Helloooo ladies!
Julle gesels darem ma lekker!!
Nunukie, ek het sommer happy dance gedoen vandag toe ek die link lees wat jy gepost het! Wowie! Gaan verseker n paar vormpies aanstuur! Elke bietjie help ne... Hoe gaan dit met jou siklus? Wanneer scan jy? Seker die gonal f sal jou sommer vinniger laat stim, jy sal niks mis nie fxfxfx
Meisiekind, kan nie glo jys klaar in tww nie! Eeeeek! Excited saam met jou, en geen raaf van my af om weg tebly van stokkies af nie... Ek voel altyd dit berei my voor vir as dit dalk n bfn sou wees - wat ons verseker hoop joune NIE is nie!
Jame, het jy toe gebel vir jou leêr? Sterkte vir Do. Hoop rerig jul kry n paar antwoorde, bly jul gaan!
Swartkat, sterkte met die wag - voor jy sien is die tyd hier en dan kan jy begin!
Lagogies! Well done vrou!! Dit is super duper vinnig! Hoop rerig dit is n maklike wag en n positiewe uitslag! Fxfxfx
Afm, was sondag vir dag 3 scan, het lekker baie potentiele follies, so min of meer 10 aan elke kant, so nou hoop ons net hul almal groei goed! Scan weer Vrydag - darem geen newe effekte vd menopur sover, net bietjie moegheid- maar dit kan ek handle!
Julle is vir my n lekker klomp mensies!
( en aan al die steel lesers wat nie die guts het om ons te join nie, - ons byt nie en is 'n oulike klomp girls wat ander se insette ook waardeer - kom gesels saam!! )
Hehe! Ek wou dit nog altyd gedoen het!!