× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 6 months ago #237883 by zettie
Zarah dit het my al vantevore oorgekom en FS sê is fine want ek O eers laat :)

Wanneer gaan jy begin toets FX FX

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #237882 by Zarah
Zettie, moet jy nie eers met jou FS praat voor jy die pille drink nie? Ek is maar versigtig as dit by pille en goed kom.Dis lekker om jou so relaxed te sien. Na die laaste siklus het jy dit nodig.
Hopeful, soos jy se, kry mens eintlik die stomme mans jammer want hulle weet nie hoe om uiting te gee aan hulle emosies nie. Wanneer is AF due? Waar trek jy nou in jou siklus?

AFM: Niks veel my kant. Ek dink nou net, n week gelede die tyd, kon ons dalk ons baba conceive het :woohoo:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #237880 by zettie
Hopeful ek gaan volgende maand Accupunture doen as die maand nie werk nie ek is die maand eintlik glad nie gepla nie jy kan mos sien ek het skoon vergeet om my pille tedrink :blink:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #237879 by Hopeful
Hi Zettie, bly om van jou te hoor :) ek wou nog vra gaan jy weer acupunture doen die ronte?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #237878 by Hopeful
More Almal,

Lalie hoe voe jy vandag?

MMCC, ek stam saam met Zarah as die gemoed reg is is dit helfde van die battle gewen :)

Naomi, hoe voe jy vandag? Groot drukkie vir jou vriendin

Zettie, Debs & Strikkie waar kruip julle weg?


Bea hoe gaan dinge jou kand

Zarah, hou jy darem nog sterk?
Zarah ek moet nou ook eers deel ek het volle sympatie met jou oor DH wat nie will praat nie. Hoe nader die teid kom hoe meer sien ek my DH is besog om uit te freak en hy raak net stiller en meer brommerig met my alles wat ek op die stadium doen is verkeerd. Dit pla my nie ek kan my man al lank genoem om te weet ek moet my nier vererg vir sy nukke nie maar ek voel so jammer vir hom wand ek kan sien hoe stress aan hom vreet. Ek dink hy sal beter begin voel as dinge nou gebuer as ek nou die dokters begin sien en my meds vat en ons in die kaap is maar shame hulle weet ook nie lekker hoe om hierdie dinge te verwerk nie
Andie en aan jou kand?

AFM: nie veel nuus nie ek moet net vir my self lag soos julle gese het elke maand hoop mens so AF bly weg en die maand moan ek oor sy nog nie hier is nie. Ek het al van Maandag/Dinsdag die ligste en vynste af crampies so nou bekyk ek elke keer so mooi as ek in die badkamer was of daar nie dalk so klein teken van rooi is nie HAHAHAHA ag julle ons vrouens is sommer simple.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #237877 by zettie
hallo julle


Skuus ek is bietjie mia is vandag CD9 gaan nou eers my fertomid begin drink het my skoon ontgaan om dit tedrink. :silly: Glo nie gaan verskil maak ek O eers CD19 so is nog lank.

Hopeful dankie vir die mooi woorde.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 6 months ago #237875 by Zarah
More almal

MMCC, ek is bly jys positief dame. Ek dink as ons gemoed reg is, is die paadjie klaar beter.

Hoe gaan dit met almal?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account