× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

13 years 5 months ago #236857 by StellaK
goeie more,

toemaar Zarah ek sit ook by die werk vandag, maar vrek baie mense is al op verlof so dis dood stil hier in my kantoor.
Baie sterkte ook in die moeilike tyd. dit is regtig aaklig om so magteloos te voel as mense wat jy liefhet voor jou oë wegkwyn. :cry:

Naomi, sterkte met jou DH. die manne dink ook nie altyd verder nie en hulle het nie die faagste idee hoe dit ons beinvloed nie :headbang:

hoop julle het almal 'n geseende paas naweek

me 35, DH 39

TTC #1 since Oct 2012
March 2013 BFP, May 2013 MC at 10 weeks (Blighted Ovum)
6 Aug 2013 BFP, Gerhard gebore 8 April 2014
[link=https://lilypie.com] [/link]

#2 BFP 3 Jan, Franswa gebore 8 Aug 2015
[link=https://lilypie.com] [/link]

#3 TTC from Apr 2018
MC Oct 2018
BFP 23 Nov 2018
[link=https://lilypie.com] [/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236855 by Zarah
More dames!

Is ek die enigste fool by die werk? My man het verlof gevat en slaap nog lekker!
Ek voel soos die Kaapse weer vandag...grys!

NaomiB, jy het my lekker laat lag! Ek weet dit is frustreerend maar ek wil net he jy moet weet dat jy nie alleen is nie. En Hopeful, ek het ook vir my ML gevra of hy dink babas val uit die lug? LOL!

Ek wil net gou biekie deel: Hierdie week was aaklig. My gunsteling oom (meer soos my oupa) se kanker is nou so erg dat daar niks meer gedoen kan word nie. Hy is (was) n groot sterk man en nou kwyn hy weg. Hy het vir my n memory boksie gegee die week met goedjies om hom te onthou en dit het my gebreek. Ek is so dankbaar dat ek kan totsiens se maar dis so moeilik.

So ja, geniet die Paasfees dames. Wees veilig. Die wat BD, doen dit met oorgawe, die wat toets, ek dink aan julle, die wat in die 2WW is, sterkte!
En dan gaan ek na maande se "no drinking" vir my n groot glas rooiwyn gooi sodra AF in volle glorie is want sodra ek met Clomid begin gaan ek nie weer drink nie.

Mooi bly!

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236853 by Bea
NaomiB, ek dink ons almal weet hoe jy voel en het dit ook al beleef - en dit IS erg frustrerend - grrr. Ek wonder altyd of dit moeilik is vir mans om so aand na aand te moet perform - en die wat nog tussen-in 'n "donasie" by die kliniek ook moet maak. Drink hy iets soos Staminogro of Sperm-i-prove? My man se self die Staminogro gee bietjie daai ekstra woema - for a lack of a better word - wat hy kort. Ok hy het eintlik gese dit sit lood in sy potlood! :blush:

Ek stem ook saam met die ander dames - 'n breek is so belangrik. Ek was simpel om die afgelope tien maande nie een keer 'n breek te vat nie - selfs die maande wat die dokter my op 'n russiklus gesit het, het ek natuurlik by die huis probeer - selfs oor Kersfees. As ek nou terug kyk besef ek ek het eintlik meer kwaad as goed gedoen. Nou wat ek noodgedwonge op 'n russiklus is en wag vir my lap en nuwe PVA voel ek soveel meer ontspanne. Ek weet nie eers presies watter dag ek vandag is nie - ek probeer om nie in my dagboek te loer nie :-). En ek sien uit na 'n paar glase rooiwyn oor die naweek. ;)

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236852 by Bytjie
Hopeful soos ek nou voel sal ek hom m&%*@ as ons nou alleen moet weggaan. Ons het dit bespreek en ooreengekom dat ons gisteraand sou BD en toe hy op die nippertjie kop uittrek was ek eers hartseer, maar hoe meer ek aan die situasie dink hoe kwater word ek. Ek bedoel hy's mos besig om my vir 'n gat te vat.

Ek moet pille drink, sit met moodswings en elke maand oop lieste voor 'n dokter lê en dan het hy die vermetelheid om hier teen druktyd vir my sê hy wil 'n bietjie ontspan.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236850 by Hopeful
Hi Julle Zarah solank dit nie beteken jy kan eers volgende maand met die IUI begin nie dan is die saak reg en moet jy net jou lang naweek geniet.

