× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 9 months ago #253345 by Fairymommy
Hi dames.
Weet sommer obs faan paar BFP's he die maand. Ek voel die hele dag moeg en honger maar het mensus pyne en gister aand erge rugpyn. Verwag AF more. Ek het gelees mens kan krampe kry ???? Ek is so bang ek begin. :cry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253341 by HoopVirDieBeste
Hallo Julle.... dit lyk vir my asof alles goed lyk en gaan met almal van julle :P ek is nou op CD17 en gaan vir my ou bloedtoetsie Maandag, wel dit is wat Dr Pentz se ou papiertjie sê, ons het Vrydag ge'KI'en dit voel soos 'n week terug so lank vat dit vir die tyd om verby te gaan! Ek weet darem nie of ek dit maand na maand sal kan doen as ons nou onsuksesvol is nie.. die emosies en gewag sy my die mure uitdryf! :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253326 by tanzie
Swartkat :blush: :blush: dankie vriendin,ekt so gewag dat iemand my net iets kan laatweet....sjoe wens sommer ekti gewerk vandag nie maar weet net dat die 3 voerige dae is gecover-moet nou net aanhou...ek is so bly om te sien die fertomid het darem gehelp :woohoo: :woohoo: die tww gaan die langste wees ek weet dit sommer,veral omdat ek nie gewoonlik opk gebruik nie so weet nooit eintlik of ek ov of nie en nou die maand het ek eintlik bietjie hoop:pinch: :S :P :woohoo:

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />

[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253323 by DieSwartKat
Tanzie, lyk vir my positief! Dis "sulke" tyd vir julle! :blush:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253321 by tanzie

Julle is die a positive ov toetsie?gister sin was bietjie ligter maar vandag lyk die toets lyntjie donkerte as die control lyntjie??help asb

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />

[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253306 by tanzie
Good Morning everyone,

Back at work,started with the opk yesterday afternoon...the test line was dark but not as dark as the control line,so will see today lunch time again,I am not good with these opk they confuse me a lot.but i have been bding just incase hehehe*

I feel great for someone that used fertomid,happy,bouncy and full of energy??

Only CD 14 today-ai my tww begins now...sjoe!any cycle buddies??

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />

[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253299 by fairychild
Hou duim vas vir jou toets more oggend Fairymommy! Welgedaan dat jy die stokkies kon weerstaan tot nou.

Swartkat - ek het ook 'n se bid week wag. Het nog die besluit wanneer ek gaan toets nie, maar sal Vrydag CD 28 wees. My siklus is die afgelope paar maandw tussen 28 en 30 dae, maae was laas maand 31 dae(my langste sedert my tiener jare).
Het 'n early toets wat ek dalk Vrydag/Saterdag sal gebruik en 'n gewone ene wat ek vir volgende week sal bere - of probeer ten minste.

Verder le 'n naweek van popspeel voor. Pas van Vrydag tot Sondag my peetkinders op - 10 jarige seun en tweeling meisies van 6 1/2 maande wat gebore is na baie jare se bid, smeek, trane en IUI.

Me: 35
DH: 38
TTC since Sept. 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account