× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 9 months ago - 11 years 9 months ago #253297 by DieSwartKat
More,

Ja nee, Saterdag is my toets-dag en dit is nog ver vir my. Hoop maar ek kom deur die week!

Meisiekind, vandag is mos jou toets-dag?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253296 by Fairymommy
More dames.
Hoop almal het die naweek geniet. Nog net een daggie voor ek moet toets. Trots op myself dat ek nog nie probeer toets het nie :) .
Hoop almal wat toets die week kry goeie nuus. :kiss:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253286 by fairychild
Van gister af. Ook bietjie vroeg vir my. Die 2ww is veels te lank vir my

Me: 35
DH: 38
TTC since Sept. 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253277 by DieSwartKat
Presies! Ek eet gewoonlik 'n klein middagete rondom 12uur en aandete rondom 5.30. As ek later eet rondom 1:30 dan skip ek altyd aandete. Nou kan ek 'n GROOT maaltyd eet vir lunch, al is dit 2pm, en ek is teen 4pm weer dodelik honger. Eergister het ek skoon lighoofdig gevoel omdat ek honger gevoel het.

Ek het Fertomid en Femara ge-google, fertomid lei wel tot 'n verhoging in eetlus, maar femara nie. So, ek skryf dit maar daaraan toe. Net baie snaaks dat ek Fertomid CD5-CD9 geneem het, en my skielike eetlus eers van CD16 af begin het.

Van wanneer het jy krampe? Dalk implementasie krampe? Ek het my krampe al vir 3 dae, moet te vroeg wees vir my vir implementasie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253274 by fairychild
Hi Swartkat,

Ek is op CD 21 en het dieselfde simptome. Is die afgelope 2 dae ongewoon honger en 8 uur vas aan die slaap. Ek is letterlik honger sopas ek klaar geeet het. Is ook 'n bietjie kramperig.
Ek probeer hard om my nie daaraan te steur nie. Dit is nogal moelik want ek wag al van 8am af vir middag ete om te kom!

Me: 35
DH: 38
TTC since Sept. 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago - 11 years 9 months ago #253262 by DieSwartKat
Hallo julle,

Tanzie, I'd start the BD thing immediately, every 2/3rd day until CD20 (at least). I know they say every 2nd day and every day around your expected ovulation, but seriously, we knew we couldn't manage that. I started on CD7, every 3rd day, and tonight will be my last BD (CD19) for this cycle. Pretty certain I already ovulated, but just in case. Phew. A girl does get a bit tired, you know? :laugh:

Ek is vandag tussen 6 DPO en 9 DPO, afhangend van wanneer ovulasie was. Ek was nie vir ovulasie scan hierdie maand, want ons was verlede week mos by die see toe ek moes toets. Ek het wel met my mikroskoop en gewone OPK getoets en dink OV was CD13.

Julle, ek weet ons symptom spot nie hierdie maand nie, maar ek voel straaaange. In die opsig dat ek (1) ontsettend honger is vir die laaste 3 dae, (2) absoluut geen energievlakke het en teen 20:30 al slaap, en (3) en die laaste 2 dae die allerverskriklikste krampe het, veral op my linker eierstok. Ek weet niks is noodwending verwant aan swangerskap nie, moegheid en krampe is nie ongewoon vir my nie (alhoewel nooit nastenby so erg nie), maar die verskriklike honger is 'n nuwe ondervinding. Ek kan nie eers onthou dat ek ooit honger gevoel het met my vorige swangerskap nie, dalk maar net verwant aan die pille wat ek CD4-CD9 geneem het.

In elkgeval, nog te vroeg om te toets vir my. Die 1ste en 3rde Des is darem om die draai vir julle BFPs.

Lekker naweek!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 9 months ago #253248 by tanzie
Hi everyone,

So i finished my cycle day 5-9 50mg fertomid yesterday now the ovulation testing etc begins....

I am very very down at the moment-everyone around me has announced they are expecting and me and dh are actually being put under pressure now...

I feel like a failure-but i am still crossing fingers!!

xxxxx

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account