Naomi, jong oor daai saak kan jy my niks vertell nie, ek moet bieg die een maand toe my man weer aangaan maar is jy swanger is jy swanger en ek weet dat toe ek OV en wou BD toe is jy nie in die mood nie toe hak ek sommer daar en dan af en se " het jy nie basiese bioligy op skool gehaad nie??? mens moet actually sex he om n baba te kan maak!!!!!!!" hy was baie kwaad vir my en ek het bitter sleg gevoel maar dit was sy verdiende loon hy kanring elke maand rond om by AF tyd of ek dink AF gaan opdaag en as ek net oor die geringse maag pyn of kopseer klaar dan se "ek dink jys swanger" :laugh:
Meeste van die dames hier weet ek is n GROOT VOORSTAANDER van "break vat" dit is goed vir n mens se gemoed en goed vir jou huiwelik so as jy voel jy will dit doen, doen dit en maak sommer seker in daai tyd gaan julle net vir die lekker weg op n naweek net om weer bietjie te conect met jou DH :)

Me: 26
DH: 30 ( Low SA )
TTC #1 since March 2010

IVF ( ICSI ) #1 23 May - 6 Follies
29 May - ER 6 eggies, 4 good size 1 small and 1 premature
30 May - 5 fertilized
03 June - Day 5 Transfer 2 x Blast ( 1 Grade 5 and one Grade 4 )
13 June - Beta Test 116 BFP!!!!!!
First Scan - 1st of July @ 6w3d Only one but we are very excited for our little Broodjie!!!!!
Second Scan - 8th of August @ 11w6d Got the shock of our lives to see not one but two little healthy babies in there!!!!!!!


File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236845 by Zarah
Soos Andie se, mens moet maar ook onthou watter omstandighede hulle onder werk. Die FS is baie nice so dis al wat tel. Die FS (Dr V) het haar sel nommer gegee en gese ek moet sms op CD1. Ek dink ek sal maar ook wag tot Dinsdag want niks kan oor die naweek geboek word nie.
Hopeful, ek dink nie dit sal n inpak he nie. Ek bel net vir n datum vir my follie scan. Ek dink hulle doen dit CD12, maar bygese, hulle is net Maandae en Donderdae daar...so dit kan interesant raak. Sal julle op hoogte hou.
So next step is die wonderlike Clomid CD3-7.

NaomiB...vriendin, ek weet presies hoe jy voel! Die flippen mans is so frustreerend! Ek was ook al in die bootjie en moes net keer om hom nie te blameer vir BFN nie. Dis moeilik. Hou moed. Ek het al self n paar "breaks" gevat. Mens het dit soms nodig.

Me: 41 (Endometriosis stage 4 & Fibroids)
DH: 36

TTC since Nov 2011

Laps: Aug 2011, July 2012, Jan 2013 & Feb 2017
Myomectomy: May 2018
Lots of timed cycles with clomid & progesterone = BFN
IUI 1: May 2013 = BFN
IUI 2: June 2013 = BFN
IVF 1: Aug 2013 (Clomid, Menopur 4ER & 3ET) = BFN
IVF 2: Feb 2014 (Clomid, Menopur 3ER & Nothing to transfer) = Cancelled Cycle
IVF 3: May 2014 (GonalF, Menopur 1ER & 1 very slow divider ET) = BFN
IVF 4: September 2014 = BFN
IVF 5: October 2015 = BFN

THE END..not yet

IVF 6: October 2018 = BFP (2 miracles on board) Our boys were born sleeping at 21 weeks.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

13 years 5 months ago #236844 by Bytjie
Debs jammer oor die voorlopige BFN.

Ai Zarah, ons sit klaar met die 'added stress' en dan moet ons nog met sulke mense ook in aanraking kom :swear: :mooning:

StellaK dankie vir die positiewe aanmoedigins.

Ons moes nog 1 BD sessie inkry en toe ek vir gisteraand vir ML sê dat ek nou gaan lê, vertel hy vir my dat hy nie nou al gaan slaap nie (ek staan soggens 04:15 en dit was 10pm) want hy wil nog film kyk - en dis alles die ou goed wat DSTV oor en oor speel. Toe ek hom vra of 'n baba dan nie belangrik is vir hom nie, sê hy dit is, maar dat hy net 'n bietjie wil ontspan en dat hy my sal wakker maak as hy wel kom lê. Wel ek is vanoggend deur die alarm wakker gemaak :headbang: :mooning: :swear: . Wonder wat sal hy maak as ek vir die volgende 3 maande 'ontspan en niks pille drink nie'. Ek oorweeg dit sterk om 'n ruskans te vat (net vir so 2 maande), dis nie om spiteful te wees nie.

Me (38): PCOS, Anovulation, DH (32): Fine
Jun '12 - Sept '12: Metformin + 2 Rounds of 50mg Fertomid, BFP, @ 9 Weeks - Missed Miscarriage, D&C
Dec '12 - Apr '13: Meftormin + 50mg-150mg Fertomid, Last Round NO STIM
17 Jun '13: KI #1 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BFN
18 Jul '13: KI #2 = 5mg Femara + 250mg Ovitrelle, BPF, 14 Aug '13 Miscarriage @ 5.5 weeks
6 Oct ' 13: Miscarriage (Natural BFP)
24 Oct '13: Histeroscopy - All fine
25 Feb '14 - 5mg Femara & TI - BFP! Feeling so blessed!
14 Dec '15 - Blessed with a Natural BFP

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account