× A category for all women trying to conceive. Share your TTC experiences and discuss fertility issues here.

heart Dames wat al lank hierdie paadjie stap

10 years 4 months ago #272533 by joo~ste
TanyaS
Ja, dit wil so lyk. Die FS wil goeie verdubbeling sien in die eerste week veral (dit is hier waar ek die vorige 2 verloor het). Daar is nie veel (eintlik seker niks) wat 'n mens kan doen as die tellings nie klim nie - so dit is bloot 'n papier-oefening vir hom om te sien hoe dit vorder. Die voriges wat so spoedig geval het, het hom die gevolgtrekking gemaak dat my endometriose die implantasie negatief beinvloed en te veel prostaglandine afskei wat my liggaam se hormone dan nie ondersteun om die swangerskap te behou nie.

Hierdie keer is anders as al 3 die voriges.
My Beta's is baie hoer...en dit hou mooi aan klim ...en ek het geen spotting nie.

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 4 months ago #272529 by TanyaS
Ek is bietjie obsessed met my beta, ek was al vir 4 lol, my eerste een was n bietjie laag so dis mar seker hoekom

1 – 37.5
2 – 113
3 – 308
4 – 632

Ek sal maar probeer wag tot Maandag om weer te gaan

So is jou doc gelukkig sodra jou beta die 1000's slaan?

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 4 months ago #272521 by joo~ste
TanyaS
YAh vir jou groeiende beta!!! :laugh:

Ja, ek sit heeltyd en wag in angs. Het nou vir 'n derde beta gegaan ...en dink ek sal dit eers Maandag hoor?! :pinch:
Dit behoort so in die 1400's te wees en dan het die FS gese, hoef ek nie verder beta's te doen nie. Dan net bid vir ons eerste scan.

Hoeveel betas het jy nou al gehad....?
308....en dan 632....
(enige voor dit?)

Ons 2 sin is dan amper dieselfde. My beta van Woensdag was 662

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 4 months ago #272514 by TanyaS
More almal,

Bea ek dink my EDD is hier om en bay 6 Feb, mar ek sal seker weer n keiser he, so dan sal baba einde January hier wees. Wk het met my dogtertjie n nood keiser gehad op 37 weke. Ek het vanaf 32 weke die hele tyd in preterm labour ingegaan lol.

Jooste ek sal mal raak as ek so lank moet wag vir die bloed toetse lol, as ek iets wil he wil ek dit nou he. daai 2 ure van wag vir myne op lancet gan so stadig verby, so kan my net indink hoe jy voel

Ek het gister middag myne gekry so dis op van 308 tot 632

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 4 months ago #272508 by joo~ste
Bea
Ja, my EDD is 14 Febr
(dit is 40 weke), maar ek het reeds 2 keisers gehad, so ek vermoed dat dit eerder nader aan 7 Feb sal wees.

Yay vir 2017 babas!!!! :woohoo:

Zettie
Kyk net hoe mooi seuntjie!! Hy is pragtig. En jy het stunning gelyk vir premmie-NICU-mamma. Hoe lank was hy in NICU?

Me:40/DH:39
TTC#1 =3yr2m
TTC#2 =3m
TTC#3 =2yr

Journey started: May 2009 (Gr II Endo)
Total cycles TTC: 64
Clomid/Femara/Inject cycles: 20
IUI: 2
IVF: 1
Lap/Hyst: 4
Miomect: 1
Polipect: 1
D&E: 2
Missed MC: 2
Chem Pg: 4

File Attachment:
File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 4 months ago #272507 by Bea
Zettie, wow kan jy glo - en kyk net watse pragtige ou seuntjie is hy vandag! Jy lyk so bly op die foto's! :cheer:

Klippie, lekker om van jou te hoor! Baie dankie, hoe gaan dit?

TanyaS, baie geluk! Is jou due date Februarie? Sterkte!

Jooste, jou due date is seker ook Februarie. Myne is 22 Januarie so ver. Sterkte vir die wag vir die bloedtoetse, maar die digitale toetse klink darem goed so ver, so great!

Oor die DHEA, ek het 'n redelike hoë dosis gedrink - drie pilletjies per dag. Op die houertjie staan The Compounding Pharmacy - my FS hou dit aan.

ME: 40 - stage 4 endo, left tube removed
DH: 42

4x laparoscopies
5x hysteroscopies
4x IUI - BFN
12x IVF/ICSI/PICSI - BFN
Planning our next step: donor eggs, adoption or living happily ever after with an only child

May 2016: Lucky nr 13 IVF (own eggs) - BFP! First beta 253, second beta 1100.
First and second ultrasound: one perfect little heartbeat.
10 week scan: identical twins in one sac!!

File Attachment:
File Attachment:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

10 years 4 months ago #272505 by zettie
Jooste my water het gebreuk en was toe 5 dae in hospitaal toe maak hy sy opwagting 1.62 kg geweeg.



Geboorte









Me: 31. PCOS. DH: 35.

13/10/2014 BETA 19
15/10/2014 BETA 69
23/10/2014 BETA 4048

EDD 22 JUNE

File Attachment:
Make a pregnancy ticker
Attachments:

Please Log in or Create an account to join the conversation.

Powered by Kunena Forum
Don't have an account yet? Register Now!

Sign in to your account