× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 7 months ago #236987 by zettie
Hallo julle Stella sterkte vir die wag gelukkig is dit `n lekker wag :lol:


AF het opwagting gemaak so ek is CD1 vndag :lol: nou die lang wag na CD19 vir ovulasie.

Lekker daggie verder vir julle

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #236986 by Bytjie
Hallo julle almal.

StelleK - foeitog vir die 5 weke wag, maar partykeer is dit vir die beste.

Bea - skuus man, het nie geweet daar's nog Endo ook betrokke nie.

MMCC - hoop AF word gou uitgesorteer

Hopeful - het jy toe met manlief gepraat oor IVF in Julie

Ertjie - sterkte met die Fertomid, hoop jy word die newe effekte gespaar.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago - 13 years 7 months ago #236972 by StellaK
Goeie more,

MMCC ek hoop van harte dat jou AF nou baie vinnig sal stop.

Bea, baie sterkte met die voorbereiding vir jou operasie. bid saam jou dat als sal goed gaan.

Naomi ek stem saam. ek hoop en bid met my hele hart dat dit die begin sal wees van baie goeie nuus en dat elkeen hierdie jaar sal swanger raak :heart:

AFM die goeie nuus het nognie heeltemaal ingesink nie. ek is wel vreeslik naar :sick: het vanoggend 'n afspraak gemaak vir die 1e sonar vir 8 Mei, so nou moet ons maar net wag voor ons sal weet of alles reg lyk en of die hartjie klop. DH wil nie he ons moet enigsins uitpraat voor ons nie weet of als 100% reg lyk nie. so vir my gaan die volgende 5 weke lank wees :pinch:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #236971 by Bea
Sjoe maar dis stil hier vanoggend!

Stella - hoe voel jy vandag? Het die wonderlike nuus al ingesink? x

NaomiB - met my eerste lap was ek ook die oggend in en 12:00 uit, maar met my tweede lap was die operasie amper drie ure omdat die dokters graad 4 endo met erge vergroeisels en knoppe moes verwyder en die herstel was dus langer. Hierdie keer gaan waarskynlik dieselfde wees omdat my linker buis dalk verwyder moet word - maar ons hoop vir die beste :)

MMC - shame man, hoop die AF kom nou vinnig tot 'n einde.

Lekker dag vir almal. Hoop almal wat Fertomid ens. drink voel darem nog ok. x

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #236956 by MMCC
Hi Almal!! Hoop elkeen van jul wonderlike mensies het n wonderlike Paasfees gehad.

Stella - Baie geluk met julle BFP!!!! Dt is sowaar goeie nuus!! Alle sterkte met die swangerskap en geniet elke oomblik.

Zarah - So jammer oor julle verlies, ek dink aan jou en julle familie in hierdie moeilike tyd.

Blommie - Dus so goed om te hoor als verloop goed met jul swangerskap. Wanneer jy jo oe uitvee is julle dogtertjie hier!!

Bea - Baie sterkte met jo Lap my skat. Als sal goed afloop.

Ertjie - baie sterkte met hierdie rondte van fertomid. Ek was self vir 3 siklusse daarop en ek het nogal geen newe effekte getoon nie. FX dat hierdie julle maand sal wees.

Hopeful - Hoop j voel al beter, maar ek stem saam met Blommie gebruik die Bakkie storie tot jo voordeel. Weet presies hoe jy voel, x bje lief vir my man, maar partymaal dryf hy my ook lekker teen die mure yt met sy hardkoppigheid.

Hallo aan al die ander wonderlike dames.

AFM- Daar is nie veel nuus aan my kant nie. AF het verlede week opgedaag en is nog steeds hier. Ek weet nie meer wat om te maak nie, want 1 dag vloei ek so sterk en die ander dag is daar amper niks. Met my afspraak by die ginea wt eers 8 mei is voel dit soos n ewigheid. Volgens my is ek nou op CD 7 en AF is vandag weer sterk.

Hoop almal het n wonderlike aand.

Liefde

M

File Attachment:
File Attachment:
<a[link=http://daisypath.com] [/link]
Aug 2012 - 100mg fertomid, ovidrel BFN
Okt 2012 - 100mg fertomid, ovidrel - BFN
08 Mei 2013 - INOFOLIC

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #236955 by Bytjie
Weereens geluk Stella, ek hoop en bid dis die begin van goeie dinge op die thread.

Bea - sterkte met die Lap en jy's gelukkig om so lank af te wees na die tyd. My Lap is die Donderdag voor paasfees gedoen, ek's dieselfde aand nog huis toe en die Dinsdag na paasfees was ek weer terug by die werk.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 7 months ago #236949 by Hopeful
Stella DIS IS N AMAZING TELLING!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!!! baie baie baie geluk!!!!!!!!!!

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:
The following user(s) said Thank You: StellaK

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account