zettie dis nog nie verby nie ... hou moed suster :P

Aan hierdie kant stil was vandag by dir Dr. Ontmoet die 17de my "nuwe" dr...
Hy praktiseer by Wilgers

Ons het die gewone scans gedoen en die Dr se ek het n corpus luteal cyst.. en n dik lining... so eenvoudig soos wat ek is weet ek nie of dit n goeie ding is of ek besig is om uit mekaar uit te val met siektes nie... die dr is ook nie juis spraaksaam nie. Het iemand dit al gehad en is dit normaal?

Hoop dit gaan goed met die res van julle!


Liefde xx

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238404 by zettie
hallo julle

Skuus ek is so stil het bietjie internet proebleme.

Gaan goed my kant niks nuus nie ek is die maand so uit soos koekies in die weeshuis dink nie eers ek het geovuleer nie.

Zarah dit is vreeslik erg weet hulle wat fout gegaan het.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238387 by Debs
Baaaie dankie Bea, dis n rowwe en baie stresvolle week :(

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238386 by Bea
Zarah, vreeslik jammer om te hoor van jou broer se baba - dit is verskriklik hartseer - ek dink aan julle - sterkte xxx. Maar ek is bly om te hoor jou KI het goed gegaan gister - nou hou ons duimvas! Hoop jou verkoue voel gou beter.

Snoekie - baie dankie vir die update oor Hopeful - ek is so bly dat als goed gegaan het met haar IVF en dat daar mooi embies was om terug te sit. Sterkte met die tandesny - ai tog, ek weet nie hoekom arme babatjies so met dit moet sukkel nie. En geniet die hondjie.

Naomi - jou tyd gaan ook vlieg - en ag wat, dis winter, eet maar!!

Stella, hoop AF kom gou - dat ons nou so moet wag vir die heks.

Debs - kan nie glo dis al tyd om dokter toe te gaan nie - geniet dit Maandag! En sterkte met die eksamen.

Dellie - baie sterkte vir jou lap.

Ek wag nog steeds vir AF!! Dis nou al drie dae na ek opgehou met Visanne, so hopelik begin ek vandag. Die suster het gesê dit kan tot drie dae vat... Dis amper erger as die 2WW - "not" :-)

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238381 by Debs
Agneeeee zarah!!!! Dis terrible!! :((((( so so jammer om te hoor en dan nog te moet kraam :( dis verskriklik. Dink aan julle familie en hulle. Baie liefde xxxx

StellaK -ek gaan maandag :) moes donderdag gaan maar skryf saterdag eksamen en was bang slegte nuus gooi my eksamen wat baie nb is omver.

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account