× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Gesels saam op die pad na Swangerskap

11 years 11 months ago #252123 by Tinktinkie
Hi Ladies!

Anzel, baie welkom hier by ons! Weet jy gaan sommer lekker saam klets, maar Hoop jou kuiertjie is sommer van korte duur, veral met jou simptome wat so goed klink... Hou duim vas vir jou!

Wanda, wanneer verwag jy AF? sterkte met die wag, weet dit is die moeilikste tyd.

Swartkat, sterkte met die woeste AF, hoop sy kry gou haar ry!

Jame, ai mensie - wens ek kon jou stick vir n koffie die week om tyd te help verbykom! Sterkte meisie, bid saam met jou vir goeie nuus fxfx

Hi Meisiekind! Hoop jyt ook n lekker wekie!

Het laat n afspraak by dr gehad, ons gaan maar kyk of ons op n normale siklus kan FET doen, hopelik werk my lyf nou saam en ovuleer. Anders hijack sy die siklus op 31 Okt en begin van voor af met meds. Het eers volgd week weer n scan...

Lekker week verder julle!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252095 by Jame
Hello dames!

Wanda sterkte met res van jou 2ww, dit is aaaaklig en altyd vir my erger hoe nader aan toets dag mens kom.

Anzel, WELKOM! Jong jou simptome klink belowend, weet jy wat is die newe effekte van Clomihexal? Geleer met die meds moet mens maar altyd versigtig wees, want bv die progestoroon waarop ek is sal mens sweer ek is 8 maande preggies. Groot boods, seer boobs, moeg ens. Maar dit klink baie goed! En jy sal nog leer ek LOVE piepiestokkies :whistle:

Swartkat, ek kan nogal dink jou eerste paar af's na nova sal swaar wees. Seker dis dit.

Tinktinkie jy moet laat weet wat jul plan is met die frosties?!

Hello meisiekind!

Ek is vandag 3dp6dt of 9dpo. Die week voel vir my lank :unsure:

Lekker daggie julle!

Me: 33, DH:33

March 2012 healthy girl conceived naturally.

TTC#2 since Jan 2013

Laparoscopy Oct 2013, all fine

DH: SA motility bit low

IUI#1 Jan 2014 = BFN
TI Febr 2014 = BFN
IUI#2 March 2014 = BFN
TI April 2014 = BFN

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252094 by AnzelMama12
Hallooo. Ek is ook nuut hierso. Ek en manlief probeer nou al vir vier maande, waarvan ek twee maande op Clomihexal is, hierdie maand vir die eerste keer op 100mg. Ek is so bietjie oorgewig en manlief is 100%. Ek het nie PCOS nie, maar is insulienweerstandig, en daarom is ek ook op Metformin.

My periode is veronderstel om die naweek te kom. Ek het al so baie simptome... Van sooibrand, moodiness en ongeduldige opgewerktheid, geen sekslus, slaap my dood en heeltyd gedaan, seer en geswelde borste, baie sensitiewe nips wat permanent lyk of ek opgewonde is, dan hardlywigheid, dan loopmaag, buik voel ongemaklik en hard. En ek eet heeeeeel tyd. My gut feeling sê vir my hierdie is dalk ons maand, maar ek wil nie te opgewonde raak nie, aangesien ek laasmaand so teleurgesteld was. Het omtrent R500 se swangerskap toetse weg gepiepie... So ek is nie baie populer by manlief en die geldjies nie! :P

Nou wag ek maar en sien. Wat dink julle? Klink dit belowend?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252091 by wanda
More Dames

Hoop almal het n stuning dag gehaat

Ek werk my amper dood kry nie tyd om aan enige iets anders te dink as werk nie.

Dankie Tintinkie ek probeer op die staduim nie te veel daar aan dink nie maar is steeds positief

Manlief wil net heeltyd weet wane ons sal weet. Ek het nie enige snaakse simptome soos gewoonlik met Clomid nie so ek weet nie regtig wat om daar van te maak nie.

Weet net een ding ek is so gedrain ek kan is kort kort uit asem en is vir die giringste ding moeg. Gewoonlik maak ek self die huis skoon sonder om te voel ek is oor werk, wel moenie lag nie maar ek was gedaan na ek die badkamer skoon gemaak het uitasem soos iemand wat vrot sleg is.

Hoop en bid vir elkeen van julle vir n positiewe uit slag al raad wat ek het is Hang in There

Lekker week ;)

Me - 34
DH - 30

TTC #2 - 8 Years
1 DD - 17 Years
Love my Girl children are worth more than GOLD

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252079 by DieSwartKat
More almal, nuwe week, nuwe dinge!

Hoop dit gaan met jul elkeen. Hoe lyk al die updates aan almal se kant?

My AF get toe Saterdag-oggend vroeg-vroeg opgedaag, my siklus was hierdie maand 26 dae in plaas van die gewone 30-32 dae. Ek is baie bly, alhoewel dit die ergste is wat ek in 'n paar jaar kan onthou (ek het sedert my babsie se geboorte in Jun 2012 'n Nova-T gehad, ek weet nie of die verwydering laas maand iets daarmee te doen het nie, maar dit is ERG hierdie keer).

Maar ek is nogsteeds bly, oor 'n paar slapies is dit "sulke" tyd.

Lekker week vir julle!

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252078 by Tinktinkie
Hi Dames!

Nog n naweek op sy rug!
Jamé, so bly dit het goed gegaan Vrydag! So bly julle kon twee supersterre terugsit, dit is fantasties! Sterkte vir die week, hoop jy gaan lekker besig kan bly..

Meisiekind, jy seker goed huiswerk gedoen die naweek ;-) het jy n positiewe stokkie toe gekry?

Swartkat - hoe lyk dinge by jou? Dans die heks nog of het sy al haar verskyning gemaak?

Fairychild, dankie vir die inloer en update... Nuwe maand, nuwe hoop né...

Wanda, dink aan jou! Positief bly, né!

Ek het vanmiddag my eerste afspraak en scan om te hoor wat ons pva gaan wees die maand... Is lekker opgewonde!
Lekker week julle!! Mag dit n goeie een wees vir ons alma!

Me: 30 lean pcos
DH: 33 male factor
Married 7yrs

Ttc since Oct 2011

DH had varicocelectomy Sept 13
Jan - May 14 - Femara =BFN
March 14 - Move to FS
May 14 - Hysteroscopy
June 14 - IUI 5mg Femara = Canceled
July 14 - IUI 5mg Femara, menopur and ovitrelle = BFN
Aug -Sept 14 - IVF with IMSI and ICSI - Hyperstimulated - no transfer.
6 frozen blastocysts
30 Oct 14 transfer 1 5BA blastocyst
6 Nov - 1st Beta 55
8 Nov -2nd beta 130!
We are so thankful

Daughter born at 33 weeks

File Attachment:




.

Please Log in or Create an account to join the conversation.

11 years 11 months ago #252074 by fairychild
Hi almal,

Jame, ek hou styf duim vas dat jy volgende week baie goeie nuus kry.

Meisiekind - klink asof dit nogal 'n lastige virus is wat jou beet het. Hoop jy voel sommer vinnig beter.

Wanda - Dink aan jou tydens die 2ww.

Af het Woensdag opgedaag. Nuwe maand van BD :)

Me: 35
DH: 38
TTC since Sept. 2014

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account