× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 4 months ago #237849 by Bea
Zarah, nee, ek het dit nie gedoen - ek was wel tempted, maar het daarteen besluit, want ek het gevoel dit is teenproduktief - dit help tog niks - dalk om die tyd om te kry :) Ek het altyd 12 dae na die KI vir 'n bloedtoets gegaan - dit is wat die kliniek aanbeveel het en dan het jy vir 'n feit geweet positief of negatief. Ek het ook nie vroeg 'n HPT gedoen nie, want ja, dan kan jy 'n vals positief kry - as ek nie kon wag nie, het ek van 10DPO getoets. Sterkte vir die wag, dis erg!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237847 by Zarah
Hi Bea, jammer oor die candida... dis n nare ding. So, jou IVF is sommer om die draai!? Die berig in die koerante oor die nuwe oil vir endometriosis het omtrent opslae gemaak. Hier is n vrou by die werk wat heel tyd vra hoekom ek nie op dit gaan nie. Ek kan nou nie juis vir haar se waarmee ek bsig is nie, so ek se net ek wag tot my vlg gynae besoek.

Ek wou gou hoor, jy het mos al KI gedoen. Ek lees op internet (ja ja ja!) dat die vroue HPT doen en elke dag toets na die KI om te kyk wanneer die trigger uit hulle gestel is. So weet hulle wanneer die BFP nie vals is nie. Het jy dit ook gedoen?

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237845 by Bea
Hallo almal!!!!

Ek moes nou eers opvang met almal se nuus. 'skies, was gister by 'n workshop en laas week so besig, maar moes nou eers tydmaak vir chat!

Zarah, sterkte vir die 2ww. Dit is so 'n moeilike pad en ek kan dit heeltemal verstaan dat om vrolike foto's van babatjies te sien mens hartseer maak. Drukkie vir jou en almal.

Hopeful, min dae! Kan nie glo jy begin oor 'n week nie - ek is baie opgewonde vir jou part. Bly jy het die troue geniet en dat als goed gegaan het. Ja jong, die mans darem...

Andie, jy kan seker ook nie meer wag vir die 27ste nie - darem nou nie meer te ver nie.

StellaK, ek hoop jy voel al beter xxx

Dellie, sterkte vir die follie scan more - hoop daar is mooi follies!!

Lalie, dankie vir die Moedersdagwense :-). Dis wonderlik dat jou man jou so ondersteun. Hoop jou gemoed gaan gou weer op.

AFM: Ek het 'n aaklige ou Candida-infeksie :( :( Dit is een van die newe-effekte van die nuwe medisyne wat ek drink. Het darem die nodige medikasie en roompies en hopelik gaan die ou heks sommer gou weg. Dit is ook die week wat ek die FS moet bel om my "ovarian reserve" uitslae te kry en te hoor of Dag 1 nou sal wees die dag nadat ek die pille gestop het.

Lekker dag almal!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237844 by Hopeful
Hi Andie, het gedink dis wat dis maar agwat dis nou om die draai en voor jy jou oe uitvee het jy ook jou BFP!!!

Zarah, :cry: :cry: :heart: :heart: ek het dit altyd gedoen maar het nou opgehou is net te moeilik om me te deel :cry:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237842 by Zarah
Wie van julle lees partykeer die mammas se stories op die forum? Ek het dit lanklaas gedoen en toe ek nou weer kyk en die laggende babas sien en sien hoe groot hulle geraak het, choke ek amper aan die trane in my keel. :cry:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237841 by Zarah
More dames

Dellie, ek kan nie wag om te hoor van jou follies more nie! Jy moet kom post!
Hopeful, is dit nie weird hoe ons altyd AF weg wens nie en nou kan jy nie meer wag vir die nie! Hahaha!
Andie, ek sien ook uit na jou besoek die 27ste. Jy moet laat weet wat se hulle.
AFM: 6DPIUI....tick tock

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 4 months ago #237840 by Andie
Hopeful, ons kon net nie n vroeër afspraak kry nie, ja.

Kan jy glo jy is excited vir AF om op te daag? Hoe weird is ons?

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account