Ertjie, ek is jammer om te hoor oor fetromid wat nie gewerk het nie. Ek dink nie jy het al op die site gechat to Snoekie hier gesels het nie ( sy is currently op kraam verlof hehehehe ) sy het ook PCOS en het ook Fetromid gebruek en dit het ook niks gewerk nie. Sy het tot en met 150mg gegaan ( van die ouer dames please correct me if I am wrong ) haar dokter skryf toe Femara voor ( dit was well bietjie duurder dink sy het gese R700.00 ) en toe raak sy op die 1ste of tweede cycle swanger met dit en het nou n pragtige dogtertjie. As die Fetromid nie werk nie vra meskien jou FS oor femara. Ek weet Snoekie het genoem dat nou dat sy in PTA bly ( sy het kort na sy swanger geraak het van CT na PTA toe getrek ) her haar dokter daar gese hulle gebruik nie juis femara nie oor dit duurder is maar hoor??
Andie ek FREAKING LOVE YOU attitude dit is net wonderlik!!!!!!
Shoe Bea dit is ontrent n mond vol jong. ek is seker alles sal fine wees en dan het mens jou verniet opgewerk. Vertrou op God en wees rustig vriendin.
gaan jy ook A evitas toe? ek het n fully detailed prys lys by hulle gekry vir die IVF met ICSI hulle accounts ouens het dit sommer vir my ge e-mail so jy kan net bell en vra

ek moet se ek het nog net tellefoonies met hulle gewerk maar almal daar is baie gaaf
Zarah, ek stem saam verwat mens nou opstress oor goals behaal waar oor ons GEEN beheer het nie vertou op God en ek is seker jou BFP is om die draai