× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #238366 by Snoekie
Goeie Dag dames.

Ek is sooo jammer dat ek so stil is. Maar soos die engelse se "I'm so busy, I don't knaow my ass from my elbow"

Ek gaan nie nou regtig personals doen nie, BEHALWE:

Debs:
BAIE BAIE geluk met jou BFP.
Mag dit 'n wonderlike tyd wees wat vir jou voorle en ek hoop die Morning sickness klap jou nie te hard nie.

Zarah,
Ek hoop dit het sommer baie goed gegaan met jou KI.

Okay so hier is die UPDATE waarvoor julle almal wag. Ek het nie volle detail nie:
Hopeful se daar het 3 embies mooi gegroei, maar hulle het vandag net twee terug geplant. ek dink sy is bietjie skrikkerig dat almal vat, so toe het hulle besluit om net twee terug te plant. Sy ry Woensdag terug Namibia toe en sal seker Vrydag weer kom post en vir julle die volle storie vertel.

AFM.
Dit gaan baie goed met my en Anja, sy slaap nou baie moeiliker, dink sy begin dalkies tande sny. verder raak sy net ouliker by die dag.
Ons het die naweek vir haar 'n hond gekry. Ons het al lankal een gesoek. Ons wou
Doberman of Wemereiner koop. toe ons die naweek in die petshop inloop was daar 4 BEAUTIFUL Wemereiners gewees. toe koop ons 'n tefie. Dit is belangrik vir my dat Die hond saam met Anja groot word veral omdat dit so groot woef is. Haar groot werk is om vir Anja te beskerm, en ek moet nie bang wees dat sy vir Anja gaan byt nie.

Ek sukkel om nou foto's op gelaai te kry. Sal Netnou weer probeer...

Me: 30
DH: 32
TTC: Since August 2010
Sept '11 50mg Fertomid: 1 Follicle BFN
Oct '11 50mg Fertomid: No follicles
Nov '11 100mg Fertomid: No Follicles
Dec '11 150mg Fertomid: No Follicles 46 day cycle
Feb '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
March '12 Femara and Glucophage: OV'ed BFN
April '12 Femara and Glucophage: BFP!!!!
21 Jan 2013 Birth of my little girl, Anja.

Jan 2014: Informaly starting to try for nr 2. No Medication... Just enjoying the journey for now.

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238363 by Dellie
Hallo NaomiB - ek het 5m 2 keer 'n dag gedrink. Die vorige keer het ek op die 4de dag nadat ek die laaste pilletjie gedrink het, begin spot en op die 6de dag het AF begin. Nou na 10 dae is daar nog niks.

Ek het my dr gebel en toe se sy dit kan tot 14 dae vat maar sy se voor ons die lap woensdag doen, moet ons bloed trek en toets vir swangerskap - "you never know" was haar woorde.

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238356 by StellaK
Goeie middag,

hoop akmak het 'n lekker naweek gehad.

Zarah, hoe het dit gegaan?

Dellie baie sterkte vir woensdag. dink aan jou :heart:

Bea, hoop AF kom sommer bai vinnig.
my baba tee is nou die saterdag wat kom. ek voel darem elke dag beter oor die saal, so ek dink nie dit gaan te hectic wees nie. (of wel, ek hoop maar so :blink: )

Zettie, hoe gaan dinge nog daar by jou? jy gaan seker toets is hierdie week. FXFXFXFX

hallo aan al die ander :cheer:

lekker week vir almal
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238340 by Bea
Zarah, sterkte vir jou KI vandag - ek hou baie styf duimvas - laat weet hoe dit gegaan het. Het jy weer 'n dag se verlof ingesit?

Dellie, baie sterkte vir jou lap Woensdag.

Stella, hoop nie die babatee was te erg vir jou die naweek nie. xxx

Naomi, jou follie scan is darem nie te ver van nou af nie.

Hallo Debs, MMCC, en al die ander. Wens sooooo ons kan iets van Hopeful hoor.

AFM: Saterdagaand laaste Visanne pilletjie gedrink, wag nou in spanning vir AF.

Lekker dag almal, dis vriesend koud hier in die Kaap.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238337 by Bytjie
Hallo Dellie, hoeveel Provera het jy gedrink. Ek het die heel eerste keer 10x10mg gedrink en toe vloei ek vir amper 3 weke.Nou drink ek 5x10mg en AF daag op die derde of vierde dag op. My dr wou he ek moes eers AF kry en klaar wees daarmee voordat hy die Lap gedoen het, miskien moet jy jou dr bel en hoor.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238334 by Dellie
Hi julle

Jammer ek was so stil - dit gaan maar woes by die werk!

Debs - verskriklik baie geluk met jou BFP! Ek wens vir jou 'n baie gesonde swangerskap toe! Geniet elke oomblik. :heart:

Zarah - baie sterkte vir vandag! Wees net rustig - alles sal goed verloop! :heart:

StellaK - so bly jy is weer positief en dat alles goed gaan :heart:

AFM - Woensdag is dit my Lap en ovarian drilling. Wens dit wil nou net oor en verby kom want my senuwees kan dit nie meer hou nie. Ek het so 10 dae terug ophou met provera - AF het nou nog nie opgedaag nie. Ek het bietjie AF pyne gehad laasweek en dit was dit. Is dit normaal dat dit so lank vat? Die vorige keer het ek na 4 dae begin spot en op die 6e dag het AF begin. Weet nie wat nou aangaan nie.

Hoe gaan dit met julle? Het iemand al iets van Hopeful gehoor?

Me: 30 (PCOS)
DH: 31

TTC: Since September 2012
May 2013 – Fertomid - no follicles
June 2013 - Laparoscopy and Ovarian Drilling
Aug 2013 - 2.5mg Femara and Ovidrel (homeplan) - BFN
Oct 2013 - 2.5mg Femara, Menopur, Ovidrel (homeplan) - BFN

28 Oct 2013 - Move to a FS - Dr Johan Pentz

05.12.2013 - Femara, Gonal F, Lucrin - IUI - BFP 18 December 2013 Beta 127..So blessed!

3.01.2014 - first scan 6 weeks 1 day - one perfect heartbeat.
14.02.2014 - 12 week scan - absolutely perfect and all going well.
10.03.2014 - It's a little girl!

[link=http://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238333 by Bytjie
Goeie more almal, hoop julle het lekker naweek gehou.

Zarah - voorspoed met jou KI vandag.

Lyk my die winter is nou rerig hier ne

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account