× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 2 weeks ago #252766 by tanzie
Swartkat-ek stem-laas toe ek met 1ste babatjie swanger was kan ek nie eers onthou van EWCM,maar ek byt net vas en BD elke 2de dag -gaan dinge maar rustig vat..Dis uit my hande uit...ai :kiss: :kiss:

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252765 by DieSwartKat
Tanzie, ek track die laaste paar maande my CM, het ook in 2011 toe ons probeer swanger raak het. Myne is nie "text book" nie. Ek het al maande ge-ov waar die tekstuur glad nie is soos wat almal hulle s'n beskryf nie. Ek kry selde EWCM (tmi!!). Almal is anders. Ek het reeds 1 babatjie gehad, so ek ek stress nie daaroor nie.

Ek het myself die laaste paar maande MAL gemaak met OPKs. My approach vir my nuwe cycle is om te BD elke 2/3 dae vanaf CD8 tot CD20. Dan behoort dinge reg uit te werk, indien dit so bestem is.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252764 by tanzie
Swartkat-voel moedeloos :cry: en moeg werk net te veel opi oomblik....cycle day 15 en nog nikse egg white cm nie net roomerig wit en waterig,dit beteken dt ek seker nie ge ov nie neh? :(

Hehe drome-sjoe ek netso snaakse droom gehaad van n hospitaal en n toets en iets van ek is klaar 13weke swanger en my skoon ma wat so op en af spring,shame...

hehe-dalk is die jou maand swartkat??ek hoop so :kiss: :kiss: :kiss: :kiss:

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252763 by DieSwartKat
Tanzie, what's up? Als ok daar?

Geen nuus aan my kant, CD27. AF is veronderstel om more te kom. Ligte krampe vanoggend. Het nog nie weer POAS gedoen sedert CD24 nie. Beplan om te wag tot Sondag voor ek weer toets. Mits ek so lank kan wag. :laugh:

Ek het laas nag die weirdste droom gehad, oor hoe ek in Toys R Us was en besig om Purity te koop en uitgefreak het omdat daar nie 'n spesifieke flavour was nie. Dit was die weirdste flippen droom. Ek is 'n baie diep-slaper en droom omtrent nooit nie.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252762 by tanzie
julle ek is so moeg :cry: :cry: en hart seer!!!

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #252758 by fairychild
Hi almal,

Fairymommy - Sterkte vir jou. Ek is ook kort-kort in trane van Saterdag af. My ooglede is nou al lekker pofferig. Sien more my siekundige en gereed vir 'n groot afpak sessie.

CD 28 BFN
Af due tussen vandag en Vrydag

Me: 35
DH: 38
TTC since Sept. 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #252749 by wanda
HI Dames

Jame welkom terug bly om te hoor julle vakansie was so lekker.

Meisiekind ek stem as ek 8 jaar terug moes weet wat ek nou weet het ek nie eers die paadjie begin stap nie

Ek sal nooit vergeet nie na my egskeiding en om n kind groot te maak op 16 alles so bymyself het ek gesweer ek gaan nie nog n kind he nie. Ek het ook vir manlief mooi laat verstaan ek wil nie nog kinders he nie, maar my ouers het my bewerk en gese ek is selfsugtig want manlief sal n kind van sy eie wil he na baie nagte stry en redineer het ek in gestem die eerste jaar van TTC was ek glad nie gepla nie tot ek begin sien het hoe goed manlief met kinders is en watse goeie pappa hy sal wees. Toe het ek harder begin probeer en my hele siening verander en besluit vir hom sal ek n baba he .... Kyk waar sit ek vandag geen 2de kind nie en baie hartseer. My dogter het maandag 17 geword en dit maak die TTC nog moeiliker met so groot age gap.

Hoop almal het n wonderlike week

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account