× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 5 months ago #237105 by zettie
:woohoo: :woohoo: AGNICE hOPEFUL BAIE OPGEWONDE VIR JOU :woohoo: :woohoo:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237104 by MMCC
Hi Almal


Hopeful - Dit is sommer WONDERLIKE NUUS!!!!!!! Mei maand is 1 van die dae. Alle sterkte my skat.

Ertjie - Ek weet presies hoe jy voel. Ek het saterdag by 'n vriendin gehoor sys swanger en ek is baie bly vir hulle, maar stilletjies het ek gewens dit was ek. Ek is bly jo PCOS lyk ok goed. Alle sterkte

Naomi - S0 jammer oor die BFN, ek hoop regtig jy het maar net te vroeg getoets en dat daardie BFP nog sterk opad is.

Stella - Hoe voel jy?

Hallo aan al die ander!!

AFM - Julle AF is nog steeds hier en nog steeds baie sterk, ek is al vandag by dag 14. Ek weet nie meer wat om te doen nie. Aan die 1 kant dink ek ek moet maar dokter bel en hoor en in die ander kant se ek vir myself ek het vir omtrent 4 maande geen ordentlike AF gehad nie en miskien is dt al die ou goed wat uitkom, ek weet nie, maar ek dink ek gee dit nog hierdie week kans en as dt teen vlgende week nog steeds so sterk is ek liewer die dokter moet bel.

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237103 by Hopeful
Hi Almal,

Skuus werk is druk besig en ek kry nie kaans om te post nie.

Naomi ek is baie jammer oor jou voorloopige BFN ek hoop tog daar is nog n kaansie

Zettie dankie vir die update stuur vir haar baie groete van my ook af :)

Ertjie ek is bly die PCOS is ook beter dit is wonderlike nuus jong!!!!!!!!!!!!!!!1

AFM: DH het laat weet dat Junie ook nie gaan werk nie wand hulle is besig met provisional budgets so ( drum roll please ) ons gaan dit Mei maand doen!!!!!!!!!!!! Ek moet nou net met die hosptiaal praat en dit finalise en dan vermoed ek AF sal so by die 20ste mei hier wees dan begin ek stim!!!!!!!!!!!!! ek is uit my vell uit opgewonde!!!!!!!!!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237102 by ertjie1
Middag almal

Sjoe dit omtrent stil.
Naomi, jammer oor die BFN

AFM: was vandag by gine, alles lyk nog goed. Het 2 groot eiertjies op linkerkantse eierstok, ander kant niks. Dr gaan ook nie nou lap doen, moet eers kyk na bloeduitslae op dag 23. Afhangend van uitslae sal hy op behandeling besluit. Maar my PCOS lyk ook beter :woohoo: is nou op CD12.

Lekker aand !

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237098 by StellaK
Goeie middag.

hoop almal het 'n lekker naweek agter die rug.

Naomi, baie jammer oor die BFN :( groot drukkie vir jou

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237097 by Zarah
More almal

Ek is jammer vir die BFN Naomi
Dankie Zettie dat jy laat weet van Ruby! Tyd vlieg darem!
Ek hoop almal is nog mooi op dreef.
Ek is op CD9 en worry nie veel die maand nie.

Hopeful, so dit lyk jy IVF nog voor my! Sterkte vriendin

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237096 by zettie
Naomi vet druk vir jou miskien is daar nog hoop .

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account