× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 2 weeks ago #252839 by tanzie
Wanda :heart:
ek weet hoe jy voel en jy mag maar uitpak mens het dit soms noodig om net uitepak en alle emosies en goed uitekry....

ek hou jou in my gebede en dink aan jou :heart:

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252829 by wanda
Hi Dames

Ek hoop almal het n wonderlike naweek gehaat.
Fairychild julle is in my gebede. My man was 8 maande werkloos na retrenchment en ek gun dit vir geen gesin nie.

Ek is nie vandag in n baie wonderlike mood nie.

Ek het n vraagie vir die dames hier ... Wane is genoeg genoeg en wanneer besluit mens om aan te beweeg en op te gee... Ek en manlief het bietjie deer n slegte tyd gegaan die naweek .. Hy het toe vir my gese of ek weet hoe moeg is hy vir die seerkry miskien moet ons dit net heeltemal los en op mekaar begin fokus.

Dit maak mens so seer veral omdat ek teen dit was om nog kinders te he... Nou is ek die een wat dit meer as ooit wil he.

Ek voel so op moed verlore vlakktes die een ding wat ek met my hele hart wou he is so klein donker kop baba soos wat my man was ..

Hoe vergeet jy van alles hoe leef jy sonder om daaraan te dink daar is altyd swanger mense en babatjies om jou so hoe ignoreer jy dit.

Ek wens ek kon my pyn in woorde om sit dat hy verstaan ek so gebroke binne in my ek dink nie ek is n slegte mens nie dink ook nie ek is n slegte ma nie maar hkm gebeur dit net nie met my nie..

Ek is so seer dit is n pyn wat ek met niemand kan deel as hier op die blad nie.

Ons sal ook nie die finansies he om weer te gaan vir KI of vir IFV nie so waai kant toe nou.

Ek is jammer ek pak so af maar as ek dit nie se nie sal ek knak

Lekker daggie vir almal en n wonderlike week

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252807 by DieSwartKat
Hallo julle,

Fairy, baie sterkte, hoop daar is goeie nuus i.v.m. jou man se werk.

BFN vir my op CD30, en steeds geen AF :cry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252806 by fairychild
Goeie more almal,

Af het toe Saterdag haar opwagting gemaak. Ons hoor ook vandag of my man afgele gaan word. Ek hoop so ons kry goeie nuus.

Lekker week vir almal. Mag dit nog 'n week van BFP's wees vir almal wat toets!

Me: 35
DH: 38
TTC since Sept. 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252803 by Tinktinkie
Hallo julle,

Baie, baie dankie vir al die gelukwense, ek waardeer dit so baie! Ons 2de Beta was 130 gister, dr is tevrede en ek hoef nie weer te gaan nie. Ek ken te goed die steekpyn in mens se hart van nuus oor ander se swangerskappe, en ek weet myne het dit ook gedoen aan julle :(

Jame, Meisiekind, Nunu, Hope en Lagogies, julle stap die padjie al lank saam met my, baie dankie vir alles! Ek bid steeds vir julle, (lagogies -vir gesonde 9mnde) en vir julle ander vir moed, hoop, geloof en wonderwerkies. Gaan steeds kom 'steel lees' om seker te maak ek mis nie goeie nuus nie :heart: :heart: :heart:

Goed gaan julle xxx

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252802 by Meisiekind
Tinktinkie!! Baie geluk jong - dis awesome nuus! :woohoo: :woohoo: Mag jy werklik 'n voorspoedige swangerskap hê. Geniet elke oomblik! Ek sal uitkyk op van die ander threads om te sien hoe jy vorder. :heart:

Jame! Bly om weer van jou te hoor. Klink of jy omtrent lekker vakansie gehou het.

Swartkat, ek verstaan heeltemal van die klein gryntjie jaloesie wat sy kop wil uitsteek wanneer mens van ander swangerskappe hoor, al is jy hoe bly vir die ander mense. Ons is ook maar net mens. Ten minste gee ons nie toe aan die jaloesie sodat dit iets groter word nie. En jammer om te hoor van jou broer-hulle se verlies. Beplan of onbeplan, dis nog altyd 'n aaklikge ding om deur te gaan.

Aan almal wat nog in die 2ww is of dink dat AF binnekort daar gaan wees - sterkte!

Me: 38 (PCOS, anovulation, endo)
DH: 41
DS: Our miracle boy conceived naturally, born Feb 2012
DD: Our miracle girl conceived naturally, born Sep 2019

TTC#2 June '13
Dec '13 - Dec '14: 8 cycles Fertomid (4x50mg; 4x100mg) - referred to FS May 2014
Jan '15: Laparoscopy and hysteroscopy - removed Endo, improved structure of 1 tube
Apr '15: IUI#1 - BFN
May '15: IUI cancelled, too many follicles
Jun '15: IUI#2 - BFN
Oct '17: IVF aspiration
Nov '17: FET#1 - BFN
Apr '18: FET#2 - BFN
Jun '18: FET#3 - BFP - early MC
Aug '18: FET#4 - BFP - early MC
Sep '18: FET#5 - BFP - early MC
Jan '19: Natural BFP!!
The following user(s) said Thank You: Tinktinkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252800 by tanzie
Hi Ladies,

Well-i promised i would stay away from doctors etc but i went to see gynea today during lunch :) and feel great now...womb is 100%,ovaries perfect and gynea says i have beautiful eggs :) :) he also gave me 2 cycles of fertomid for in case i am out this month -if it is,then i will try them again and then just relax and enjoy the practice hehe*

Hope you all have a lovely weekend :) :) :)

xxxxx

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account