× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

12 years 3 weeks ago #252748 by DieSwartKat
Hi Fairy,

Ek het ook hierdie week nuus van 2 swangerskappe gekry. Die eerste is my ouboet wat vir eerste keer Pappa gaan word, hy het 'n stiefseuntjie van 6 en het nie gedink sy vrou sal ooit nog kinders hê nie. Is bly vir hom, hy is so opgewonde, shame. Glad nie geweet dat hulle eers beplan, so die nuus was onverwags. Hopelik sal ek en my skoonsus darem 'n paar maande van swangerskap deel, alhoewel ons nie baie naby aan mekaar bly nie.

Die ander is 'n bookclub vriendin wat op 38 ook haar eerste baba verwag. Sy het per ongeluk swanger geraak, maar klink ook opgewonde. Sy is 'n baie vreemde karakter, kan soms kinderagtig wees. Maar almal behoort moederskap te ervaar want dit is so wonderlik. So ek gun dit vir haar.

Kan ek bieg dat ek in beide gevalle 'n klein gryntjie van jaloersheid ervaar het? Regtig baie, baie, baie klein in my broer se geval, maar dit was daar. Ook maar net mens, né? :dry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #252747 by Fairymommy
Hi almal ek is so huilerig vandag. seker maar PMS . AF word more verwag. Hoe is dit as mens so hard probeer om swanger te raak dat mense na aan jou sommer onverwags swanger raak sonder om te probeer. Dit maak my hartjie so seer. :cry:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #252735 by Tinktinkie
Hi Jame!!

Dit is soooooo lekker om jou weer hier te 'sien'! Jou sommer gemis jong!
Ek is super op my senuwees en hoop dat jou gevoelletjie reg is!
So bly julle het die see vakansie geniet, kan net dink dat dit goed vir die siel was... Geniey die 'no treatment ' ook, die blaaskans van meds help ook,ne...

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #252734 by Tinktinkie
Hi Meisiekind!

Nou verstaan ek heeltemal hoekom jy so lank op die meds is... Dit is soos jy sê, as mens voor die tyd weet hoe lank dit gaan vat sal mens nooit sie moes he daarvoor nie! Ek het n jr lank teen enige meds geskop! Gynae het na n jr vn probeer clomid voorgeskryf maar ek wou niks weet daarvan nie! Haha! As ek terug kyk dan dink ek ons het n hele jr gemors, maar die Here vat jou deur sekere prosesse in daai tyd, so dit is eintlik ook goed... Sterkte vir jou, hoop en bid saam met jou dat dit n goeie maand sal wees. Ek dink soms ons wat nog nie kids het nie, het in daai opsig dit bietjie makliker, ons is amper 8jr getroud so dit is obvious dat ons sukkel so niemand vra nie, maar julle met kids laat mense mos dink hul kan enige iets vir jou se... Dink dis baie moeilik vir julle! Baie sterkte :heart:

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #252733 by DieSwartKat
Jame!!!

Welkom terug! Het jou gemis die laaste week of wat. Bly julle het lekker vakansie gehou.

AFM = As for me (my "update")

Hallo al die res!!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #252730 by tanzie
Morning,

No sign of ovulation yet,sorry for tmi but its watery and creamy and not stretchy.... :( :cry: does this mean I am out?I am on cycle day 14 now...

Congrats to all the BFP!! :kiss: :kiss: :kiss: :kiss:

<a href="lilypie.com/">lmtf.lilypie.com/uVhsm8.png" width="400" height="80" border="0" alt="Lilypie Maternity tickers" />


[link=http://www.babygaga.com/][image noborder]tickers.babygaga.com/p/dev265pr___.png[/image][/link]

Please Log in or Create an account to join the conversation.

12 years 3 weeks ago #252724 by Jame
Helloooooo dames!

Mmmmm waar om te begin. Ek het al jul posts gelees, so asb vergewe my nou as ek net sommige punte aanraak en nie noodwendig almal noem nie...sal my week vat om als aan te spreek...julle is soos klomp spreeutjies op die forum....I LIKE... :laugh: !

Eerstens, Twinkle, wow wow wow vir julle! Baie geluk met jou BFP!! HBwoman, ek het nie eens kans gekry om jou te "ontmoet" nie en da gat jy weer. BAIE GELUK jong! Mmmm mis ek nog ene van onlangs? Hoop nie so nie.

Jammer vir al die BFN's en AF's wat opgedaag het. NEXT TIME GIRLS!!

Tinktinkie dink veral baie aan jou, nog net een slapie dan gaan jy ok vir ons goeie nuus gee...ek voel dit so aan my mollige boude ;) !

Meisiekind, ek stem dis verbasend hoe vinnig tyd verby gaan. As ek Januarie met my eerste KI geweet het, die padjie vir ons gaan so lank en duur en moeilik raak sou ek net daar gestop het, so stem 100% saam met jou ek dink dis beter dat mens nie vooruit kan sien nie. Hoop regtig die maand is jou maand, sodat die 1ste ene ok 'n maaitjie het :blink: ...se dit met groot sarkasme, dis 'n populere line tussen mense, en dit vreet aan my siel hehehe. Sterkte jong! :heart:

By my gaan dit goed. Heerlike in mosselbaai vakansie gehou. Ons gaan nou Jan by die "nuwe" FS , vars IVF doen. Dit sal ons laasste probeerslag wees. Of wel kom ek se eerder so...ons laasste probeerslag met hulp ;) !

Julle ek is al so lank op die forum en moet nou eers vra, waarvoor staan "AFM"?

Lekker daggie julle!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account