× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 5 months ago #237270 by Bytjie
More dames, hoe gaan dit vandag.

M - gelukkig is die datum sommer om die draai so die wag is darem nie meer te lank nie.

Hopeful - waars jy so stil jong. Hoop nie daai dr het jou mond baie seer gemaak nie. Word gou beter en kom groet ons.

Lekker dag vir almal verder.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237267 by MMCC
Hi Almal

Hopeful - Hoop j voel al beter na d tande trek en dat jou mond nie TE seer is nie.

Noami - Sterkte met hierdie rondte fertomid, eks bje bly j ervaar nie newe effekte nie, om eerlik te wees kon ek ook niks snaaks agte kom toe ek dit verlede jaar gebruik het nie.

Bea- Sterkte my skat ek hoop als werk ten goede yt en alle sterkte vir die lap.

Zettie -Geniet die BD marathon!!!

Hallo aan al die ander dames!!!

AFM - nie veel nuus an my kant, x net baie bly die bloeding het einde se kant toe gekom en ek en ML kon ook dam n BD hierdie naweek in werk :laugh: Verder wag ek maar nog vir my afspraak op 8 Mei en sal hopenlik n PVA het daarna.

My hart was gister so seer, net verlede week het my vriendin laat weet sy is swanger, en ek was sooooo bly vir hulle. Sy het ongelukkig gister weer n miskraam gehad. Was nou haar 2de miskraam. Dit is so hartseer :( :cry: :cry:

Lekker aand vir almal

Liefde

M

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237265 by Bytjie
Zarah - ek wag vir gyne om my 'n datum vir scan te gee, hy was mos laas week by 'n kongres en toe moes ek my pilletjies by my gp kry. Sal laat weet sodra hy my bel.

Strik - eks nou CD6 en ek dink ook eks lucky.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237261 by Strik*kie
Skies, hallo Debs, Stella, Lalie en die wat ek vergeet het> :blush:
The following user(s) said Thank You: Lalie12

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237260 by Strik*kie
Hi julle

Zettie, go for GOLD!!!!!!!!!!!!!!! :rock: :rock:

Zarah, ek hoop dinge werk vinnig vir jou uit. :)

Bea, dis nie lekker nie, baie sterkte met die lap, ek hoop jy voel gou beter.

Naomi, jy klink lucky om nie funny simptome te he met meds nie. Watter cd is jy?

Hopeful, hoe voel die mond?? Seker eina?

Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237259 by Zarah
Hi almal

Ai Bea, hoekom moet die noodlot so wreed wees? Ek hoop jou verkoue klaar op.
Zettie, geniet die BD B)
NaomiB, wanneer gaan jy vir n follie scan?
Hopeful, hoe voel die mond?

AFM: Ek wag maar die 2WW om sodat ek met KI kan begin. Ek het n student in my klas wat 4mnde swanger is. Sy is 3jaar getroud en het op haar 6de siklus Fertomid swanger geraak.. So ja, lyk daar is darem hoop.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237256 by Bytjie
:woohoo: :woohoo: Tackle hom plat Zettie!!! :rock:

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account