× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 9 months ago #253247 by tanzie
Hi everyone,

So i finished my cycle day 5-9 50mg fertomid yesterday now the ovulation testing etc begins....

I am very very down at the moment-everyone around me has announced they are expecting and me and dh are actually being put under pressure now...

I feel like a failure-but i am still crossing fingers!!

xxxxx

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253246 by HoopVirDieBeste
Hallo daar Julle almal! Ek dag ek loer gou in om vir julle so bietjie nuus te gee... Ons KI more, ons het net 1 ou eiertjie.. maar dit vat mos net 1, so van more af begin die groot aaklige gewag...ek dink dis waarna ek die meeste opsien... die 2ww... julle gaan my maar moet help cope daarmee.. dis nou die eerste keer dat ek so iets doen en ek hoop van harte die laaste! As ek nie more inloer nie, sal julle beslis van my hoor Maandag oggend. B)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253111 by Jame
Alweer ek...

Julle vroumense sal laat ek begin tjank en nooit ophou nie!! Vreeslik dankie vir jul mooi boodskappies, beteken so baie vir my. :heart:

Ek sal beslis nog kom chat en my ongevraagde opinie kom gee ;) , kan partykeer dit net nie help nie. En sal uitkyk vir AL jul BFP's. Maar nou weet jul as jul nie verdere detail van my hoor nie. So bietjie moeg om CD te tel en te wonder oor mucus wat so lyk terwyl dit so moet lyk, en spotting ontleding, om my boobs so te ondersoek of hul nie dalk seer is nie, soveel so dat hul naderhand VREK seer is :laugh: .....van 'n wit stokkie wat watookal toets is ek klaar mee...ek sal wel nog die BD ding doen (ML sal bly wees om dit te hoor ;) ), maar dis dit.

Lekker daggie

xxx

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253109 by Fairymommy
Dankie meisiekind. Het dit die naweek ook gaan oplees. Het my self belowe om nie symptom spotting te doen nie. Ek dink net ek het te vinnig opgewonde geraak. Ek voel ook nou my ou self ,niks seer (.)(.) Nie. Nog 8 daggies vir my voor ek toets.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253108 by Meisiekind
Swartkat, bly om te hoor jy's lekker vars terug en daarmee saam sommer ook in die 2ww. Dit maak nou 3 van ons wat volgende week toets (en nog 1 die week daarop?). :heart:

Fairymommy, ek wil nou nie jou bubble bars nie, maar swangerskap simptome begin eers na implantasie (tussen 6 en 12 dpo) wanneer hCG van die embrio jou bloedstroop binnegaan (voor dit is jou liggaam salige onbewus van sy nuwe inwoner). Wat wel jou moegheid kan veroorsaak is die natuurlike verhoging in progesteroon na ovulasie. Progesteroon word selfs gebruik vir sy sederende effek in ander mediese toestande. Rede hoekom ek dit noem is omdat sulke goed my aan die begin mal gemaak het - dan glo ek vas dat ek swanger moet wees, en dis regtig net te pynlik om dan nie sukses te hê nie. So ek bewapen maar myself met genoeg kennis in die gebied sodat ek nie so ophol raak nie. Ten minste weet ons nou een ding - jou progesteroon vlakke is hoog genoeg dat jy dit agterkom en behoort seker 'n swangerskap te kan onderhou. :)

Fairychild, jammer om te hoor oor jou ML. Dis nie 'n maklike situasie nie - ek is self daar deur met my ML wat afgelê is kort voor ons wou begin ttc en toe raak ek onverwags swanger 'n paar maande later (nie dat ek vir een oomblik spyt is oor my wonderwerk nie). Dit het lank gevat voor hy weer werk gekry het en om weer op die been te kom, maar mens moet net die heeltyd bly hoop en bid dat alles weer beter sal raak. Ek hoop jou ML kom sommer gou reg met 'n nuwe en beter werk as vantevore. :heart:

Wat my betref, is vandag op 7dpo. Seer (.)(.) is so te sê weg en alles gaan aan soos gewoonlik. Ek hoop dat ek die volgende 7 dae ook so rustug kan bly.

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253107 by Meisiekind
Jame, ek kon nie help om hartseer te voel toe ek jou post lees nie :cry:, maar weet dat ek dit vreeslik baie respekteer. Dit vat regtig guts om so besluit te neem. Ek weet nie of ek 'n jaar terug sou verstaan hoekom jy so besluit nie, maar ek weet nou beslis. Het so baie by jou (en die ander dames) geleer. Baie dankie dat jy jou ervarings met ons gedeel het en vir elke woord van bemoediging en grappie langs die pad - ek's 'n beter mens agv daarvan. Ek gaan jou vreeslik mis, maar is baie bly dat jy nou in vrede kan voortgaan met jou lewe en jou familie kan geniet. Ek gaan aanhou bid en hoop dat julle verras word met nog 'n wonderwerkie (laat weet my asb as dit gebeur), maar meer belangrik dat jy gelukkig sal wees met wat ookal gebeur. :heart: :heart:

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago - 11 years 10 months ago #253104 by fairychild
Jamie, sterkte en voorspoed vir jou. Dit kon nie 'n maklike besluit wees nie. Ek dink aan jou.

Afm - laas week was bd week gewees. Nie seker wanneer ov was nie want ek het besluit om nie die maand te toets nie, moes naby Vrydag gewees het.

Minder goeie nuus is dat ML vanoggend meegedeel is dat sy werk hom gaan afle. Hy maak einde Desember klaar :cry:
Nog nie seker waar dit ons baba planne los nie.

Me: 35
DH: 38
TTC since Sept. 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account