× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 2 weeks ago #252787 by fairychild
Dit is baie goeie nuus Tinktinkie. Mag jy 'n gesonde en geseende swangerskap he!

Afm - CD31. BFN. Pre-menses krampe nou baie minder. Na 'n tranedal die eerste paar dae van die week het die emosies ook bietjie bedaar. Borste nog steeds sensitief. Verder geen simptome of tekens of Af. Ek is seker dat indien sy wel opdaag dit vandag gaan wees.

Me: 35
DH: 38
TTC since Sept. 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252785 by Lagogies
Tinktink!!!! :woohoo: :woohoo:

Ek is so dankbaar vir elke BFP! Daar sit ons die hele jaar droe bek en ryg hulle nou een na die ander in!!!

Me: 42 low AMH
DH: 50 all well

2012
IUI #1 BFN
Nov 2012 IUI #2BFP! M/C 7 weeks
2013
IUI #3, #4, #5, #6
IVF #1 Sept 2013 BFP! 4 weeks So Blessed! Oct 2013 10 weeks no heartbeat. Evac. Heartbroken
2014
IVF #2 IUI #7 IVF#3 IUI #8 BFN
IUI #9 Sept 2014 BFP!!!!! 4 weeks. Thank you God, you have answered our prayers
28 May 2015 Little Boy born.
The following user(s) said Thank You: Tinktinkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252780 by Jame
Ou Tinktinkster dis WONDERLIKE nuus. Baie baie geluk jong. Ek bid vi jou n gesonde swangerskap toe.xxx

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN
The following user(s) said Thank You: Tinktinkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252779 by wanda
Hi Dames

Eerste wil ek net se Tinktinkie Baie geluk wonderlike nuus, jou mensie in jou pensie gaan soveel geluk in jou lewe gee

Ek is so opgewonde vir jou part

Aan al die ander dames ek is amper 34 en het nog nooit CM ervaar of gesien nie so dan is ek seker nog altyd uit. Maar ek weet ek het nog altyd ge O bevestig met bloed en en en

Wel op die trant wat die girls hier swanger raak gaan ons binne kort nie meer n groep he nie maar gaan asb so aan want ek dink dit kan dalk aan steeklik wees.... ;)

Ek en manlief het n baie moeilike tiemer by die huis... het in my lewe nog nie so baie met my kind bakly nie.... Sy is op pad na ouma toe om haar bietjie onder hande te neem en uit te vind wat met haar aan gaan.... Gaan bietjie kinder sielkinde op haar toe paas

Net nog een ding Swartkat ek hoop en bid jy is volgende

Lekker aand almal ... dit is amper naweek

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252777 by DieSwartKat
Ag ou Tinktinkie, dit is sulke goeie nuus! Ons is in elkgeval moeg vir jou geselskap, tyd dat jy aanbweeg na jou nuwe thread. Haha, dis net 'n grappie, hoor???

Baie geluk, dis awesome! :heart:
The following user(s) said Thank You: Tinktinkie

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252776 by Tinktinkie
Julle, my beta is 55, so ek is swanger!!!!! Jey!!!' So opgewonde en weet ons is so gelukkig om met ons eerste ivf n positiewe telling te kry. Dis nog early days, i know, maar dis defniief die meeste swanger wat ek nog ooit was!!

Daars n mensie in my pensie!!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 2 weeks ago #252774 by Jame
Swartkat, tanzie

Ek is ok oor die hele CM ding. Toe ek net begin probeer het vir #2 het ek meer in my panty gekyk as enige ander plek. KOn wraggies nog nooit een siklus met ander een vergelyk nie. So nou piepie ek net en los die panty ontleding uit hehehehe!!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account