Hallooooooo snoekie!!!!! Baie baie dankie!!!!! Sover is daa darem nog geen morning sickness nie -phew!!! Dis darem n baie oulike idee van julle met die woefie ek hou vreeslik daarvan! As die Here hierie n sticky baby wil maak, sal ons ook dit soen

baba is due einde januarie en trek eers maart in ons nuwe huis in. Gaan so n cliche storie wees die met my wat hoog swanger in desember nog try huis klaar gebou kry hehehe! Maafvsal dan so bietjie wag en ook n woefie kry
Dellie - dis nou exciting!? Fingers crossed vir daai toetsie man!
Stella -hi girl ek djnk baie aan jou oor die saterdag storie jy sal in my gedagtes wees xxxx
Zettie -ja, toets jy die week? Sal darem lekker wees om almal te sien hulle bfp kry oe!!!
Bea -nog geen teken van AF nie? Jitte as sy moet kom dan kan sy darem maar haar tyd vat!!
Hopeful - .....se post... Hehehe! Dis darem vreealik exciting! Ek giggel my dood vir haar gesig van nee net nie 3 nie!! Hehehehe ek hoop tog albei vat sommer! Kani wag om jou weer hier te he nie.
Laat ek gaan leer

Lekker aand vir jul almal!