× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 5 months ago #236873 by Bytjie
CD22 - 3DPO - AF expected 8 April

Julle ek het so 'n lang post getik maar lyk my die paashaas het dit as toiletpapier gebruik want dit is dan glad nie hier nie.

Baie dankie vir die lekker afpak, dit het baie gehelp. Ek het besluit om my revenge op hold te sit (ML se spontane BD ingesluit, my bene is stokstyf toe) tot Dinsdag toe want die familie eet more by ons en my suster kuier vir die naweek.

Stella ek sal al gister op daai stokkie gepiepie het - eks nie juis die wereld se geduldigste mens nie. Ek bewonder al die dames wat wag totdat 14 dae om is. Teen die 14de dag het ek seker al 6 toetse gedoen.

Strikkie & Stella FX dat julle BFP gaan kry die naweek.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP
The following user(s) said Thank You: StellaK

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236872 by Zarah
ek het graad4 Endo :cry:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236871 by StellaK
:laugh: :woohoo: :laugh: :woohoo:
Andie ek het nou baie lekker gelag!!! en hardop saam gese :laugh: :woohoo:
ek sal my bes probeer om dan nog bietjie te wag met die toets.
:laugh: :woohoo: :laugh: :woohoo:

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236870 by Strik*kie
Zarah, ek voel nie iets nie behalwe vir die kopsere en Dins was heeldag duiselig, maar dt seker van nie eet nie. Ek is eintlik heel rustig die mnd, sal dalk Sondag begin symptomspotting doen. hehe. Het jy endo of PCOS? Ek het ook mos gespot vir die laaste jaar en toe dr lap doen het ek bietjie endo gehad, so dit was heel moontlik rede vir spotting.

Jong, ek is soos Andie - Gaan wag tot af NIE opgedaag het voor op stokkie pp. LOL Ek haat daardie 1 strepie en het al getoets as AF laat is en net daarna was sy daar in al haar glorified goodness :swear: So sal maar wag en sien. Ek hou ook nie meer pps stokkies in huis nie, want dan dink ek daaraan en is dit tempting as sy nie opdaag nie. hehe

Andie, net soos jy wil. Ek sal eers toets 2/3 Apr. ;) En die bd ding is ook soms vir my mission (sug)

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236869 by Andie
CD19 - 9DPO - AF 3 April

O ja, ek sal die lysie doen as julle wil. Ek gee nie om nie

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236868 by Andie
Hopeful, ek kla!!! Ek is nie juis so 'n groot fan van seks nie jong so dis mar meeste van die tyd vir my 'n mission :blush: Maar ek kan seker nie van hom verwag op reg te staan vir my wanneer dit OV tyd is as ek hom nie ander tye wil indulge nie. So ek probeer maar. LOL. Dis net vir my heeltemal foreign as julle so kla julle mans wil nie :laugh: :silly: O genade, en moenie lat hy Sperm-I-Prove drink nie. DIT sit nou lood in sy potlood hoor!! Hahahahaha!!!

Stella, ek gaan jou voice of reason probeer wees. WAG tot Sondag om te toets!!! Kom nou, sê dit saam met my... Ek gaan wag tot Sondag voor ek op 'n stokkie piepie. En weer!! Ek gaan wag tot Sondag voor ek 'n op stokkie piepie.

En ek stem saam met jou, dis ongelooflik wat mens se brein jou kan maak glo. Aan die begin het ek elke maand geglo my nipples is bietjie donkerder of ek voel moeg en naar of ek kry hartkloppings. Net vir AF om 'n dag of 2 later te begin. Mens maak jouself baie dinge wys. Maar wie weet. Miskien is dit regtig die keer pregnancy symptoms... Ek hou defnitief duimvas dat dit is!!

Julle, hoor hier... Ek weet dis wishful thinking, maar as ek hierdie maand 'n BFP kry, sal my EDD 15 Desember wees, 2 dae na my verjaardag, wat dan my baba 'n Sagitarius sal maak. DH se seun uit sy vorige huwelik is ook 'n Sagitarius EN sy eks-vrou EN ons peetkind. So hopelik is dit 'n goeie teken vir die maand.... Nog 'n sagitarius vir DH :blink:

TTC since January 2009

IVF #2 September 2014 - BFP!!!!

Fertility Specialist Dr Thabo Matsaseng (Tygerberg Hospital)
Gynecologist Dr Marie Pienaar (Panorama Hospital)

File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236866 by Zarah
CD24 - 11DPO - AF expected 30March

Hi Strikkels! Altyd lekker om van jou te hoor! Ek sien jys naby AF. Hoe voel jy? Gaan jy toets?
Stella, Ek weet wat jy bedoel met al die simptome. Ek weet myne is all in my mind. Ek is so naar ek kan iets oorkom, maar my spotting is meer konstant (soos elke maand) so by Saterdag is my AF ook hier. Ek hoop joune bly sommer ver weg! Ons het TE lanklaas n BFP gehad!

Dankie almal vir die bemoedigende woorde :heart:

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account