× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 5 months ago #236929 by zettie
haha Hopeful mans mense jong hulle maak mens soms kwaad :silly:

Ek drink 150 mg Fertomid vanaf dag 4 tot 8 .

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236928 by Hopeful
Halloo almal!!!,

Debs Naomi, Zarah jammer oor AF julle groot drukkie

Zarah. ek is bitterlik jammer oor jou oom. Ek dink vreeslik aan jou en jou gesin in die teid wat voor le.
Dit is sommer frustrating oor die cycle moet wag!!!!!!!!!!!!! :swear: sorry man ( groot drukkie vir jou)

Stella :rock: :rock: :rock: :woohoo: :woohoo: :woohoo: :P :P :P :P BAIE BAIE GELUK dit is wonderlik ek kan nie wag om jou telling te hoor nie!!!! Ek dink ook die is die start of goodthings die BFP's gaan nou inrol jong ek voel dit

Snoekie, ek is bly jy geniet jou meisie mens en baie dankie vir die motivational storie is regtig wonderlik!!!

Jooste, dankie vir die inloer, bly dit gaan goed jou kand!! waneer kan ons die birthstory lees :)

Blommie, hoe gaan dit jou kan? jy is so still.

Zettie, halloo vriendin!! wat is julle PVA nou gaan julle nou eers naturally try of moet julle nog wag na die op?

Strikkie, jammer oor AF, en dat jou cycle bietjie duermekaar is. Ja jong maak nie saak hoe baie mens weet dit kom nie party maande vang mens net harder as ander!!! Groot drukkie vir jou

AFM: Julle my DH kan my partymaal so die moer in maak. Ons moet aan die einde van jaar n nuwe kar koop ( vir DH se tax doeleindes ) en toe het ons al besluit ons will graag vir ons n bakkie koop. Nou dis naturrlik baie duur en ek kom nou al n ruk lank agter sy g@t juik om dit nou te koop en te wag tot vroeg volgende jaar nie. So ek het klaar begin paai en se ons moet tog kyk na n tweede hands se ene en ons moet nie oor haastig wees nie ens ens ens. Vanogend toe kry hy n kramp in sy hol bel my en se ons gaan kyk NOU na die bakkies, ek will nog keer en voor ek kon toe kry ons n nuwe double cab :tmi: dit kom oor twee weke. Ag wat daar is nou nie veel wat ek kan doen nie wand as dit kom by my man en kar koop moet ek liewers net still bly en anvaar hahahaah

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236926 by zettie
Goeie more julle almal


Stela :woohoo: :heart: :woohoo: baie geluk shoe dit is wonderlike nuus dames dit is `n goeie teken vir ons almal die ys is gebreuk nou gan die BFP's loop soos stroop.

Stela jy moet dadelik kom update met jou bloed uitslae.

Zarah vet drukkie vir jou jammer dat jy nog `n maand moet wag.

Al die ander sterkte

AFM ek is klaar met provera drink wag nou vir AF behoort so Donderdag opwagting temaak.

Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236925 by StellaK
goeie more,

Zarah, jammer oor jou afspraak. :headbang: hulle het sekerlik 'n maand terug geweet hulle gaan soontoe, plaas hulle net vroeer laat weet het.

kyk, die afwagtig hier by my is iets vreesliks. het nounet terug gekom van die bloedtoetse af en nou moet ek 2 ure wag.
DH wil ni opgewonde raak voor hy die nie op die bloed toetse sien nie, maar hy het ook al 2 keer gebel vanoggend om te hoor of ek nie al iets gehoor het nie.

baie dankie vir die boodskappies :heart:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236922 by Bytjie
Ai Strik jammer oor AF.

Zarah my innige meegevoel met die sterfte van jou oom, koester daai memory boksie van jou. Jammer oor jou afspraak. Hoe sê hulle nou weer: When it rains, it pours. Moenie te veel stres nie, die maand is sommer gou-gou verby.

Stella al enige verdere nuus?

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236920 by Zarah
More almal en dankie vir die boodskappies.

Stella, jy is ons 1ste BFP op die thread! Baie geluk en ek bid jy is ons geluk bringer ;)

My AF het sondag opgedaag en toe ek nou bel vir my afspraak vir CD12 scan, word ek ingelig dat al die Dr's op n internasionale konferrensie is daardie week, so ek moet volgende siklus begin. Sommer net so! So geen IUI vir my die maand nie

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236918 by Strik*kie
Hallo hallo

Stella, :woohoo: dis wonderlike nuus, baie baie geluk!!!!!!! (ek glo darem nie jy sal so april fool op ons trek nie ;) ) Mag jy H&H 9 (8) mnde he!!!!!!!!!!!!!!

Jooste, goed om van ju te hoor ~ uhmmmm mag ons een of ander tyd foties kry van sussie? (wink wink) :)

Zarah, ek is so jammer om van julle verlies te hoor. Baie sterkte aan jou familie en groot vet drukkie!! Woorde gaan dit nie beter maak nie, maar die Here sal jou vertroos en vashou in die tyd.

Blommie, die wee van die Here is wonderlik. Mens raak moedeloos en wonder of Hy ooit jou gebede hoor maar ek glo Hy doen en dit is net op Sy tyd nie ons s'n nie.

Hi almal verder: Naomi, Hopeful, Debs, Ertjie!!!!!!!!

Ok soos julle kan sien op my ticker trek ek al op cd4 :( en dit na ek eers gister moes begin het. So my cycle was 24 dae :( :( :( dit was nogals 'n bummer al het ek haar verwag (sug)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account