× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 7 months ago #237147 by Bytjie
Hallo julle, hoe gaan dit?

Bea - sterkte met die LAP volgende week en hoop jou dogtertjie voel sommer stukke beter.

Hopeful - dis amper Mei yippee

Lalie - ek begin weer die naweek met 150mg Fertomid

AFM: AF het vanoggend opgedaag (nadat ek gister die Clear Blue Digital gebruik want my (.)(.) was mos seer - val elke keer in dieselfde strik :headbang: :headbang: :headbang: ). Bel vanmiddag gyne vir my voorskrif toe moet ek hoor hy is eers weer Maandag terug van 'n kongres af :headbang: :swear: :headbang: , sal maar my gp more bel.

'n Lekker daggie aan almal verder.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #237145 by Bea
Hi Almal - hoop dit gaan goed met almal!

Niks nuus aan my kant nie - wag net in spanning vir ny lap volgende week. Is tans in die hospitaal met my dogtertjie - sy was vanoggend vir n sinusspoeling - als darem goed gegaan en ons kan huis toe gaan as sy wakker word.

Skies oor die geen personals nie, maar ek lees almal se nuus - sterkte met almal se siklusse. xxx

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #237121 by MMCC
Hi Almal

Lallie - So bly om van jo te hoor!! Jammer oor die Clomid wat nie so goed werk met jo gewig nie. Ons het nog nie n PVA nie ek sal maar hoor wat die Ginae se met my besoek op 8 Mei. Hopenlik kan ons dadelik wegspring weer met TTC.

Stella - Eks so bly j voel dam nie te goor nie, en dat die naarheid weg is. Jy kan seker nie meer wag vir die 4 weke om verby te gaan nie. Sterkte met die wag.

Waar is al die ander so stil???

Hoop almal het n wonderlike aand en week wat voorle. hier by ons is dit lekker koud en nat en ek geniet hierdie weer.

Liefde
M

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #237116 by Hopeful
Hi Lalie, dankie vir die inloer!!!! jammer om te hoor dat die clomid jou so opdrand gee.

Swakopmund se jy mmmmm ek bly mos in Namibia ( Windhoek dis so 350km van Swakopmund af ) jy moet se as jy dalk hierdie kand van die geweste is :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #237114 by Lalie12
Hallloooooo julle!

{Sjoe dit voel soos 'n ewigheid wat ek laas hier op was... Ek lees elke dag elkeen van julle se posts} So bly om te hoor oor die algemeen gaan dit goed met julle!

Sjoe waar begin mens... StellaK :rock: Wonderlike NUUS! Hoop dit is 'n Pragtige, Gesonde 9maande dit is seker nou al 8 maande... :)

Hopeful! Jou DORING!!!!! Mei maand!!! Dit is 'n katspoeg {Sooo Flippen *(^%% BLY vir jou!!!!!!

Debs, baie jammer oor die potensiaale BFN=== "Onthou its not over until the Fat Lady sings.". In die geval wanneer AF opdaag.. So hou moed! Daar gebeur elke dag wonderwerke!!!

MMCC - Ek dink ook dit is al die "ou" goed!, 'n Mens se liggaam het sy eie manier om homself skoon te maak. Solank jy net nog OKAY is!? {As ek mag vra, wat is jou volgende PVA?

Aan al die ander Pragtige dames Zettie, Bea, ertjie hoop dit gaan goed met julle! Zettie ek kan nou nie vlugtig onthou nie, maar al jou goedtjies het goed afgeloop?

Aan die boring kant.... Werk my Mielie af, ons het begin met 'n projek in Swakopmund.. Pragtige wereld! Hoop ek kan die geleentheid kry om soontoe te gaan binnekort!

Vandag 11dpo op CD 29.. AF behoort my seker te skok hier teen more! Gelukkig sal volgende maand my laaste rondte wees op Clomid! En dan kan ek ook saam met die groot honde begin hardloop... Nou net mooi gatvol vir al die gewig wat ek optel.. En JA ek blameer dit op Clomid... :whistle:

Ek gaan nie eers toets nie, my FF Chart is besig om sulke Rooi ligte uit te gooi. Steur my glad nie daarin nie..

Laat dit goed gaan met julle!

Lalie :)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #237112 by Hopeful
MMCC, agnee vrou ek kan my indink dat dit niks lekker is nie. voorspoed en ek hoop tog dit klaar gou op. Ek sou well se bel die dokter en hoor wat hy se?

Stelle eks bly dit gaan goed met jou. sterkte met die moegheid al my vriendinne het gese dis wat hulle die meeste gevang het.

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #237107 by StellaK
Goeie more,

Ertjie dis baie goeie nuus. :cheer: ek hou duimvas vir jou BFP

Baie geluk Hopeful, dis absoluut fantasties!!!! :woohoo:

MMCC baie sterkte daar, kan net dink hoe moedeloos is jy al. hoop dat dit baie vinnig sal opklaar.

AFM ek voel baie goed. die naar is heeltemaal weg - die ander simptome vat ek enigetyd bo die naar. raak nou lekker moeg in die middae. nog 4 weke dan sien ons die dr

Geseënde dag vir almal :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account