× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 5 months ago #236916 by Bytjie
More almal.

Yiiiippppeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeeee Stella, watter wonderlike nuus om so vroeg op 'n blou Dinsdag te lees. Mag jy 'n gelukkige en gesonde swangerskap he. Jy het my sommer nuwe woema vir die TTC gegee.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236911 by Debs
Oh my gash stella!!!!!!!!!!!! Wow!!!! :woohoo: wat se DH???? Ja ja ja stem met blommie gaan sommer NoU Lancet toe!! Ek sou nooit kon wag nie!!!

Julle, simpel vragie. Ek weet dit "happen" soms net nie maaki saak of als 'reg' is nie. Als is hanky dory by my maar ons het nie vir DH laat toets nie want ons dinki sos al nodig nie sal as ons na 6maande nie regkom nie of so. Maar, het enige van julle al 'tips' van jul dr gekry? Soos in die man vat n koue shower, of dat jy met jou vene inni lig moey le vir n tyd hahaha of wat is die ander ene, o ja ek wonder altyd daaroor, party drs se elke dag en ander se elke 2de dag??

DH is op stamigro en ek drink fertipil vir vitamine en folic acid by dit.

Dit is dan al wat ek add tot die BD mix en hou dan duim vas.

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236909 by Blommie
Stellla


:woohoo: vir daai BFP. Hoekom wag jy vir dr. As jy by Lancet gaan trek en self betaal kan jy jou uitslae self oor 'n uur of 2 kry. Jy het nie 'n brief nodig nie. Jy se net vir hulle jy wil 'n swangerskap toets laat doen om te se hoeveel weke

[link=http://lilypie.com] [/link]
File Attachment:

[link=http://daisypath.com] [/link]
File Attachment:

My Ovulation Chart


File Attachment:



[link=http://lilypie.com] [/link]

ttc since: Jan 2011
June 2011 - December 2011: Progesteroon behandeling
Jan 2012 - June 2012 - Clomid 100g
June 2012: ML SA toets alles reg
Aug 2012 - Lap - Alles skoon
Sep 2012 BFP 13dpo
Sep 2012 - Miskraam
Oct 2012 - BFP 13dpo

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236906 by StellaK
Goeie more dames,

hoop almal het sover 'n heerlike paastyd.

Zarah, baie jammer oor die slegte nuus. ek bid saam vir jou.

Debs, jammer oor die BFN. ek is ook in PTA. ons is in Lynwood Manor baie naby aan Lynwood Bridge.

Snoekie, dis omtrent 'n wonderwerk. dit is ongelooflik om sulke stories te hoor en dan besef mens net weer hoe almagtig is die God wat ons dien

AFM - vrydag oggend getoets en BFP :woohoo: !!!!! steeds geen teken vir AF (moes saterdag gekom het). so more oggend 1e ding bel ek die dokter om te gaan vir bloed toetse. as als goed gaan en dit wel positief is kyk ons na 7 Desember

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236897 by joo~ste
Zarah
Jammer oor jou oom- :cry:

Jammer vir al die BFN's, julle! Daar is niks so elendig soos die gevoel as jy staar na 'n een-strepie toets nie. EK het die simpel ding ook dan onder die lig gehou en selfs al een keer my arm 'n hele ent buite die badkamer venster uitgedruk om te kyk of natuurlike sonlig nie die 2de strepie beter sal wys nie. Ek kry sommer 'n angs benoundheid as ek net daaraan dink dat ek oor 6 maande weer die TTC waentjie gaan moet begin klim en moet begin POAS. :dry:

Snoekie
Inspirerende storie. :cheer:
Ek is met jou - oor die feit dat jou baba jou so besig hou. Ons dogtertjie neem regtig al my tyd in beslag. Dit is wonderlik...en harde werk...alles tergelykertyd.

Strikkie, Andi, Ertjie, Naomi, HOpeful, Zettie, .....oee..ek vergeet bietjie die name vandag.....
..
geniet almal julle Paasnaweek-

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236894 by Debs
Aggeneeeeeee zarah!!! :((((( so so jammer om oor jou verlies te hoor dit breek altyd my hart as mense iemand na aan hul verloor. Mag die memory boksie vir jou goeie memories hou en mag jy kalmte en rustigheid ervaar midde hierdie hartseer tyd. Groot drukkie.

Baie dankie vir elkeen se boodskappies oor my simpel BFN's :) ek waardeer julle so baie.

Wir van julle bly almal in pretoria? Watter areas? Ons is in equestria.

Me: 30
DH: 32

Nov 2012 - Off Yasmin (8.5 years on BC)

Nov 2012 - Feb 2013 Not TTC

Mar 2013 - TTC BFN

April 2013 - TTC BFN

23 May 2013 - BFP!!!!! 4w1d
EDD 29 Jan 2014
C-section date 16 Jan 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236892 by Zarah
My oom vanoggend gesterf

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account