× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 10 months ago #253057 by AnzelMama12
Welkom by ons, Hoopvirdiebeste - Ek glo jou paadjie saam met ons sal baie lekker wees en hopelik baie kort met 'n vinnig BFP!

Hoe gaan dit met al die ander dames?? Leef julle nog??

AFM, ek het agtergekom ek het 'n redelike groot hormoon wanbalans - Hulle noem dit Estrogen Dominance. So my progesteroon vlakke is baie te laag en my androgene te hoog. Ai weet jy. Hormone wat so in demone verander. LOL! Dit kan moontlik die rede wees hoekom ek sukkel om swanger te raak. That figures, ne?? Ek het nou 'n natuurlike progesteroon roompie gekry wat baie goed werk. Voel reeds stukke beter - Op alle vlakke. Om te dink al die simptome wat ek die laaste ruk so ervaar het, is als te danke aan te lae progesteroon vlakke.

Hopelik, nou met die behandeling, sal my bfp vinniger sy verskyning maak! Sal julle girls op hoogte hou.

Enige van julle op progesteroon behandeling??

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253052 by HoopVirDieBeste
baie dankie tinktinkie, ek het ook saam met die laperoskopie 'n histeroskopie gehad en van die miome verwyder, het ook die ding laat doen wat FS die vloeistop in die baarmoeder spuit om te kyk of my buise oop is, en alles lyk baie goed daar.. of so sê, die ademioom veroorsaak nie druk nie, daarom gaan hy nie sny nie... met ML se toets het hy opgetel dat sy swemmertjies nie 100% is waar dit moet wees nie, maar hy drink nou Staminogrow... dit help bleikbaar. So ons hoop werklik waar maar vir die beste...

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253036 by Tinktinkie
Hi julle, ek kom loer steeds hier in... Voel vreeslik alleen in my groepie, niemand gesels rerig daar nie.. Hehe!

Hoopvdbeste, ek was ook op menopur en femara vir ons KI, en het ook vir dr gevra of ek simptome moet he, want ek voel niks. Sy se toe net dat die medikasie slegs n stressor is, so mens reageer soos wat jy gewoonlik in n stresvolle situasie sou reageer, en duidelik kan jy en ek stress handle, so well done lady! Hoop die KI werk sommer dadelik vir julle!
Ook selfde soos jy het ek n bump in my endometrium gehad, en dr het toe 'n histeroskopie gedoen, sommer om te kyk of buise ens oop is ook, en hul se die 'scar tissue' wat die opp los in die baarmoeder help soms dat embriotjie kan inplant, so dalk is dit n opsie as die KI's nie suksesvol is nie? Nie vir ons gewerk nie, maar het later uitgevind dis omdat ML se swemmertjies toe nie so goed was soos wat ons gedink het nie... Baie sterkte vir jou!

Sterkte vir die res van julle ook! Ek cheer nog al die pad vir julle :heart: :heart:

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253034 by HoopVirDieBeste
Hallo Almal, baie dankie vir al die warm welkom boodskappe. Ek hoop ook dat my tyd saam julle awesome mense van korte duur sal wees ;) As ek so lees van almal se probleme voel ek eintlik skuldig, want dit klink asof my probleem nie naastenby so erg is nie. Ons het wel 'n jaar begin ttc, maar het wel nou eers ERNSTIG begin, daarom die behandeling. FS kan nie regtig sê wat fout is nie want hy tel nie regtig enige probleem op nie. Daar is eintlik geen rede hoekom ons nie al suksesvol was nie. Hy het wel opgetel dat ek 'n paar miome het en 1 ademioom, die miome is maar klein en FS hy gaan nie sny nie want hulle behoort nie te pla nie, die ademioom sit in die wand van die baarmoeder maar aan die buitekant en moet verwyder word, maar ons kan dit later doen want dit sal te lank vat om te genees en met my en DH se ouderdomme wil ons nie meer wag nie. So ons gaan sommer dadelik IUI en nie die BD metode doen nie... het dit nou lank genoeg probeer sonder sukses...ek is nou op CD6 van het het nog 1 dag oor van Femara en 2 Menopurs oor... ek voel dood normaal... is ek veronderstel om enigsins iets anders agter te kom?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253013 by tanzie
Good Morning.. :heart:

I think of all of you everyday and hold thumbs and when I pray ech one of you are in my prayers :heart: :heart: :heart:

Cycle day 3 today will be starting my fertomid 50mg on saturday again,decided to give it a try and see what happens :heart: :heart:

xxxxxxxxxx

Have a great day...

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253009 by DieSwartKat
Skuus, welkom by ons Hoopvirdiebeste

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 10 months ago #253007 by DieSwartKat
Dag Almal,

Ons is vir 'n paar dae by die see, ek kyk glad nie na my epos of die forum nie. Probeer bietjie rus, en dis regtig baie lekker sover.

Ek is vandag cd10, gister klaargemaak met my fertomid/femara/estrofem cocktail van cd4-9. Kan nie se dat ek enigsins anders voel nie, geen newe effekte behalwe dat my vel soos gewoonlik 'n gemors is gedurende c10-20. Aai.

Ons bd elke 3de dag vanaf cd7, ek het besluit ek gaan nie opks hierdie maand koop. Ek het wel my mikroskoop waarmee ek my spoegies elke oggend toets, maar glad nie so obsessief soos laas maand nie.

Ek skryf later weer, praat binnekort!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account