× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 5 months ago #237280 by Bytjie
So 'n maand of wat terug het almal gemoan oor die verre datums van die afsprake, maar lyk my almal moet binnekort hulle afsprake nakom. Eks so bly die laaaaannnnnnggggggg gewag is amper oor vir julle :rock: .

Andie - ek drink nou die pille saans, weet nie of dit enigiets daarmee te doen het nie. Die vorige 2 maande was my emotions 'n bietjie in overdrive.

My afspraak vir follie scan is 22 April op dag 13.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237279 by Hopeful
Hi Julle,

Bea ek is bitter bly jy voel beter en ek hou stuif dium vas vir Donerdag ek is seker alles sal fine wees.

Lalie, thanks vir die awsome advise shoe dis bietjie duur maar as jy se dit werk beter dan maak ek so. Nou moet ek net check of ek dit iewers hier kan kry. Namibia is mos maar bietjie agter die klip en ek het onlangs eers die Clear Blue HPT begin sien by ons maar sal gaan kyk baie dankie :)

Andie, jammer om te hoor jy was siek maar bly dit klink of dit beter gaan. Shoe jong ek weet Mei voel nog soos n ewigeid maar dis om die draai een van die dae dan sien jy weer die FS!!!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237277 by Andie
Hallo julle!!

Ek's bly om te sien dit gaan darem oor die algemeen goed met almal.

Bea, baie sterkte met die lap. Ek hoop die verkoue is sommer gougou verby en alles verloop goed Donderdag.

Hopeful, dis wonderlike nuus dat julle nou al in Mei kan IVF doen!! Ek stem saam, die enigste manier hoe jy AF min of meer kan predict is as jy OPK's gebruik. Ek het maar altyd die Clicks een gebruik, maar Lalie se idee klink goed, veral omdat joune baie akkuraat sal moet wees.

Naomi, ek hoop die maand is jou maand. Veral omdat jy geen newe-effekte het nie. Hoop dis 'n goeie teken.

Al die res, Zarah, Strikkie, MMCC en almal wat ek nie nou kan mention nie, julle is gegroet!!

AFM, ek moes laas week heel week horisontaal verkeer met 'n vieslike griep wat nog steeds rondhang, maar ek's darem terug by die werk van gister af. Alle agterstallige werk is gelukkig gou ingehaal so nou kan ek weer loaf ;)
As gevolg van die antibiotika is ek natuurlik uit die maand. Dink ek het Donderdag of Vrydag ge-ovulate, maar ek is nie seker nie want my temps is baie laag vir een of ander rede. Nie so hoog soos gewoonlik na ovulasie nie. So who knows. My volgende siklus behoort te begin om en by 27 April en dan die siklus daarna sien ek weer die FS!!

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237276 by Bea
Hi Julle, groot storm oppad hier in die Kaap!

Hopeful bly jou mond is beter. Jammer, kan ongelukkig nie raad gee oor die OPK nie, het nog nooit gebruik nie. Hoop iemand kan antwoord.

MMCC - jammer oor jou vriendin se tweede miskraam, dis maar erg.
8 Mei is om die draai vir jou!

Strikkie, ai tog, hoop jou bloeddruk bly laag oor die vent!

Zarah, hoop die 2ww vlieg verby en dat volgende maand se KI nie weer enige hiccups sal hê nie - sterkte.

Zettie - hoop die BD marathon gaan goed!

Hallo NaomiB, Andie, Debs, Ertjie, Lalie, StellaK - 'n paar van julle is baie skaars x

AFM: Dankie baie almal, ek voel darem beter. Die dokter het gister vir my 'n single shot antibiotika botteltjie vloeistof gee - nogal hectic. En kortisoon. Sy sê sy glo ek sal Donderdag fine wees, want dis net bo in my longe en nie onder nie - maar ek moet net vir die narkotiseur sê wat ek als gedrink het sodat hy self kan oordeel. Ek hoop regtig vir die beste.

Lekker dag verder en sterkte vir die wat in die storm moet ry vanaand!

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237275 by Lalie12
{Gee hom GAS Strikkie!!! Mense dink altyd swangerskap is 'n siekte!}
Net omdat sy meisie vol stront is, is dit nodig dat hy dit kom uithaal op mense wat nie dit verdien nie!! :((((

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237274 by Lalie12
Hopeful! :) AS jy OPK wil gebruik, spandeer eerder bietjie meer ek koop die Clearblue Ovulation Kit. Dit is elektronies, hy gooi vir jou 'n smiley uit as jy gaan ovuleer 24-48 uur na die eerste smiley! Hulle is so R200 vir die pak van sewe stokkies en werk persoonlik vir my BAIE beter as Clicks se eie maak. Maar mense verskil.

Ek kon nooit die duidelike verskil sien tussen the Test & Control Line nie....

En help as ek verkeerd is jou Luteal Phase --- As hy 14 dae is behoort jy na ovulasie 14dae te begin met jou katoenmeisies.. Myne is 15 en die maand was hy presies reg. Ek het 15 dae na my eerste + begin.

{Ek praat onder korreksie}

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237272 by Hopeful
MOre Almal,

Shoe maar dis ontrent still hier so, wat gaan aan dames verloor julle alweer moed vir hierdie TTC storie of is julle net onder die werk toe gegooi???

Zettie, hoe gaan dinge jou kand ek dink so baie aan jou

Andie, hou jy nog moed aan jou kand?

Zarah, hoe gaan by die BD maraton

MMCC daai afspraak is om die draai jong!!!!!!!!! en ek is bly AF het eintlik die pad gevat

Strikkie hoe gaan dit jou kand? wat is julle volgende PVA

Bea, wat het die dokter toe gese oor die verkoue? is jou LAP vandag? as so baie sterke jong dink vreeslik aan jou!!!

Debs, waar is jy?

AFM: Ag wat die tane trek was nie so erg nie, was ongemaklik en bietjie stressvol oor jy weet wat hulle besig om te doen maar dit was vinnig verby ( hulle het al 4 getrek ) en ek het so lekker geswel maar nie verkleer nie en die pein was nou nie sooo erg dat ek dit nie kon handel nie, so ek was eintik heel verbaas oor hoe maklik en goed dit gegaan het.
Julle ek will julle oepinie vra? einde my se kand moet ons mos nou moer ver travel vir die IVF en dit sal die beplanning so veel makliker maak as ek n beter idea gehaad het oor waneer CD1 sou wees? so nou ek weet dat my LP fase is 16 dae ( LP is die hoeveelheid dae tussen ovulation and AF ) so die maande wat ek OV krampe kry is dit redelik maklik om te bepaal waneer CD1 gaan wees maar ek kry nie elke maand kramp of EWCM nie is ek nou bang volgende maand kry ek dit nie. Nou my vraag is dink julle ek moet dalk OPK's gebruek om ov te bepaal? Ek het nog nooit n OPK gebruek nie en weet nie lekker hoe hulle werk nie? Is hull duur? wat dink julle?

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account