× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 3 months ago #238459 by Strik*kie
Hi julle

Zarah, ek is jammer oor julle verlies. Sterkte en drukkies.

Stella, dis baie mooi. Ek dink ons gaan almal by jou bestel as die tyd daar is ;)

Hi Andie, ek hoop voor jou afspraak sit daar klaar 2 ogies ;)

Hi Bea, Lalie, Blommie, Snoekie, Naomi, en almal verder.

Ek hou FXFXF vir Hopeful. :woohoo:

Afm: niks nuus nie, net koud. En toegegooi onder die werk, as usual.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238454 by Zarah
Hi almal

Naomi, ek kan nie eers n knoop vaswerk nie!
Bea, ek hoop nie AF speel nou weer speletjies met jou nie.
Stella, jys baie kunstig.
Lalie, n dik lining is gewoonlik n goeie teken. Eks net baie bly jy gaan vir n 2de opinie. Daai Dr makeer n snotklap!

AFM: Dit gaan maar aan. Ek het rondgebel vandag om berading vir my broer hulle te kry.
Die 1 goeie ding is dat ek glad nie aan 2WW dink nie.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238449 by Bytjie
Hallo julle

Zarah - hoop jy en die familie voel darem 'n klein bietjie beter.

Bea - ek is in dieselfde bootjie as jy, drink more my laaste Femara en dan wag tot Woensdag om te kyk of dit gewerk het. Geduld is mos mens se middelnaam in hierdie besigheid waarmee ons besig is.

Stella - baie, baie mooi. Een van die maak moet jy vir ons elkeen enetjie maak ne. Ek kan net 'n knoop vaswerk :huh: En baie sterkte met die babatee die naweek.

Lalie - ek hoop ook dis soos Andie sê. Ongelukkig weet ek nie wat 'n Corpus Lutheal is nie.

Andie - ons hoop jy het glad nie nodig om vir daai IUI te gaan nie ne.

AFM - niks nuus aan my kant nie.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago - 13 years 3 months ago #238448 by Bea
Hi Almal, hoe gaan dit vandag?

Zarah, hoe gaan dit nou met jou broer en sy verloofde? Dit is baie erg - weer eens baie jammer vir hulle verlies. Kon hulle al sê wat fout gegaan het?

Andie, sterkte vir die 2ww - mens weet nooit :-)

Stella, dis pragtig! Een van die dae maak jy vir jou eie kleintjie een. Sterkte vir die babatee hierdie Saterdag.

Lalie, sterkte vir die 17de - hoop jy kry dan 'n PVA.

Naomi, hoe lyk dinge nou? Zettie, jammer jy's uit hierdie maand.

Nog steeds geen teken van AF aan my kant nie. Ek het heelwat krampe en pyn op my eierstokke - dalk is alles nou besig om te "ontwaak" na die Visanne.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238435 by Lalie12
Blommie -- Ek sien nou eers jou fotos!!! Jy is PRAGTIG! :woohoo: :woohoo:

Jou baba kom een dag na my en my man se huweliks herdenking! <3

Weet nie waar is my maniere nie!! >>>> Debs BAIE GELUK!!! :heart:

Andie dankie vir jou info! {Ons hoop dit is 'n Positiewe ding! Mens weet nooit}
Stella! Vlaggie
Jou Quilt is stunning :heart: :heart: Jy gaan een van die dae bestellings kry!!!

Naomi >>> Ek moet al 'n Graad he in my Google info.. As my man vir my se hy is siek google ek al sy symptome en dr vir hom vinning reg.. Miskien nie altyd 'n goeie ding nie.. Mens kry snaakse goed partykeer....

MMCC --- Het AF al opgedaag? En sluk jy nog jou Inofolic?

Zarah - Drukkie vir jou, en weereens jammer oor die verlies.. :cry: Ons harte is saam met jou seer!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238427 by Zarah
Dankie vir die boodskappe dames.
Ek sal weer kom post. Ek is nie nou in n goeie space nie

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 3 months ago #238426 by Andie
More julle!

Sorry ek's so skaars, maar al die maandeinde goedtjies is amper klaar dan kan ek weer bietjie relax.

Wil net gou vinnig sê, Stella, daai quilt is pragtig!! Sjoe, jy's omtrent talentvol!!

En Lalie, 'n Corpus Lutheal cyst is die oorblyfsels van die follicle nadat die eiertjie uitgeskei is. Met ander woorde, jy het geovuleer en die feit dat jou lining so lekker dik is, is natuurlik ook 'n baie goeie ding. So ek hoop jy gan nie eers daai 2de opinie nodig hê nie want jy gan sommer voor dan al weet of jy 'n BFP kry die maand ;)

Aan al die res van julle, hallo en ek belowe om van more of so af meer te gesels en defnitief meer personals te doen.

Niks nuus aan my kant nie. Ek is apparently 3DPO maar ek is nie eers seker of ek geovulate het die maand nie. Kannie wag vir my volgende siklus om te begin sodat ons die bal aan die rol kan kry met die IUI nie.

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account