× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 5 months ago #237037 by Hopeful
more almal!!!!

Hoe gaan dit jammer ek is bietjie awesig net druk besig by die werk.

Zarah ek dink nog elke dag aan jou voorspoed met die week in die kaap

Zettie, ek hou stuif duim vas vir die cycle

Strikkie, ek is vreeslik jammer jy voel nie lekker nie ek weet dit is altyd n bitter pil om te sluk!!!

HI Andie, hou moed die slaapies tell af jong :woohoo:

Stella hoe voel jy?

Hoe gaan dit met die ander dames Bea Ertjie Naomi Deb?

AFM: jong na so bietjie gekonkel met skoon ma het ons met my DH gepraat ( actually het ek haar gekry om heel graperig te vra hoekom ons dit nie vroer doen nie en toe daai saatjie eers geplant is toe word ek later nader geroep om dit erinstig te bespreek. Ek en skoon ma het lekker ge giggle oor die kindersielkunde hahahaha DH het gese met sy werk is daar nie n manier dat ons dit in Julie kan doen nie maar hy is bereid om na Junie te kyk :) Ek is so vrek opgewonde en hoop nou net hy gee die final okay :woohoo:

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237016 by Zarah
More dames
Jammer eks so afwesig. Eks in pretoria vir die week. Aaklig om nie by die huis te wees en help met begrafnis reelings.

Sterkte aan almal se siklus.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237014 by zettie
Strikkie vet druk vir jou ook is niks lekker nie.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237013 by Strik*kie
Zarah, hoe gaan dit? Ek dink so baie aan jou deur die moeilike tyd. ((hugs))))

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237012 by Strik*kie
Hi julle

Stella, weereens baie baie geluk!!!!!!!!!! :woohoo:

Hopeful, geluk met die nuwe bakkie, en een van die dae het jy bondeltjie op die agterseat ;)

MMC, shame man sterkte, na my lap was af ook net so lank, nou is dit darem net so 4-5 dae.

Hi Bea, Ertjie, Naomi, Andie en almal verder.


Part of the message is hidden for the guests. Please log in or register to see it.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237010 by zettie
Hallo Andie ons is buddys die maand ek is ook CD2 vandag maar ek het `n 32 dag siklus.

Sterkte vir jou maand.


Hallo al die ander.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #237006 by Andie
More julle!!

Jammer ek's so skaars maar dit is HECTIC by die werk met maandeinde en auditors en containers wat inkom en containers wat moet uitgaan. Ek weetie waar om te vat en waar om te los nie!!

Stella, baie baie geluk met die BFP. Ek dink dit gan seker die langste wag van jou lewe wees tot daai eerste sonar, maar dit gan defnitief die wag werd wees ;)

Al die res.... Haaaaaaaaaiiiii!!!

Niks nuus my kant nie. AF het opgedaag gister soos voorspel, spotting het al laas Vrydag begin.

Lekker dag almal!! Ek pop weer in sodra ek 'n kansie kry

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account