× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 5 months ago #237250 by zettie
Hallo julle

Bea sterkte met die verkoue en die LAP

Naomi Fertomid dae darem amper verby.


My BD marathon het begin :blush:

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237245 by Bea
Hi Almal, hoop julle het 'n lekker naweek gehad.

NaomiB - bly om te hoor jy voel nie te sleg van die Fertomid nie.

Zarah, hoop jou week is ok. Kyk jy nou volgende maand na 'n KI?

Zettie - great oor die gewig!

Hoop jy is ok Hopeful, eina!

Hallo aan al die ander: Lalie, MMCC, Ertjie, Stella

AFM: Dankie vir die wense - my dogtertjie is baie beter en is terug by die kleuterskool. Ek het natuurlik aangesteek en dit voel soos dejavu - laas jaar was ek presies in dieselfde bootjie: Maandag voor my laparoskopie is ek verkouerig en ek is so bang hulle gaan die lap kanselleer. Ek gaan vanmiddag 4h GP toe - dalk sal sy my weer op 'n 3 dag antibiotika-kursus sit - slym in my bors is bietjie groen - niks hier is seker meer TMI! - so dit behoort te help.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237244 by Bytjie
Hallo almal, hoe gaan dit vandag?

Bea - sterkte met jou Lap die week.

Hopeful - is jou mond darem ok?

Is op my 4de dag van 150mg Fertomid en ek voel nie te sleg of buierig nie.

Lekker Maandag vir almal.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237205 by Zarah
Hi almal

Ek hoop dit gaan goed met almal. Ek is so besig deesdae dat ek nie kans kry vir gesels nie :(
Hopeful, dis fantastiese nuus! Mei is om die draai.
Zettie, awesome met die weightloss! :rock:
Bea, sterkte met die Lap vlg week en ek hoop jou dogtertjie is beter.
Ai NaomiB.. Eks jammer oor AF. Ek se mos, sy is baie wreed. Net wanneer mens met bewende hande jou BFN kry op die HPT, steek sy kop uit :(
Lalie, kom update ons asb? Het AF opgedaag?
Hi MMCC en al die res.

Geniet julle naweek

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237180 by zettie
Haloo julle

Bea sterkte met die LAP en hoop jou dogtertjie word gou gesond

Lalie ???? het AF opgedaag ???

Naomi jammer vir die BFN


en hallo al die res


AFM: My kant niks nuus nie wag maar om teovuleer ek moet Woensdag dag 15 gaan vir follie scan en ovuleer eers dag 19 so is nog n lang wag. Oja ek eet mooi en drink my 3 liter water `n dag en het nou al in 3 dae 2.1 kg verloor :woohoo: so ek is baie opgewonde

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237161 by StellaK
goeie more,

Bea, ek hoop jou dogtertjie voel al baie beter vandag. baie sterkte ook met jou lap volgende week. glo dat als sal goed afloop

Noami jammer oor die BFN :cry:

Hopeful baie sterkte met die tande. dis darem net die 1e dag na die operasie seer.

hoop almal het 'n goeie dag
:heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237150 by Hopeful
Hi Julle,

Naomi, jammer oor die BFN :headbang: :headbang: :headbang: daai stupid heks moet tog net weg bly!!!!!!!!!

Bea voorspoed vir jou lap volgende week FXFXFX maar ek is seker alles sal goed gaan

Ek gaan more dat hulle al vier my verstand tande uithaal so sal eers weers Maandag op kantoor wees. Julle moet n lekker naweek he :rock:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account