× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 6 days ago #253004 by fairychild
Hi dames,

Ek was vir 'n rukkie bietjie stil.

Wanda - ek dink gereeld aan jou. Baie sterkte vir jou en jou man.

Welkom hoopvirdiebeste. Jy sal baie ondersteuning en raad hier op die forum kry. Alle sukses met die medikasie en hoop jy kry sommer vinnig 'n bfp.

Jammer oor al die af's wat hierdie week verskyning gemaak het.

Afm - CD11. Het besluit om hierdie maand nie met die ov toetse te sukkel nie en probeer nie te veel aandag aan cm te gee nie. Toets al omtrent 5 maande en lh surge is soos klok slag op CD12. My strategie is die maand om elke 2de dag te bd.
Verder het ons nog nie uitklaring oor afleggings by my man se maatskappy nie behalwe dat hulle van 75 mense ontslae raak.
Wat my meer stres is die feit dat ek tot onlangs op kroniese medikasie was. Ek en my spesialis het besluit dat ek dit gaan stop terwyl ek ttc en dit dan weer begin op 14 weke. Dit begin nou lyk of my toestand nie onder beheer gaan bly sonder meds nie. Ek is in twee geskeur hieroor. Die meds verhoog kanse vir gesplete lip en verhemelte maar as my toestand onbeheerd is tydens swangerskap verhoog dit die risiko van o.a. premture geboorte en lae geboorte gewig. Kry ook nie afspraak by spesialis nie...

Me: 35
DH: 38
TTC since Sept. 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 6 days ago #252998 by Fairymommy
Hello almal .. Dit is nie my week die week nie .. twee dae in 'n ry foutiewe ovulasie toetse gehad. Ek al op Cd 14 . Boobies nog nie seer nie. En net so nou en dan pyn op die regter ovary. :cry: rerig gehoop ek ov nou dat manlief by die huis is. Maar ek vetrou nogsteeds.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 week ago #252970 by Meisiekind
Hello almal

Hoop dit gaan nog goed met julle!

HoopVirDieBeste, welkom hier by ons! Ek is seker jy sal die forum ding gou baas raak. Was dieselfde vir my toe ek hier begin gesels het. Ten minste het julle al 'n plan van aksie, so dis 'n groot stap in die regte rigting - hoop julle kry sommer binnekort goeie nuus. :)

Wanda, altyd goed om te hoor wanneer iemand wat lank gesukkel het swanger raak - veral as dit iemand naby aan mens is. Ongelukkig kan ek nou nie help met die vrae oor IVF nie.

Lyk my dis maar stil hier. Aan my kant lyk dit of dinge nou in plek val. Ek is 99% seker dat ov gister was en ons het ons huiswerk gedoen. Sal môre oggend weer my BBT check om te bevestig dat ov wel gister was. So dan is vandag 1dpo. Behoort dan ± 1 Des te toets. En wie weet, miskien kom Kersfees die jaar vroeg in ons huis. :)

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 week ago #252968 by Lagogies
Wanda ek sien jy is in Benoni

Pta IVF is goedkoper as JHB. My gynae is Dr Markram by Unitas. Sy spreekkamer is volledige lab en alles gebeur daar. Dr Markram help sy pasiente. Ongeag ouderdom etc. (Was verbaas dat van die instansies jou afkeur op ouderdom en BMI (gewig lengte indeks)) Sy suksessyfers is baie hoog vergelykend met internasionale klinieke, alhoewel hy dit nie adverteer nie.
Ek beveel hom graag aan. Jy wag soms tot 4maande om by hom in te kom, maar as jy eers sy pasient is sukkel jy glad nie met jou afsprake nie.

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 week ago #252962 by tanzie
sjoe af het nou begin gesig wys aiiiiiii-1 dag te vroeg,maar okay sy is darem hier...nounet wag tot dag 5 dan kan ek my fertomid begin.... :heart: :heart: :heart: :heart: :heart: ek soek net n BFP onder die kers boompie....

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 week ago #252961 by Jame
Hello julle almal!!

Welkom Hoopvirdiebeste!! Hoop jy kuiertjie by ons is van korte duur! ;)

Wanda , jong oor die ivf dit hang maar vreeslik af van waar jy gaan. Bv Pta Oos kliniek s'n is so R22000 - R25000. Vitalab in JHB het juis vandag vir my quote deurgestuur en hul s'n is R35000 - R40000. Hang natuurlik ok af of 'n doc lang vs kort protokol volg , want lang protokol sal bv lei tot meer meds kostes....

Sy moet sommer paar plekke bel en hoor hoeveel hul vra.

Jammer vir al die AF's wat opgedaag het. Ek is juis vandag CD28 en kan voel AF is bitter naby.

Tatta :heart:

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 1 week ago #252951 by HoopVirDieBeste
Goeie More almal! Ek is baie nuut tot die forum, in teen deel, nuut tot enige forum. :blink: so ek weet nie of ek dit nou reg doen nie...
Ek is 37 en DH is 48, geen kind of kraai vir een van ons nie,
TTC nou vir 'n jaar of so, het verlede jaar vir Laparoskopie gegaan en alles nou goed en wel. Nadat ek van Dr's verander het is ons nou 'n stap nader.
Ek het gister begin met Femara en begin van more af met Menopur. Nadat ek omtrent gister die hele dag gevat het om die forum te lees is ek darem so bietjie meer clued up oor wat om te verwag... So dankie aan almal van julle. Ek sal nou maar die forum dop hou en elke dag kom gesels! Sterkte vir almal van julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account