LOL Zarah, jy sien mos wat sê my profile prentjie, so obviously is ek ook 'n Google addict. Oe, en Wikipedia!! Ek wiki alles!!
En soos ek nou die dag vir jou gesê het, KLK van die Engelse thread het ook sulke unexplained spotting soos ek en jy gehad. Sy het swanger geraak en vir die eerste paar weke van haar swangerskap nog steeds gespot en haar dogtertjie is nou al 3 of 4 maande oud!!
PLUS my sus, wat gewoonlik nie 'n probleem met spotting gehad het nie, het tot in haar 2de trimester nog elke dag gespot!! En haar terroris is al 14 maande oud!! Dis nou wel senutergend om te spot terwyl jy weet jy's swanger, maar obviously is dit darem at least moontlik om wel swanger te wees en nog te spot ook. En dit help om actual mense te ken met wie dit gebeur het in plaas van net op Google staat te maak
O ja, en btw, ek het ook al vir die afgelope 3 of 4 dae sulke ovulation pain tipe krampies aan my linkerkant so elke nou en dan. Gewoonlik in die aand as ek lê en tv kyk... Nie seker of dit goeie of slegte nuus is vir jou dat albei ons spotters dieselfde krampies kry nie